Dit blyk uit die berigte hieronder dat die onwettige mynbedryf in Suid Afrika en die beskikbare toerusting uit Zimbabwe vir dié hoogsbetalende onwettigheid, uitgebrei na Kitsbankrowe, ’n belangrike skakel in die veryking van die Afrika kriminele element geword het.
Hierdie verskynsel het sy oorsprong in die Afrikastyl van onbevoegde landsregering waarin misdaad feitlik ongebrydeld gedy. Dit alles natuurlik ten koste van die landsekonomie waarvoor selfs die doeane snuffelhonde nou keelvol geraak het!
Die feit dat al hierdie ellende geskep is deur die ongeloof van sogenaamde “gelowiges” waarvan die moed om te handhaaf en te hou wat suksesvol was en in goedertrou aan hulle oorgedra is, voorkom kon gewees het, word bloot verswyg deur die media wat aanstons ook onder skoot van hulle eie skepping gaan kom!
Die totale inploffing van hierdie onbestaanbare stelsel is sigbaar in aantog en behoort elke Afrikaner vir die gevolge daarvan gereed te maak.
Bombs found on bus at Beitbridge border post
2015-06-24 21:18 Adam Wakefield, News24
(SAPS)
Johannesburg - Two hundred bombs have been found in a bus that had come from Zimbabwe at the Beitbridge border post, the SA Revenue Service (Sars) said on Wednesday.
"Sars officials discovered 200 explosive detonating devices in a bus at the Beitbridge border post on June 23, 2015 [Tuesday]," it said in a statement.
"Just before 22:00 on June 23 [Tuesday], a customs detector dog unit member was conducting a search of a bus which had just entered South Africa from Zimbabwe when he discovered the detonating cords hidden in a bag on the bus."
The cords were wrapped in clothing at the bottom of the bag, which allegedly belonged to the conductor of the Zimbabwe-registered bus.
"The SAPS explosives unit was called in and the 200 detonating cords were handed over to them. The suspect was arrested and is in the custody of SAPS. The cords, which contain explosives, could be used in criminal activities such as the illegal mining industry, blowing up ATMs, etc."
Sars said it would continue to do everything in its power to ensure prohibited and restricted goods, such as explosives, were prevented from entering or leaving South Africa illegally.
SARS finds R24m gold stash in Quantum
2015-05-11 21:54
Johannesburg - Gold with an estimated value of R24m and copper cabled valued at around R14 000 were seized near the Beitbridge border post on Monday, the SA Revenue Service (SARS) said.
"During an inspection of a Toyota Quantum microbus at the Beitbridge border post, the occupants of the vehicle sped off," spokesperson Luther Lebelo said.
"SARS officials pursued the vehicle. The occupants abandoned the vehicle at Waterpoort, Limpopo and fled the scene."
An inspection of the vehicle, supervised by the SAPS, recovered 52kg in gold bars and 279kg of copper.
The gold and copper was currently being processed at the SAPS laboratories and the matter was being investigated by police, said Lebelo.
Terwyl die onluste in die land al meer momentum kry word die prentjie nou baie duidelik: Die beskawing moet val! Dis net die liberale idiote wat nog dink dat daar meriete in die onlusmakers se griewe is. Die res van ons Blankes (dis nou diegene wat nie aan die geldmagte uitverkoop is nie), weet van die eerste dag af dat die 1994-bestel gedoem was tot mislukking. Dit was net 'n kwessie van tyd. Al waarom dit 22 jaar moes neem was vir die vyande van die Blanke (en die Afrikaner by name) om alles in plek te kry om die laaste aanslag te loods. Duidelik dink hulle dat die laaste slag nou gelewer kan word.
Ai foeitog, en dan is daar steeds diegene wat hulle hoop op die Grondwet vestig. Wat doen die Grondwet tans vir Afrikaans?

Weet u van enige behoeftige blanke huishouding wat dit maandeliks ontvang, of al ontvang het?
Council resolved that “registered indigents, who are not provided with free basic electricity be supplied with 20 litres [of] illuminating paraffin per month.
Hierdie interressante artikel in Mail & Guardian dui op een van die verskeie redes waarom munisipaliteite bankrot is en dui dit waarskynlik ook op die bron vir brandstigting wat nou oral in Suid Afrika kop uitsteek. Die verwysing na behoeftigheid is dus slegs ’n aanduiding van die verwringing van die werklikheid as sou die swartes die enigste behoeftiges wees, om die parasitisme van die ANC-regime te regverdig.
