JAKOBUS 1:1-27
JAKOBUS, ’n dienskneg van God en die Here Jesus Christus, aan die twaalf stamme wat in die verstrooiing is: Groete!
2 AG dit louter vreugde, my broeders, wanneer julle in allerhande versoekinge val,
3 omdat julle weet dat die beproewing van julle geloof lydsaamheid bewerk.
4 Maar die lydsaamheid moet tot volle verwerkliking kom, sodat julle volmaak en sonder gebrek kan wees en in niks kortkom nie.
5 En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word.
6 Maar hy moet in die geloof bid, sonder om te twyfel; want hy wat twyfel, is soos ’n golf van die see wat deur die wind gedrywe en voortgesweep word.
7 Want dié mens moenie dink dat hy iets van die Here sal ontvang nie —
8 so ’n dubbelhartige man, onbestendig in al sy weë.
9 Maar laat die broeder wat gering is, roem in sy hoogheid,
10 en die ryke in sy geringheid, want soos ’n blom van die gras sal hy verbygaan.
11 Want die son gaan op met sy hitte en laat die gras verdor, en sy blom val af, en die sierlikheid van sy gedaante vergaan; so sal die ryke ook in sy weë verwelk.
12 Salig is die man wat versoeking verdra, want as hy die toets deurstaan het, sal hy die kroon van die lewe ontvang wat die Here beloof het aan die wat Hom liefhet.
Standpunt en Verklaring deur SteedsHervormers
Die Bybel is God se Woord, dit bevat nie net God se Woord nie. Soos Jesus Christus die Seun van God is wat mens geword het, en nie andersom nie, sodat sy Goddelikheid die primêre is, so is die Bybel die Woord van God wat mens geword het, in ‘n menslike boek gestalte gekry het: Die Woord (van God) en Jesus Christus het parallelle identiteit.
This isn’t a financial crisis … it’s a bank robbery by Washington's Blog
The coordinated swap line bailout by the Federal Reserve, the Bank of Canada, the Bank of England, the Bank of Japan, the European Central Bank, and the Swiss National Bank- and China’s reduction of reserve requirements by .5% – shows desperation. (For background on swap lines, see this, this and this.)
The Street notes:
Don’t get flustered by the terminology of “dollar swap lines” above. Here’s a more simple explanation: Central banks around the globe have acted in desperation to boost liquidity in the system, which has sparked a rally in equities.
In a separate article, The Street points out:
What’s great for the banks isn’t so good for everyone else, though. Investment strategists already are noting the desperation of the move, adding that flooding the banking system with liquidity doesn’t do anything to solve the real problem of ballooning, unmanageable debt levels.
Met vergunning oorgeneem uit Koers (November 2011)
Mense dink gewoonlik aan die Franse Revolusie as van revolusie gepraat word. Die Franse Revolusie wat in 1789 – 1799 begin het, is inderdaad die moeder van alle moderne revolusies. Maar dit gaan nog steeds aan oor die wêreld. Die kommunistiese revolusie van sogenaamde demokrasieë is steeds ‘n voortsetting van die revolusielewensbeskouing.
Een maklik waarneembare verskynsel van die revolusie is dat alles moet verander. Die Griekse filosoof Herakleitos het al eeue vC gesê: Panta rei kai ouden menia – alles verander, niks bly staan nie. Nou kom baie in ons Kerk en sê ook Hervormde Kerk beteken ons moet voortdurend hervorm oftewel verander!
Die veranderingsug van die revolusie sien ons byvoorbeeld in: voor die Franse Revolusie het alle mense links op paaie gery. Perderuiters het aanvanklik daarmee begin sodat hulle die aankomende met die regterhand kon groet of die swaard kon presenteer! Die Franse Revolusie het meegebring dat die massas anders wil wees as die adel. As hulle links ry, ry die massa regs. So het regsry in Frankryk begin en deurgewerk na alle lande wat Napoleon besit het. Omdat Napoleon teen Engeland verloor het, ry die Engelse en al die ou Britse kolonies links – ook Suid Afrika! In die VSA wat sterk onder die revolusie gekom het, is die verkeer ook regs, so natuurlik ook in Holland.
De fractie van de Staatkundig Gereformeerde Partij in Barneveld, een dorp gelegen in de Nederlandse provincie Gelderland, heeft bezwaar gemaakt tegen een vrijwilligersavond in het Schaffelaartheater op woensdag 7 december waar degenen die altijd bereid zijn hand- en spandiensten te verrichten vergast zouden worden op een circusvoorstelling uitgevoerd door Wintercircus Martin Hanson.
We vroegen raadslid en tevens fractiesecretaris van de SGP meneer Leendert de Knegt waarom de gemeente Barneveld voor een dergelijke avond gekozen heeft. Men kon toch weten dat dit op principiële bezwaren zou stuiten?
The US military has built a stone circle in its Air Force academy to give pagans, druids and witches somewhere to practice their religion.
The Colorado base has spent around £50,000 building the Stonehenge-like structure to allow witches to cast spells, and pagans to form "circles of power" by night. It is situated on top of a wooded hill and includes a fire pit.
The academy says it is for cadets who practice 'Earth based' religions including druids, witches and North American faiths.
Despite the expenses it is believed only three out of the 4,300 cadets have openly admitted that they are pagan.
Ja’k Buurman, dié waarheid is ’n naarheid, seg ek jou. Jy moet maar saam met my die spulletjie dophou Buurman en sien hoeveel besems gaan uitkom en hoe klein die mat gaan word, het ek jou laas loop seg.
Nou lyken dit vir my daar is baie besems en die kombers bly klein. Ek herinner my ou Moosa se groot oë destyds toe die slang onder sy toonbank uitgekom het toe ek nog ’n kannetjie was seg ek jou Buurman! Einste soos ou Mac s’n wat ’n slangbyt in al hierdie besems siet aankom seg ek jou die waarheid.