WAARSKUWING:
Hierdie skrywe is slegs bedoel vir persone wie se kognitiewe funksionering ongeskonde is. Die enigste mense onder die melkweg wat glo dat die ANC by die stembus uitgestem kan word is die DA en VF+ ondersteuners. Die huidige grondwet het efffektief ’n monopolie toegeken aan Afrikanisme. Europese politieke uitlewing, is nou net van toepassing op voȅls. Eratum: die ANC is ook “wetlik” voȅlvry verklaar.
Die vraag wat beantwoord moet word is watter politieke sisteem is werkbaar vir versteurde mense? Demokrasie sal die grap van die dekade wees in ‘n geestelik gestremde inrigting. Die basiese bousteen in ‘n demokrasie is die individu. Vir politiek om relevant te wees moet dit eiesoortigheid in ag neem. Aapdenke en demokrasie is onversoenbaar.
Kollektiewe aapdenke sal altyd kollektiwe bobbejaandenke verwerp, daarom regeer hulle hulself in eie gebied. ‘n Eie politieke stelsel of selfregering werk dus altyd die beste. So haat elke volk dit om deur ‘n ander volk regeer te word.
Blinde Afrikanerhaat met gepaardgaande diskriminasie en rassisme is vȇr verwyderd van ‘n ideale stelsel. Demokrasie in die hande van versteurde mense is ‘n oefening om die verkose persoon euwel dade toe te laat om sy kiesers te “vermoor”. Ware demokrasie kan slegs gedy as morele standaarde gehandhaaf word deur die burgers. Gehoorsaam is, korrupsie verwerp, opgevoed en geletterd is.
Vir 27 jaar het ons die dekadensie ervaar. Die nuwe SA is ‘n mislukking! Die DA se droom waarvoor hulle in die referendum van 1994 gestem het, het ontaard in ‘n nagmerrie. Die VF+ wat rondgeloop het met oorlogspraatjies en nee stemmers was, het ewe skielik ja stemmers geword en speel opgewonde saam om ons land te verwoes. Weereens probeer dié twee partye om alle witmense in Dingaan se kraal te kry. Hulle sal nie slaag nie, want almal is nie polities dom nie. Ideologie en bekwame bestuur is twee wȇrelde. ‘n Geloof in ‘n veelrassige samestelling is nie ‘n kuur vir gelykheid en eiesoortigheid nie.
STEM REG, BLY WEG