In de vorige afleveringen van deze reeks, toonden we u al dat een regenboognatie of ook wel multiculturele samenleving genoemd, niets maar dan ook niets positiefs bijdraagt en ook niet veel goeds in petto heeft voor degenen die daar in het geheel niet van gediend zijn.
Wat we nog niet besproken hebben is dat het ontstaan van zo'n veelkleurig maatschappijmodel eigenlijk altijd gepaard gaat met het verdwijnen van normen en waarden. De multikullers (n.s lees linkse en link-liberale) , proberen meteen nadat ze die regenboognatie gesticht hebben, eeuwenlange gebruiken en tradities te treffen door deze als niet meer passend , niet meer van deze tijd of als achterhaald te beschouwen en deze te vervangen door de normen en waarden (als je deze tenminste zo kan noemen) van 'hun' vreemdelingen.
Die oorheersende uitspraak van die Afrikaner en veral die jeug is dat die radikale beleid van die ANC Suid-Afrika gefaal het. Die ontnugtering is groot oor die verloop van sake die afgelope 30 jaar. Onder die dekmantel van “demokrasie” word die werklikheid van absolutisme versteek. Dit het ’n ANC geloof geword dat die welvaart van Suid-Afrika afhang van die effektiewe toepassing van ’n anti-Afrikaner grondwet. Die politieke mag van die Afrikaner is effektief gesteriliseer met ’n kiesstelsel wat die Afrikaner nie eers teoreties kan wen nie.
Die Godsveragting deur ontrou aan jou volk.
Die Godgegewe wat in elke nasie se bloedstroom loop.
Die eie kleur, die eie siel, die eie taal en land.
Die tradisies en kultuur deur eiewaarde oorgeërf.
Die eenheidswil, die eie lied en strewe tot selfbehoud.
Nasionalisme was ‘n groot faktor gedurende die twintigste eeu. Dit sal in alle waarskynlikheid weer die geval wees in die een en twintigste eeu. Die vraag is waarom nasionalisme die verbeelding van mense aangryp. Die rede is, by nadere beskouing, eintlik voor-die-hand-liggend.
Richard Weaver het gesê dat dit wat uniek is eintlik nie definieerbaar is nie. Aristoteles het gesê dat definisie eintlik ‘n geval van aanvoeling is. Walker Connor het gesê dat die essensie van ‘n volk nie iets tasbaars is nie, maar iets geesteliks, ‘n ingesteldheid eerder as ‘n feit.

Dié bedanking nou van Klem-in-die-kaak, bedoel ek nou watsenaam, die Klerk, buurman, by Radio Pretoria. Dit lyken ’n interessante ontwikkeling te wees wat my vrae meer as my antwoorde maak, seg ek jou en sommer by al wat ’n luisteraar is ook. Dis mos eiegenaardig dat die drywer, of was dit nou die touleier, van so ’n hogere wa, wat dit so vuil, of is dit nou vyl, (ek is nie seker van die spelling nie, buurman) vir die Afrikaner se vryheid dit had, sommer so bedank en niemand sprak g ’n sprook nie!
Wall Street, BP, bio-ethanol and the death of millions
by F. William Engdahl www.globalresearch.ca
My late grandfather, a man of sturdy Norwegian-American farm stock, who later became a newspaper editor and political activist during the First World War, used to say, 'A man can get used to pretty much anything with time, except dying...and even that with some practice.' Well, as fate has it, it seems we, the vast majority of the human race, are about to test that adage in regard to the availability of our daily bread itself. Food is one of those funny things it's hard to live without. We all tend to take it for granted that our local supermarket will continue to offer whatever we wish, in abundance, at affordable prices or nearly so. Yet living without adequate food is the growing prospect facing hundreds of millions, if not billions, of us over the coming years.
As daar niks is waarvoor jy bereid is om te sterwe nie, behoort daar ook niks te wees waarvoor jy behoort bereid te wees om te lewe nie! Hierdie lewenswaarheid vind ’n mens slegs by toegewyde en opregte gelowige mense wat ernstig is oor die waarheid en reg en geregtigheid. Hulle is dan gewoonlik ook diegene wat op brandstapels en in leeukuile gesterf het vir dit waarin hulle geglo het. Die afwyking van die Afrikanerleierkorps wat na die moord op dr. H.F.Verwoerd die Afrikanervolk moes voorgaan, het tot ’n eerlose politieke oorname aanleiding gegee omdat hulle eerder bereid was om te bly lewe vir ’n sekulêre en wêreld dienstige lewens-en-wêreldbeskouing, wat hand-oor-hand besig is om die Afrikanervolk eerloos uit te wis!