Binne jou vel lê ‘n oorsprong wat strek vanuit ‘n verre verlede. ‘n Pigmentasie van interkoneksie wat die verlede met die hede verbind. Dit is ‘n samekoms van voorgeslagte in jou as wese. Jy is nou die ambassadeur van die nagelate spore van ‘n trotse wit nasie. ‘n Oorgeërfde seën het jou te beurt geval.
Jes. 29:1-24: “En die Here het gesê: Omdat hierdie volk nader kom met hulle mond en My eer met hulle lippe, terwyl hulle hul hart ver van My hou, sodat hulle vrees vir My ‘n aangeleerde mensegebod is, daarom sal Ek voortgaan om wonderlik te handel met hierdie volk, wonderlik en wonderbaar; en die wysheid van hulle wyse manne sal vergaan, en die verstand van hulle verstandige mense sal wegskuil. Wee hulle wat planne diep verberg vir die Here, wie se werk in duisternis plaasvind; en hulle sê: Wie sien ons en wie ken ons? o Julle verkeerdheid! Of moet die pottebakker beskou word as klei, dat die maaksel van sy maker kan sê: Hy het my nie gemaak nie, en die vormsel van sy vormer kan sê: Hy het geen verstand nie?” (:13-16).
Op die tweede dag van 2024, in die stad Busan, Korea, het 'n terroris genaamd Kim (die moordenaar) probeer om Lee Jae-myung, die leier van die opposisieparty, die Demokratiese Party van Korea (DPK) met 'n tweesnydende dolk te vermoor, skryf Prof. Joseph H. Chung.
Die sluipmoordenaar, vermom as 'n bewonderaar van die opposisieleier, het Lee genader, Lee se handtekening gevra en met sy dolk vorentoe gespring en Lee aan die linkerkant van sy nek getref, Lee se aar deurboor, maar gelukkig nie die slagaar nie.
Voordat jy DA of VF+ ondersteun in die komende verkiesing, moet jy eers besin oor die verpletterende druk wat gehoorsaamheid aan die Slovo grondwet op die witman projekteer. Hul ontwyking van medepligtigheid kan nie vergoelik word om in samesang met die ANC die kwale van Suid-Afrika toe te skryf aan apartheid nie.
Hul tesis dat ‘n veelrassige Suid-Afrika vrede, veiligheid en voorspoed sou bring, word herhaaldelik deur geweld verpletter. Met hul medewerking word Suid-Afrika verander in ‘n niemenslike landskap van beskawings–vernietiging.
Spr. 28:1-28: “Hy wat sy oortredinge bedek, sal nie voorspoedig wees nie; maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid vind. Gelukkig is die mens wat gedurigdeur vrees; maar hy wat sy hart verhard, sal in die onheil val.” (:13&14). Die wyse Salomo raak in hierdie gedeelte ’n saak aan wat elke mens seker só geneig is om te doen – ons verkeerde dade te probeer wegsteek. Ons wil graag hê dat dit wat ons verkeerd gedoen het eerder verborge moet bly. Ek glo dat dit nie alleen is omdat ons dalk oor die verkeerde skaam voel nie, maar ook is dit mos so dat indien ons ons verkeerde optrede verborge kan hou, is ons van mening dat ons nie daaroor rekenskap hoef te gee nie.
VOORMAN MNR EDWIN WAGENSVELD: " KLOMPIES KLIPPE- EN VUURWERK-GOOIENDE MOSLEMSE GEMORS IN ARNHEM HET VERHINDER DAT EK DIE KORAN AAN DIE BRAND KON STEEK, MAAR ONS SAL BESLIS BINNEKORT TERUGKOM"
Geagte leser,
Ons het n.a.v. mnr Edwin Wagensveld se plan om op Saterdag 13 Januarie in die Gelderse provinsiale hoofstad Arnhem 'n Koran aan die brand steek 'n sesde onderhoud in Nederlands gehad met hom.
In 'n neutedop het toe die volgende gebeur.
'n Moslem-skare het die Pegida-leier verhinder om 'n Koran in die middestad van hierdie stad te verbrand. Toe Pegida-aktivis Edwin Wagensveld op Jansplein ’n vlambare vloeistof oor die Koran probeer gooi en dit aan die brand steek, is hy deur ’n groep woedende Moslems aangeval. Die situasie het vinnig eskaleer, met stote, skoppe en vuishoue.
Dit is onvermydelik dat wanneer twee opponente teenoor mekaar standpunt inneem, mense, volkere, nasies en organisasies vir die een of die ander sal kant kies, soos byvoorbeeld die geval met Rusland en die Ukraїne.
Dit is verder natuurlik dat burgers van ‘n land sal kant kies vir sý land in teenkanting met die opponent, indien dit ‘n homogene burgerlike bevolking is. ‘n Mens merk dit op dat daar solidariteit in Israel is terwyl daar grootliks verdeeldheid in Suid Afrika is vanweë sy multikulturele samestelling.