Psalm 11:1-7
“Want die HERE is regverdig; Hy het geregtighede lief; die opregtes sal sy aangesig sien.” (:7)
Die Satan werk selde met ‘n infame leuen, want hy is welbewus daarvan dat ‘n halwe waarheid mense meer effektief sal mislei. Dit is dan myns insiens ook wat hy doen met die halwe waarheid van die oordrewe “Jesus-liefde” wat tans in die wêreld rondgaan.
Die Woord van God getuig weliswaar van God se liefde vir sondaars, maar hierdie liefde is vir bekeerde sondaars. Dit is mense wat bewus is van hul swakheid in die vlees, maar hul afhanklikheid van Hom in die gees. Dit sluit diegene uit wat die swakheid in die vlees koester en Hom in die gees verag. Diegene wat Hom verag deur doelbewus in hul sonde te volhard, word in die Woord gekenmerk as goddelose mense – m.a.w. mense wat kies om sonder God te leef. Dit is daardie mense by wie daar nie plek is vir God in hul harte nie.
Later vanjaar vind die Amerikaanse presidentsverkiesing plaas. Op hierdie stadium lyk dit of die twee kandidate van die Demokrate en Republikeine onderskeidelik Hillary Clinton en Donald Trump gaan wees.
Trump lyk na 'n beter keuse gesien die feit dat hy (op die oog af) nie deel is van die magskliek in die VSA nie. Onlangs het Newt Gingrich, wat speaker in die Huis van Verteenwoordigers was en 'n bekende is in die Amerikaanse politiek, die volgende op Fox News te sê gehad:
Minister's boyfriend paid R6 million for four days' work
Is dit billik om te sê dat dit apartheid se skuld is? Kan dit miskien wees as gevolg van die blanke ras se onbillike vooroordeel gebaseer op sy lewens en wêreldbeskouing ten opsigte van wat hy as reg en verkeerd beskou?
Indien dit reg is om blankes se eiendom te onteien sonder vergoeding, indien die leuen dat ons die swartes se land en grond gesteel het, erken en aanvaar moet word, wat maak hierdie minister se optrede dan so vreeslik verkeerd? Was die Afrikaner se standaard vir wet en orde bloot rassisties en vandaar die toestand dat 80% van die tronkbevolking hier in Suid Afrika nou nog swart is? Indien dit bloot is omdat swartes 80% van die bevolking uitmaak, wonder ‘n mens waarom in lande soos Australië en Amerika, die tronkbevolkings ook nagenoeg 80% swart is terwyl hulle maar tussen 10 en 20% van die bevolkings uitmaak?
Die AVP se standpunt is dat die swart ras in terme van kultuur, aard en behoefte grootliks verskil van die blanke. Daarom kan hulle nie volgens dieselfde stelsels in een regering sonder konflik regeer word nie. Wat vir ons reg is is vir hulle verkeerd en andersom. Die oplossing was en is nog steeds dat elkeen in sy eie grondgebied oor homself moet regeer! Grond van een volk kan nie bloot gevat word deur ‘n ander volk nie. Grond word verkry deur dit te koop, te ruil of deur oorlog geannekseer deur die oorwinnaar.
Reg:=regverdigheid, geregtigheid, billikheid, gesamentlike bevoegdhede aan ’n bepaalde stand of posisie verbonde, wetlike voorskrifte en bepalings wat in ’n gemeenskap geld.
Verskil:= onderskeid, geskil, twis, onenigheid, anders dink, ’n ander mening hê
Verkeerd:= Die teenoorgestelde van of afwykend van wat goed is. Vals, nie op die bedoelde of juiste wyse nie, onjuis, nie reg nie, onredelik, dwars, omgekeerd. (Verklarende Afrikaanse Woordeboek)
In die tydskrif Platteland (Weg) van Somer 2015-’16 verskyn daar op bladsy 16 ’n insiggewende artikel onder die opskrif: “DIE PLATTELAND IS G’N HEMEL NIE”. Dit is geskryf deur Albertus van Wyk, besturende redakteur van Landbouweekblad.
