
Ry saam met Mike Smith terug in die geskiedenis en tel die draad op waar hy in die stof en as van Suid Afrika gesmyt lê en vertrap word!
Die AVP doen die moeite om Smith se navorsing uit Engels te vertaal sodat ons jeug, en ook volwassenes wat uit die nasionale denkstroom uitgeprop was, weer toegerus kan word om die hedendaagse leuen van die waarheid te kan onderskei!
Hierdie is die derde aflewering in die reeks (Deel 15 tot 24). Klik op die skakel hieronder om die tweede aflewering (Deel 10 tot 14) te lees.
Tyd om Pandora se Apartheidsboks oop te maak
Deel 15 - Smuts en Rhodes se "Wêreldstaat"
Deur Mike Smith 3 Junie 2010
Die geskiedenis wat jy hieronder lees, word vandag aan die meeste studente by die skool geweier, maar is relatief vrylik beskikbaar vir mense wat bereid is om die navorsing te doen en die verbindings te maak. Vandag vind ons baie sogenaamde "samesweringsteoretisie" wat praat van 'n "Een Wêreldstaat" en diegene wat probeer om hulle as gek af te maak, selfs in die gesig van
Dit is absoluut absurd om te glo dat die rampspoed in die nuwe Suid-Afrika genees kan word slegs deur die ANC uit die kussings te lig. Die kombinasies van koalisies wat gevorm kan word deur Afrikaner-hatige partye (die DA en VF+ inkluis), is veelkantig. Die werlike oplossing vir Suid-Afrika is om die vrotsige menslike materiaal waarmee ons te doen het in ag te neem, binne en buite die parlement.
Hand. 19:1-40: “En baie van die wat gelowig geword het, het belydenis kom doen en hulle dade bekend gemaak; en verskeie van die wat met towery omgegaan het, het die boeke bymekaargebring en voor almal verbrand; en hulle het die waarde daarvan bereken en gevind dat dit vyftigduisend silwerstukke was. So het die woord van die Here met krag gegroei en sterk geword.” (18&19).
’n Misdaad teen die Allerhoogste – teen God – dít is wat sonde is, geliefdes. Dit is geen nietigheid wat maar net in ons lewens ignoreer kan word nie. En allermins is dit iets wat ons moet probeer wegsteek. Daar is immers niks in die heelal wat God se oë nie kan sien nie.
Geloof is gerig op die moontlikheid van verlossing op aarde en ook na die lewe self. (Vrede op aarde en in God ‘n welbehae). Goddeloosheid het nou ook magneties geword in die NG kerk. Die stem van die vreemde word nou gepropageer in hierdie land as sogenamde bevryding van ons as mens.
NP van Wyk Louw het dit goed vasgevang in sy skrywe oor Raka die aapmens. Die gemeenskap is vertel dat Raka toegelaat moet word in hul gemeenskap, want daar skuil niks sleg in hom nie. Raka is toe toegelaat in die gemeenskap wat ‘n spoor van verwoesting en bloed nagelaat het.
Dit is duidelik uit die vorige en hierdie media artikel uit Daily Maverick dat die Amerikaners begin besef dat dit dalk nie so ‘n goeie beleid was om die Afrikaner se beheer en bestuur in te sluit by hulle buitelandse beleid van “Regime Change” wanneer regerings nie aan hulle eise wil toegee nie!
Wanneer die mens sy wil op ander deur ongeregtigheid begin afdwing, figureer die beginsel van God se eis van gehoorsaamheid aan Sy gebod nie meer nie. Dit het noodwendig die gevolg dat ongeregtigheid ook in so ‘n regime se grondwet ingeskryf sal word en en dat onreg die oorhand oor reg verkry!
BLOOMBERG 8 April 2024
Suid-Afrika het meer as ’n jaar daaraan bestee om sy grootste handelsvennoot en grootste buitelandse belegger, die Europese Unie, te frustreer deur nie te reageer op versoeke vir ’n hoëvlakberaad nie,
>>> VOORMAN MNR EDWIN WAGENSVELD: "AS EK NIE IN DIE EEN STAD MY REG OM TE BETOOG MAG UITOEFEN NIE DOEN EK DIT SOMMER IN 'N ANDER STAD"
Geagte leser. Ons het 'n sewende vraaggesprek gehad met mnr Edwin Wagensveld, die voorman van Pegida n.a.v. van sowel die suksesvolle koranverbranding op Sondag 9 Maart. 2024 ism die anti-islamgroep SIAN (Stopp Islamiseringen Av Norge) by die Noorse parlementsgebou ( Stortinget) as sy protesdemonstrasie in Rotterdam wat op Vrydag 22 Maart het plaasgevind. Meneer Wagensveld het eintlik beplan om op Saterdag 23 Maart in Arnhem 'n koran aan die brand te steek. Maar vanweë die feit dat die Burgemeester van Arnhem verklaar het dat hy ondanks 'n groot polisiemag nie sy veiligheid kon garandeer nie, het hy die protes verbied. Wagensveld het op daardie weiering soos volg gereageer:
Ek wil graag vir jou dankie sê, @ahmedmarcouch ?? As daar iemand is wat dit duidelik maak aan die Kafir -- ons, die ongelowiges -- wat vir ons wag wanneer Islamiete in die meerderheid en in beheer is, is dit jy, Ahmed. Jy is die handboekvoorbeeld waaroor Pegida en ander al jarelank waarsku. Jy is 'n lobbyis vir die Sharia, wat die Kafir -- ons, die ongelowiges -- van fundamentele regte wil ontneem en jy kyk weg van geweld, dreigemente en terreur van jou eie godsdienstige gemeenskap. Ons het meer as 80 jaar gelede donker tye gehad, Ahmed. Selfs toe was daar mense wat ander in die naam van 'n bose ideologie onderdruk en burgers van fundamentele regte ontneem het. Selfs toe was daar mense wat dit nie aanvaar het nie en weerstand gebied het, en ek, die Kafir -- die ongelowige -- sal nie toelaat dat 'n Islamis soos jy my van my basiese reg om te demonstreer ontneem nie!