OP 16 JUNIE 1900 REIK LORD ROBERTS,TYDENS DIE TWEEDE VRYHEIDOORLOG, ‘N PROKLAMASIE UIT. DIE PROKLAMASIE HET DIE VERSKROEIDE AARDE BELEID VAN DIE BRITSE MAGTE INGELEI.
Daarvolgens is die Boereplase, huise en gesaaides afgebrand, beeste, skape, perde en pluimvee op groot skaal dood gemaak. Die vroue, kinders en oumense is na Britse konsentrasie kampe regooor die land verskuif. Hierdie kampe staan in die geskiedenis bekend as Britse Moordkampe. Hier is Boerefamilies onder die haglikste omstandighede aangehou en het na berekening sowat 38,000 vroue en kinders gesterf.
Die Britse regering maak m.b.v. hulle propaganda majienerie groot gewag van die sogenaamde Joodse konsentrasie kampe en die “Holocaust” in Duitsland tydens die bewind van Adolf Hitler. Tot vandag weier hulle egter om verantwoordelikheid vir hierdie volksmoord op die Afrikaner te aanvaar.
Klik hier om die standpunt van die AVP oor die vra van verskoning te lees:
http://www.afrikanervolksparty.org/index.php/afrikaner/7565-oor-die-vra-van-verskoning.html