Maar kan u aan ’n beter plan dink van die ANC om anargisme te befonds as om gratis brandmiddel maandeliks beskikbaar te maak onder die voorwendsel van alternatiewe energiemiddel?
Wat meer is, FW, dat ’n mens dit moet beskerm en bewaar, selfs met jou lewe indien dit nodig word! As daar niks is waarvoor jy bereid is om te sterf nie, behoort daar ook niks te wees waarvoor jy bereid moet wees om te lewe nie!
Die Afrikanerkind is besig om op Tukkies aan jou ’n demonstrasie te lewer van wat van jou verwag word indien jy en jou eiendom bedreig word! Die onversoenbaarheid en geweld wat jou integrasiebeleid tot gevolg het en wat drasties gaan toeneem, ongeag wat jy en jou lakeie gaan doen om dit te besweer, is aan jou ontrouheid aan jou volk te danke.
Indien daar nog enige integriteit in jou oor is, gaan staan daar op die kampus en beskerm ons volk se kinders wat daar moet bloei om selfs net instaat te wees om hulle moedertaal te kan praat! Jy is ’n onomkeerbare klad op die geskiedenis van die Afrikanervolk...... dit kon só anders gewees het!
Mantashe beweer dat Amerika studente oplei om onrus op Universiteitskampusse te stook en om mense op te lei om behulpsaam te wees met ’n staatsgreep om van Zuma ontslae te raak.
Dit is op hierdie uitlatings van Mantashe wat Spector ’n baie siniese kommentaar lewer. Maar wie is Spector en is dit werklik net ‘n teorie? Dit dien van nader bekyk te word ten einde enersyds die waarde van Spector se kommentaar te bepaal en andersyds die oogmerk daarmee te probeer peil.
Hoewel Mantashe die witman as ’n struikelblok beskou en baie onlangs gesê het dat voedselsekerheid nie net aan die rassistiese blankes toevertrou kan word nie, behoort dit nie die helderheid van denke van die nasionalis te beinvloed nie.
HAAGSE PVV RAADSLID MEV WILLIE DILLE: "DIE ISLAM IDEOLOGIE IS 'N GEWAS WAT ALLES WIL VERNIETIG".
Ons het 'n baie insiggewende vraaggesprek in die Nederlands met die Haagse raadslid van die Party vir die Vryheid mev. Willie Dille wat die woede op haar hals gehaal het van die politiek korrektes deur die opmerking dat die islam vinnig mag verdwyn.
"Mevrouw Dille wanneer heeft u de wens geuit dat de islam ideologie wat u betreft mag verdwijnen?"
"Sedert ik actief ben voor de PVV. De islam is een bedreiging voor onze manier van leven: vrijheid om je leven in te richten zoals je wil, gelijkheid tussen man en vrouw en vrijheid van meningsuiting. De ontstane ophef komt door een filmpje dat ik geretweet heb, waarin de boodschap wordt uitgedragen hoe vreedzaam de wereld zou zijn zonder deze door velen als religie geziene ideologie".
Gén. 15:1-21
“En hy het in die HERE geglo; en Hy het hom dit tot geregtigheid gereken.”
Die era waarin ons leef, word deur die beskikbaarheid van inligting gekenmerk. Daar is sefs diegene wat reken dat om in die hededaagse tyd oningelig te wees, niks anders as ‘n persoonlike keuse is nie. Aangesien die internet soveel inligting vryelik tot mense se beskikking stel, word menig geheime en interessanthede uit die geskiedenis geopenbaar.
Dit is hartroerend om te sien hoedat ‘n volk wat die afgelope twee dekades maar min erns met sy Godsdiens gemaak het, besig is om opnuut vrae te begin vra en na antwoorde te soek op hierdie gebied. ‘n Mens moet egter baie versigtig wees waar jy na antwoorde gaan soek op jou vrae en ook by wie jy dit moontlik gaan soek.
Dit is geen geheim dat menig institusie-kerke die weg van die Woord verruil het vir die weë van die wêreld nie. Die prediking van geloof in God, liefde vir Hom en gehoorsaamheid en diensbaarheid aan Hom is vervang met motiveringspraatjies in die kerke om mense te beweeg om ruim finansiële bydraes te lewer.