1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9295547

Besoekers aanlyn

Ons het 134 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

A Final Warning to Humanity from Former Pfizer Chief Scientist Michael Yeadon

Dr. Michael YeadonDie AVP plaas hierdie waarskuwing soos wat dit verskyn het en omdat dit uit die talle uitgereikte verklarings en besprekings oor die Covid "pandemie" en die vrees vir besmetting wat mense dring tot "beskermingsmaatreëls" deur inenting, uit waarskynlik die betroubaarste beskikbare bron kom. Terwille van u en u dierbares se veiligheid, gebruik die skakel en luister na dr. Yeadon se omvattende verduideliking.

In die stryd tussen lig en duisternis wat openlik polities gedryf word, en wat in hierdie geval op 'n wyse wat in mediese terme verskuil is, verdien om blootgelê te word in belang van, in ons geval, die voortbestaan van ons Afrikanervolk. Kom laat ons met nugterheid nie perspektief verloor oor die intelligensie waarmee die aanslag op God se getroue geloofskinders gevoer word nie. Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die magte, die owerhede, die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, en die bose geeste in die lug! So word ons in God's Lewende Woord gewaarsku!

Daar is heeltemal te veel van ons eie mense wat steeds in goedertrou na mense opsien. In baie gevalle mense wat self mislei en verdwaal het in die doolhof van opinies, vertolkings en doelbewuste waninligting! Laat ons bid vir die gees van onderskeiding, wat beskikbaar is as ons bereid is om daarvoor te vra

Video: 

By Dr. Mike YeadonGlobal Research, September 22, 2021

Planet Lockdown

All Global Research articles can be read in 51 languages by activating the “Translate Website” drop down menu on the top banner of our home page (Desktop version).

Listen to Dr. Michael Yeadon, former Vice President and Chief Science Officer of Pfizer, talking about the pandemic and the COVID vaccine.

Watch the video below.

*

Note to readers: Please click the share buttons above or below. Follow us on Instagram, @crg_globalresearch. Forward this article to your email lists. Crosspost on your blog site, internet forums. etc.

Featured image: Dr Michael Yeadon, a former Pfizer vice president and co-founder of Doctors for COVID-19 Ethics. Photo credits: The Last American Vagabond / Odysee

Video: Dr. Mike Yeadon Talks About COVID Lies with Dr. Reiner Fuellmich

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie