Vandag, presies 30 jaar gelede, het Mandela aan sy makkers opdrag gegee om die Kerkstraat bom te plant wat 19 mense gedood en 200 ander vermink en beseer het...
Twee patetiese, nikswerd ANC operateurs is ook in die ontploffing dood omdat hulle nog in die motor was wat die ±40kg plofstof bevat het en die bom 2 minute te vroeg afgegaan het! Die bom het om ongeveer 16:30 ontplof tydens spitsverkeer. Glas, metaal, liggaamsdele en lyke was oor etlike meters verstrooi...
10 jaar later maak die wêreld van hierdie Mandela-terroris 'n god en gee vir hom die Nobel prys vir vrede!