Pous Benedictus het pas ‘n boek die lig laat sien met die titel Jesus of Nazareth: Holy Week. Daarin word onder meer aangevoer dat die Jode nie te blameer is vir die dood (kruisiging) van Jesus nie en dat Jode nie bekeer moet word om in Christus te glo nie.
Die pous se uitspraak oor die kruisiging is natuurlik deur die Jode wat Judaïste (en Sioniste) is, verwelkom. Hierdie Jode het vir baie jare verkondig dat hierdie uitspraak, naamlik dat die Jode verantwoordelik was vir Christus se dood, een van die redes vir “anti-Semitisme” is. Benyamin Netanyahu, voorslag Sionis, het die volgende aan die pous te sê gehad:
“I commend you for forcefully rejecting, in your recent book, a false charge that has been a foundation of hatred of the Jewish people for many centuries”.
Volgens die pous is Jesus vermoor deur “sinners and aliens”:
“I believe that aliens from Planet Zeeba came down to earth and they are responsible for the crucifixion”.
Met hierdie uitspraak van die pous word ‘n streep deur die Bybel getrek. Dat daar ‘n minderheid van Jode was wat in Jesus geglo het, dit is so. Maar dit is die Jode wat saamgesweer het om Jesus om die lewe te bring, die Joodse Raad wat Hom aan die Romeinse goewerneur Pilatus (landvoog oor Judea) uitgelewer het, wat valse getuienis teen Hom ingebring het, maar gevrees het vir die aanklag dat hulle vir Sy dood verantwoordelik gehou sou word en die blaam na ander wou skuif. Dit was die Jode wat aangedring het dat die moordenaar (Barabbas) vrygelaat moes word, maar dat Jesus moes sterwe ten spyte daarvan dat Pilatus geen skuld in Hom vind nie. Dit was die Jode wat geskreeu het: “Kruisig Hom!”. Dit was die Jode wat ontken het dat Jesus die Seun van God is en weens Jesus se erkenning dat Hy dit was, aangedring het op Sy dood.
Die pous is ‘n valse leraar. Soos al deur eeue bewys is, sal die een uitspraak op die ander volg. As jy “a” sê, sal jy “b” ook sê. Verkondig die pous en sy kerk nog dat Jesus die Seun van God is?
As die Jode nie bekeer moet word, soos wat die pous ook nou aanvoer nie, waarom bely ons dan dat Christus die Weg, die Waarheid en die Lewe is. Waarom verklaar Jesus dan self dat wie in Hom glo, die ewige lewe sal hê? Waarom die opdrag om dissipels van alle nasies te maak?
Dit bring mens by die belangrike vraag: Waarom hierdie toegeneëntheid tussen die Jode en die pous? Is die Rooms Katolieke Kerk nie dalk daargestel deur die Jode nie? Na hierdie uitspraak deur die pous maak dit wat Edward Hendrie in sy boek Solving the Mystery of Babylon the Great skryf baie sin, naamlik dat die Roomse kerk gestig is as ‘n valse front om Christene weg te lei van die waarheid. Ja, deur afvalligheid – weg van God. En wie beter as die pous om dit te doen?
Wie net ‘n deel van die evangelie vermoor, vermoor Christus self!