Johannes 14:1-31
“En wat julle ook al in my Naam mag vra, dit sal Ek doen, sodat die Vader in die Seun verheerlik kan word. As julle iets in my Naam vra, sal Ek dit doen.” (:13&14).
Dit is mos soos musiek in ons ore! Die gedagte dat ek van die God by wie geen ding onmoontlik is nie enigiets kan vra laat sommer onmiddellik my gedagtes dwaal. Ek sukkel al so lank hiermee of ek wou al so graag hierdie of daardie gehad het. En amper instinktief rol die mens se gedagte van die een na die ander begeerte wat homself sal bevredig.
Skielik kom daardie gedagte egter dan weer by jou op dat jy al voorheen dinge van God gevra het, maar dit nie ontvang het nie. En dan wonder ons hieroor – sou Jesus dan ‘n belofte maak en dit nie hou nie?
MNR. MARTIN HAIJKENS: "DIE REGTER HET GEOORDEEL EK HET OORTREE"
Ons het 'n insiggewende vraaggesprek in die Nederlands gehad met mnr. Haijkens, die eienaar van die fietsewinkel 'Paddepoel Fietsen' wat sedert die jare 70 in die winkelsentrum met die selfde naam gevestig is. Omdat die eienaar voel dit is 'n beginsel om op Sondag nie oop te sluit nie, het die regter nou geoordeel hy moet gedwing word om dit tog te maak.
"Meneer Haijkens we mogen toch wel zeggen dat dit een enorm boete is die u moet betalen. Wij vragen ons af of dit niet een beetje té is. Heeft de rechter tegen u gezegd waarom deze zo fors is?"
Die skoen is alreeds aan die ander voet! Waar dit in die hitte van die aanslag op Nasionalisme, altyd die voorstanders daarvan was wat moes verdedig, is dit nou anders. Wanneer Donald Trump die waarheid praat, al is dit nou in kru taal, dan is dit die taalgebruik wat hom ‘n rassis maak om die klem te probeer afwentel van die waarheid wat hy praat. Deur elke bekende én onbekende liberalis en swarte, word hy aangeval en veroordeel .
Indien die Afrikalande, die “Nuwe” Suid Afrika daarby ingesluit, nie spreekwoordelik die voorkoms van ‘n rioolput verteenwoordig nie en die uitsprake en optredes van swart Afrikaleiers nie verdien om gekritiseer te word nie, in watter terme ookal, wat dan??
Jeremia 35:1-19
“So spreek die HERE van die leërskare, die God van Israel: Gaan sê aan die manne van Juda en die inwoners van Jerusalem: Wil julle hieruit geen lering trek om na my woorde te luister nie? Spreek die HERE. Die woorde van Jónadab, die seun van Regab, wat hy sy kinders beveel het om geen wyn te drink nie, het hulle gehou; want hulle het geen wyn gedrink tot vandag toe nie, maar het geluister na die gebod van hulle vader. En Ék het met julle gespreek, vroeg en laat, maar julle het na My nie geluister nie.” (:13&14).
‘n Baie seldsame karaktereienskap in ons samelewing vandag – getrouheid. Dink maar hoe gereeld u met iemand by ‘n sakeonderneming praat wat onderneem om u binne minute terug te skakel en u wag vandag nog vir daardie oproep. Dit gebeur ongelukkig nie net so nou en dan nie. Hierdie verskynsel het so algemeen geraak dat dit ons byna nie eers meer pla nie omdat ons daaraan gewoond raak.
Hierdie jaar het vir die Afrikaner afgeskop soos elke een sedert die nuwe bedeling van 1994 deur bedrog en verraad op ons afgedwing is. Ons toestand versleg jaarliks. Op die oog af is daar min om oor opgewonde te raak. Hoe dan gemaak om die Afrikaner weer op koers te kry?
Wat is die feite?
Pas het die Wêreldbank bekendgemaak dat Suid-Afrika se groeikoers maar sowat 1,1% gaan wees hierdie jaar.
Die vergissing onder sommige Afrikaners dat dit net óns volk is wat onder druk verkeer, word deur hierdie E-Pos vanuit Nederland van die tafel afgevee. In hierdie stamland van ons is die aanslag ook hewig en die weerstand ewe treurig. Die gees van humanisme en liberalisme wat in die wêreld posgevat het, het ‘n vernietigende uitwerking op nasionalisme gehad.
Sedert Gorbatjef en de Klerk se kapitulasie wat die einde van die “koue oorlog” en die uitfassering van apartheid ingelui het en daarmee saam kastig die “rooi gevaar” agter die “ystergordyn” tot ‘n einde gebring het, is die pad vir die “Nuwe Wêreld Orde” effektief ge-open.
Onderskat ons die intelligensie van die swart ras, of verstaan ons bloot nie hulle logika nie? As hulle byvoorbeeld sê, “this door is closed because it’s not open”, of die water tekort is omdat die witmense die damme te groot gebou het, is dit nie in lyn met Gwede Mantashe se opmerking hieronder in die berig van Enca nie?
Is dÍt nie dalk wat Malema vir ons wil sê as hy verklaar dat, as hy sê, “Kill the Boer”, beteken dit nie dat die Boere doodgemaak moet word nie, julle verstaan nie ons logika nie. Gevollglik is Mantashe se stelling dat :“We have a president who has money, who's wealthy, who will not be tempted to steal... He is the president of the ANC. He is wealthy, he is rich. If he steals we will ask him why do you steal, because you have enough?”, se bedoeling glad nie wat ons daarvan sou aflei nie.