Die uitroepteken van Johan van Zyl, redakteur van Platteland links bo met die inskripsie “Laat ’n mens dink”, het my geprikkel om die artikel te lees. Johan was toe inderdaad reg, die artikel het my laat dink!
2 Timótheüs 3:1-9
“mense wat ‘n gedaante van godsaligheid het, maar die krag daarvan verloën het. ...”
Was die Afrikanervolk nie eens op ‘n tyd ‘n volk wat allerweë beskou is as ‘n Godvresende volk nie? Ons was ‘n volk wat geleef het uit die krag van ons geloof in God Drie-Enig. Ons geloof in God was die dryfkrag agter alles wat ons aangepak het en Sy Woord was die rigtingwyser waarmee ons koers gehou het.
Die Afrikanervolk sal nie die eerste volk wees wat die Woord egter iewers verloor het en op ‘n dwaalweg geraak het nie. Die krag van ons geloof het al swakker begin raak totdat daar maar net ‘n leë dop oorgebly het wat met die kleed van godsdienstigheid oorgetrek is – anders gestel is seker dat die gedaante van godsaligheid standgehou het, maar die krag van die geloof en Godsvrees het verlore gegaan.
Om ‘n stelling te maak dat die swart ras nie instaat is om ‘n land, (enige land) tot Eerste Wêreld standaard op te bou en instand te hou nie, word telkens kategories deur hulle ontken en as beledigend ervaar. Indien jy dan nog verder gaan en sê dat hulle nie eens instaat is om ‘n gevestigde Eerste Wêreldstaat wat hulle op ‘n skinkbord ontvang het, net instand te hou nie, maak dit van jou onmiddellik ‘n “supremacist” en wit rassis!
Om te verteer wat die “Minister” van Verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula Dinsdag kwytgeraak het, is egter in enige geselskap ‘n pynlike ervaring, wat reflekteer op nugter denke maar vergeeflik is omdat sy moontlik net vergeet het dat apartheid dalk, waarskynlik, miskien of moontlik daarvoor verantwoordelik was. Indien apartheid nie in hierdie geval betrokke was nie, is die bo-vermelde stellings waarskynlik albei bevestig deur die “minister”. Eish! Viva! Amandla!
Exiting pilots 'stole' Air Force planes – minister
Jenni Evans | 23 February, 2016 19:35
"Sometimes these young people train and they run short of flying hours before they can get their wings," explained Mapisa-Nqakula. "We can't give them those flying hours because there are no aircraft," she said.

Hier is die uitverkose opvolger van die beleerde Zupta, die gunstelling van die geldmag aan die woord. Die rassisme perd word holrug gery ten einde die aandag weg te hou van die algemene verval in Suid Afrika, wat soos ‘n terminale kanker besig is om die infrastruktuur van Suid Afrika te verteer.
Dit is nou al oor en oor bewys dat vanuit die swart ras se verwysingsraamwerk, jy ‘n rassis is bloot omdat jy blank is. Dit was Gwede Mantashe wat verlede week beklemtoon het dat voedselsekerheid nie net aan wit rassistiese boere oorgelaat kan word nie. ‘n Ongekwalifiseerde stelling wat alle blanke boere betrek.
Rassisme het sy oorsprong in die onversoenbare kultuurverskille tussen blank en swart en is ‘n wetmatigheid wat uitsluitlik deur Afsonderlike Ontwikkeling aan bande gelê kan word. Dit is vir eeue lank in die wêreld se geskiedenis bewys, en word nou opnuut in Europa en multikulturele gemeenskappe bevestig.
Die swartman van Afrika se onvermoë om homself tot ‘n eerstewêreldstandaard op te hef in sy regeervermoë en daarom die blanke verkwalik vir sy agterstand, sou nog verduur kon word indien sy onverdienstelike verkryging van politieke beheer van Suid Afrika met verantwoordelike, eerbare en dan veral ontdaan van rasse-vooroordeel aangewend was om tenminste net dit wat hy ontvang het, instand te hou.