Dischem se transformasie van wit na swart is nou die nuwe volle evangelie in hul geledere. Benadeling van blankes is blykbaar ‘n doeltreffende kuur vir hul verhouding met die regime. Die palestynse kwessie bly maar ‘n turksvy. Pasiënte kan nou hul medisyne by ‘n eksklusiewe “swartmark” gaan koop. Om Dischem se winsgewendheid deur die dak te lig, het ek ‘n paar voorstelle om hul volledig in lyn te kry met die transformasie idee. Halfgebakte verskonings werk nie om winsgewendheid te verbeter nie. Dit is altyd goed om te sȇ wat jy bedoel en te bedoel wat jy sȇ.
Gelukkig is Afrika geseën met sangomas, kompleet uitgerus met beesstert en al. ‘n Volle transformasie sal dus verskriklik maklik wees. Tradisionele swart medisyne word al vir eeue in Afrika as die ware jakob gesmous aan goedgelowiges om die chaos van die bloed en pigment te beheer. ‘n Dollosgooier by die toegangsdeur om ‘n onfeilbare diagnose te maak van mensekwale, sal as ‘n goeie promosie dien vir Afrika muti.
Die aankoop van swart muti vir die rakke sal ook ‘n prikkeling en stukrag verleen aan swart bemagtiging. Rooi beet vir vigs en slang harte vir ernstige kwale. Albino sop sal ek glad nie aanbeveel nie. Ek wil nie aan moord aandadig wees nie.
Om markgeoörinteerd te wees in die besigheidswȇreld, is ‘n absolute vereiste. Volgens Dischem is hul mark ongeveer 70% swart. Om toordokters aan te stel by Dischem sal ook die demografie in die apteek besweer.
Die mark word sodoende vérder uitgebrei deurdat heksebrou medisyne dan ook beskikbaar sal wees om ander gesondes siek te maak, of om ‘n spel op hulle te plaas.
Die verheffing van toordoktery bokant die westerse wetenskap sal swart bemagtiging ‘n enorme hupstoot en vatsoenlikheid gee. Die Afrikaȉse mediese benadering bevat ook die mitelogiese krag van die bo-natuurlike wat bokant die spektrum van intellek val. ‘n Oopkop benadering wat jou haarsings op die grond laat val. Dischem het nou ‘n unieke gleentheid tot ‘n mediese evolusie by te dra, as hulle net my goeie raad wil volg.
Tot tyd en wyl sal ek maar my wit disprin koop by ‘n ander apteek totdat transformasie volledig geimplimenteer is by Dischem.
Op las -
KLAAS WAARSEGGER