Tim du Plessis, daardie opgeblase, opgesmukte klein mannetjie van Beeld, kan tussen al die kaf wat hy kwytraak, so nou en dan ‘n lucidum intervallum beleef - ‘n helder oomblik!
So voer hy onlangs in Beeld in ‘n artikel met die titel “Velkleur versus realiteit” aan dat velkleur ‘n onveranderlike is, en daarom nooit ‘n argument mag wees nie. Hy is duidelik baie liggeraak oor die verraaiers-mantel wat al vir jare om sy nek hang, ondanks die feit dat hy kwansuis nie verder aan artikels lees wat hom as ‘n verraaier uitkryt nie.
Tog gee hy toe dat dit wel Beeld (en Beeld se stalmaats) was wat ‘n groot rol gespeel het om mense (Afrikaners) se denke oor apartheid te verander sodat hulle uitgelewer kon word aan ‘n Swart Kommunistiese regering. En oor hierdie verraad is hy klaarblyklik baie trots.
Maar soos dit maar gaan met die tipiese liberalis word net die helfte van die waarheid verkondig. Beeld was getaak deur die geldmagte om apartheid ongedaan te maak, want Anton Rupert het mos gekla dat apartheid die Afrikaner (lees: ryk Afrikaner) “kruisig”. Daarom is Beeld destyds na Transvaal gestuur (met Nasionale Pers se miljoene) om Die Transvaler te “kruisig”, sodat die liberale idees behoorlik onder die konserwatiewe Afrikaner kon posvat. Dit was Jacques Ellui wat gesê het dat die doel van moderne propaganda nie meer is om opinies te verander nie, maar om ‘n aktiewe en mistieke geloof te “verwek” (“arouse”). Deur die toedoen van hierdie koerante is mense wysgemaak dat dit wat in die plek van apartheid sou kom, die deure van die wêreld vir ons sou open. Ons sou almal meer geld maak, is geglo. Min het mense geweet dat dit eintlik net Rupert en sy geesgenote was wat meer geld sou maak. Die res moes met die illusie tevrede wees dat daar “a better life for all” sou wees. En o ja, ons sou kon rugby en krieket speel teen internasionale spanne. Nou sit ons met ‘n krieketspan wat nie Springbokke wil heet nie, maar blommetjies. En as die son bietjie hard skyn dan verwelk hulle! Watwou vir internasionale mededinging!
Timmie kla ook omdat die “rassiste” se stem deesdae gehoor word weens die koms van die internet. Ja Tim, was daar maar ‘n gelyke speelveld in die tagtigerjare, dan was ons nie nou in hierdie benarde toestand nie. Toe het die oormaat van propaganda (geld) bepaal wat die keuse van mense sou wees. Vir ‘n gelyke speelveld het die liberalis nog nooit
Tim du Plessis is reg – ras is ‘n onveranderlike. Daarom moet ‘n mens in die lewe kennis neem van onveranderlikes. Vir diegene wat bietjie traag van begrip is beteken dit tog immers dat sekere dinge nie verander
Die Blanke huil nie omdat daar Asiërs is wat se gemiddelde IK hoër is as dié van Blankes nie. Ons respekteer dit. Ons
Maar ons weet dit is laat in die dag as liberaliste soos Tim du Plessis begin kerm en tjank – begin kla dat die hemel op aarde wat julle voorspel het, nie realiseer nie. Dat die oproep op “redelikheid” in veral Swart geledere, op dowe ore val. Wees verseker Tim, julle kan die krokodil aanhou voer, maar hy gaan julle ook eet - al is dit dan laaste.
Ons is gelukkig nie almal gebreinspoel nie. Ons is gelukkig nie almal betaalde agente van die geldmagte nie. En ons intelligensie stel ons in staat om nog deurentyd helder te dink; nie net as ons paniekerig raak nie.