Matt. 6:1-18
“Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer, sluit jou deur en bid jou Vader wat in die verborgene is; en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde.” (:6).
Ons het alreeds gepraat oor die belangrikheid van gebed. Daardie groot voorreg wat ‘n mens het om vir ‘n ooblik voor die Aangesig van die Almagtige God te verskyn. Daardie voorreg om jou grootste geheime, jou diepste hartseer, kommer en begeertes voor Hom neer te lê. Daardie tyd wat afgesonder is net vir uself en God.
Hierdie nugter politieke waarneming van ’n gerekende swart leier, is gerapporteer in die Natal Mercury . Die Zoeloe koning het skynbaar vroeg in Desember 2015, op ’n plaaslike offisiële koninklike byeenkoms in Nongoma ten bate van sy vier-en-veertigste jaar as koning van die Zoeloes, skerp te velde getrek teen die swartes in die regering wat besig is om volgens hom, alles wat hulle uit die hand van die Afrikaner ontvang het te vernietig.
Tot beskaming van almal, swart en blank wat nie ’n goeie woord vir die Afrikaner in hulle woordeskat te vinde het nie, verklaar Goodwill Zwelithini dat Suid Afrika ekonomies, militêr en op sosiale gebied onder wit Afrikanerregering, beter daaraan toe was en dat die geskiedenis swartes sal beoordeel as vernietigers van alles wat hulle van die blanke regering ontvang het!
DIT LYK ASOF DIT AANSTEEKLIK KAN WEES!
BREXIT DOMINOES?
The Brexit vote in Great Britain has sparked calls for other referendums. At least eight EU countries want to hold their own referendums to exit the European Union.
The Brexit vote in Great Britain has sparked calls for other referendums. At least eight EU countries want to hold their own referendums to exit the European Union.
Behalwe dat dit staan vir die uittrede van Brittanje uit die Europese Unie en die bedreiging wat dit vir die Euro inhou, is daar die moontlikheid van nog ander “skipverlaters”. Die geldmag se vreesaanjaende propaganda vir die katastrofale gevolge wat dit wêreldwyd gaan hê en die dienooreenkomstige “gestruktureerde” daling van die waarde van uitgesoekte geldeenhede, is die voorlopers van die Nuwe Wêreld Orde, oftewel New Age drywers om hulle ontspoorde waens weer op die spoor te kry!
Maar dit het ook ’n ander baie belangrike betekenis. Die ander, en veral tot voordeel van Nasionalisme, is die ander betekenis, dat dit uiteindelik ’n duidelike aanduiding is dat die gewone man op straat, die kieser, nie meer genoë daarmee is om blote stemvee te wees en só in ’n stroom gedwing te word nie!
Exodus 5:22-24
“Toe gaan Moses weer na die HERE en sê: Here, waarom het U hierdie volk kwaad aangedoen? Waarom het U my tog gestuur?” (:22)
Toe God aan Moses verskyn het om aan hom die opdrag te gee as leier van God se volk, was Moses nie dadelik gewillig om te gaan nie. Die feit dat Moses dalk die groot verantwoordelikheid van hierdie roeping deeglik besef het, het waarskynlik tot gevolg gehad dat hy homself nie as opgewasse hiervoor beskou het nie. Na vele verskonings het God se geduld met Moses egter min geraak en het hy besef dat God se woorde nie ‘n versoek was nie, maar eerder ‘n duidelike opdrag waaraan hy moes gehoor gee. “Toe ontvlam die toorn van die HERE teen Moses, ...” (Ex. 4:14).
Jak. 3:1-12
“Net so is die tong ook ‘n klein lid en beroem hom op groot dinge – kyk hoe ‘n groot hoop hout steek ‘n klein vuurtjie aan die brand.” (:5).
Hierdie woorde uit Jakobus is ‘n skerp aanklag teen byna elke mens. In die tweede vers word reeds melding gemaak van die feit dat ons almal sommer dikwels struikel. Behalwe vir hierdie feit is die woorde van vers 6 iets wat enige persoon wat met sy geestelike lewe erns maak, diep sal raak. My onvermoë aan beheersing van my tong word vergelyk met ongeregtigheid uit die hel afkomstig!
Dit was wyle mnr. Jaap Marais wat by herhaling gewaarsku het dat daar in Suid Afrika, na 1994, ‘n oorlog van lae intensiteit gevoer word. Hy het verder ook telkens gewaarsku dat só ‘n oorlog nooit weggaan nie maar die geneigdheid het om altyd te eskaleer tot ‘n volkskaalse oorlog.
Hierdie oorlog was en is vandag nog op die oogaf teen die Afrikanervolk gerig. Die feit dat meer swart as witmense gedood word is verder in lyn met mnr. Marais se voorspelling dat geweld uiteindelik onder swartes sal uitbreek, wat weer op sy beurt na die blankes sal oorvloei. Dit is in hierdie anargistiese klimaat wat die Afrikaner sy land moet terugvat, al sou dit met bloed gepaard gaan, was sy aanbeveling.