Die AVP het baie simpatie met Dirk Hermann oor die verlies van sy oom, mnr Frik Hermann, wat deur die barbare op hulle kenmerkende wreedaardige wyse vermoor is. Frik Hermann was immers een van óns mense! Die AVP verwerp egter Dirk Hermann se beteuterde oproep tot Jacob Zuma om tog nou iets daadwerkliks omtrent die misdaadsituasie in die land te doen. So asof Zuma enige simpatie met ons volk sal betoon.
30 Januarie 2011 verskyn daar ‘n volblad artikel in ‘n bylaag van ‘n koerant met ‘n vleiende foto van die aktivis George Bizos. ‘n Artikel wat ‘n mens groter insae gee in die sienswyse van volksvreemdes wat in die goeie ou tyd burgerskap verkry het in Afrikanerland soos enige Afrikaner, en watter invloed dit gehad het op ons nasionalisme en samelewing.
Die raaklees van ‘n vroeëre berig oor Schabir Shaik met die opskrif: “Zoeloes moes Indiërs, wittes uitgemoor het, sê Shaik”, het onwillekeurig die naam van Jürgen Kögl by my opgeroep en die verband van geknoei agter die rug van die Afrikanervolk deur volksvreemdes om ander mense as die Afrikaner bevoordeel te kry voor die gees geroep.
The G8 Map of Washington’s Greater Middle East extends right to the borders of China and Russia and West to Morocco
by F. William Engdahl
www.globalresearch.ca
Fast on the heels of the regime change in Tunisia came a popular-based protest movement launched on January 25 against the entrenched order of Egypt's Hosni Mubarak. Contrary to the carefully-cultivated impression that the Obama Administration is trying to retain the present regime of Mubarak, Washington in fact is orchestrating the Egyptian as well as other regional regime changes from Syria to Yemen to Jordan and well beyond in a process some refer to as "creative destruction."
The template for such covert regime change has been developed by the Pentagon, US intelligence agencies and various think-tanks such as RAND Corporation over decades, beginning with the May 1968 destabilization of the de Gaulle presidency in France.
In Markus 6 lees ons dat Jesus sy tuisdorp (“vaderstad”) Nasaret besoek het. Daar is hy nie baie goed ontvang nie, trouens, Hy is daar verag! Sy besoek aan Nasaret moes vir Hom ‘n ontnugtering gewees het.
Verder lees ons dat die mense van Nasaret verslae was oor sy leringe, maar nie tot geloof gekom het nie. Hulle het aanstoot aan hom geneem! Jesus was verbaas en verwonderd oor Nasaret se ongeloof en het nie een wonderwerk in Nasaret kon doen nie. Hy het wel ‘n paar siekes gesond gemaak.
Dit was mnr. Jaap Marais wat by geleentheid gestel het dat om burgerskap in die Nuwe Suid Afrika te bekom, jy net drie kwalifikasies benodig. Jy moet ‘n kruisie kan maak, jy moet kan regop loop en jy moet met ‘n klip kan gooi.
Na die verloop van sestien jaar van “nuwe” regering deur ‘n swart meerderheid, het daar ‘n hele paar kwalifikasies bygekom. Om president te wees moet jy ‘n terroriste agtergrond hê, in die tronk gewees het nadat jy tot die dood veroordeel was, korrupte verbintenis hê met top kriminele, aangekla wees van verkragting en tenminste vier vrouens hê en jouself hoog genoeg aanslaan om God by jou verkiesingsveldtog in te sleep.
Die deursnee Afrikaner se standaard stelling dat Afrikaners nog nooit kon saamwerk nie, is besig om verkeerd bewys te word. Die invalspoort met veral nuwe gespreksgenote wanneer politiek ter sprake kom, is mos gewoonlik dat Afrikaners nog nooit kon saamwerk nie en dat dit die rede is waarom ons nie vordering maak met ‘n stryd om ons vryheid terug te wen nie.
As Julius Malema in ‘n koerant verklaar, Hoewel hy ‘skiet die Boer’ sing, is dit nie aanstootlik nie, moet ‘n mens dit seker vat van wie dit kom. Dit sou sekerlik uit sy hoek gesien, ‘n fout wees om hom daaroor te verkwalik, want hy is swart en vir swartes kan dit tog nie verkeerd wees om Boere te skiet nie, wat staan nog as hy bloot net sing dat hulle geskiet moet word! Hy verklaar verder dat hy nie daardeur geweld wil aanhits nie.