1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9954406

Besoekers aanlyn

Ons het 124 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

MIEMIE COERTZE

Aan Miemie Coertze,

Hartlike geluk met u tagtigste geboortedag!  As verteenwoordiger by uitnemendheid van die Afrikanervolk se inherente vermoë om God se gawe aan die mens,  om  emosie en innerlike gevoelslewe deur die skoonste klank te vertolk en met onderskeiding die wêreld in te dra, wens die Afrikaner Volksparty u Gods rykste seën en gesondheid toe vir die lewensjare wat nog vir u beskore is!

Daarbenewens maak ons ook van hierdie geleentheid gebruik om namens al die lede van die AVP, u te bedank vir u bydrae tot die verinniging en veredeling van die kultuurskat van ons volk, waarvan die waarde onberekenbaar is.

Vriendelike groete.

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie