Wat uitstaan van die afgelope verkiesing is die absolute laakbare gedrag van die VF+ en DA. Hulle was die voorbokke van die “Moonshot” pakt wat bepaal het dat daar geen samewerking met die ANC moet wees nie. Die kiesers is nou weereens bedrieg met hulle eie verkiesingsmanifeste. Na die verkiesing is die stemmers nie meer in tel nie, en die “Gambino” families swaai die septer.
Ex. 9:13-35:“Toe sê Moses vir hom: So gou as ek die stad uitgaan, sal ek my hande tot die HERE uitbrei: die donder sal ophou en die hael sal nie meer wees nie; sodat u kan weet dat die aarde aan die HERE behoort.”(:29). Alvorens God begin het om Egipteland met plae te tref, het Hy Moses gewaarsku dat Farao sy hart sal verhard. “Maar Farao sal na julle nie luister nie; en Ek sal my hand op Egipte lê en my leërskare, my volk, die kinders van Israel, deur groot strafgerigte uit Egipteland uitlei.” (Ex. 7:4).
Só ‘n regering kan nie bly staan nie! Só ‘n regering is vanweë sy samestelling gedoem om te val! 11 verskillende etniese volke, Jode, Moslems, Hindoes, gelowiges, antichriste en nog wat. Die sekerste resep vir konflik wat alreeds oral uitslaan en die regime is nog nie eers klaar saamgestel nie. Die ontkenning van Afsondrlike Ontwikkeling, wat nou ook oral internasionaal met massa immigrasie sy gevolge begin vertoon ten koste van die ontkenners se futiliteit is onmiskenbaar op die politieke tafel!.
OP 16 JUNIE 1900 REIK LORD ROBERTS,TYDENS DIE TWEEDE VRYHEIDOORLOG, ‘N PROKLAMASIE UIT. DIE PROKLAMASIE HET DIE VERSKROEIDE AARDE BELEID VAN DIE BRITSE MAGTE INGELEI.
Daarvolgens is die Boereplase, huise en gesaaides afgebrand, beeste, skape, perde en pluimvee
op groot skaal dood gemaak. Die vroue, kinders en oumense is na Britse konsentrasie kampe regooor die land verskuif. Hierdie kampe staan in die geskiedenis bekend as Britse Moordkampe. Hier is Boerefamilies onder die haglikste omstandighede aangehou en het na berekening sowat 38,000 vroue en kinders gesterf.
Die Britse regering maak m.b.v. hulle propaganda majienerie groot gewag van die sogenaamde Joodse konsentrasie kampe en die “Holocaust” in Duitsland tydens die bewind van Adolf Hitler. Tot vandag weier hulle egter om verantwoordelikheid vir hierdie volksmoord op die Afrikaner te aanvaar.
Die resultaat van die veelrassige verkiesing na verloop van dertig jaar, bevestig nogeens dr. H.F. Verwoerd se waarskuwende voorspellings. ‘n “Steenhuis” wat op sand gebou is kan nie staande bly nie! So moes al die blankes wat gaan stem het nou eerstehands beleef dat dit nie waar is dat as jy nie stem nie, dit ‘n stem vir die ANC is. Hulle het nou gestem en saam met die ondersteuners van die ANC, binne in die ANC beland deur vir die DA te stem, of vir enige van die ander beskikbare geregistreerde partye wat aan die verkiesing deelgeneem het.
Rom. 12:9-21: “as dit moontlik is, sover as dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense.” (:18). Vrede, so ’n kosbare toestand. En hoe maklik word hierdie begeerlike en kosbare toestand van vrede nie geskend nie? Terwyl die meeste mense op aarde sekerlik vrede begeer, is dit beslis nie die meerderheid wat dit bevorder en beskerm nie.
Kyk ons na die wêreld rondom ons, besef ons opnuut hoe relevant en nodig hierdie vermaning is wat God tot ons rig. En ewe duidelik word ons uit 2 Kor. 13:11 hiertoe gemaan. “Verder, broeders, wees bly; word volmaak; laat julle vermaan; wees eensgesind; hou vrede, en die God van liefde en vrede sal met julle wees.”
Jer. 18:1-23: “Sal Ek nie soos hierdie pottebakker met julle kan maak nie, o huis van Israel? Spreek die HERE. Kyk, soos klei in die hand van die pottebakker, so is julle in my hand, o huis van Israel!” (:6). Ons moes die afgelope paar weke weer deur ’n tyd worstel waarin mense openlik deur politici en die media belieg is. ’n Mens sien uitlatings soos – “Die demokrasie van Suid-Afrika leef” – dit terwyl minder as 40% van mense wat stemgeregtig is wel hul hande hiermee gaan besmet het. En hierdie 40% sluit ’n baie groot groep mense in wat demokrasie beswaarlik sal kan spel en definieër.