Globalist blitzkrieg signals largest geopolitical reordering since WW2.
Tony Cartalucci, Contributing Writer
Activist Post
Beginning in North Africa, now unfolding in the Middle East and Iran, and soon to spread to Eastern Europe and Asia, the globalist fueled color revolutions are attempting to profoundly transform entire regions of the planet in one sweeping move. It is an ambitious gambit, perhaps even one born of desperation, with the globalists' depravity and betrayal on full display to the world with no opportunity to turn back now.
To understand the globalists' reasoning behind such a bold move, it helps to understand their ultimate end game and the obstacles standing between them and their achieving it.
DIE VVK SE NEUS BLOEI
Buurman, dit lyk nie goed nie. Boerebloed, of Afrikanerbloed. Dis rooi Buurman. Of die slaner nou ookal ‘n Boer of ‘n Afrikaner is en die bloeier ‘n Afrikaner of ‘n Boer is, die bloed is rooi seg ek jou. Kyk maar self na die portret in die koerant!
Waar daar bloed is, is daar pyn, Buurman, as dit op dié manier kom! Nie net van die neus wat bloei nie, maar van die siel ook.
In Zuma se eerste onderhoud met ‘n Afrikaanse, (let wel, nié Afrikaner koerant) nie, het ‘n paar interessante sake na vore gekom.
Hy verklaar onder andere:
Die Afrikaner moet sy eie Nkandla vind. Dít, verduidelik Zuma, is nie ‘n staatkundige grondgebied nie maar ‘n sielkundige tuiste waar hy veilig is en die vryheid en vrymoedigheid het om dit wat vir hom belangrik is, uit te leef. Ek dink selfs Salomo sou gesukkel het met hierdie “wysheid”.
Zuma verklaar verder dat hy ‘n diep begrip het vir sommige Afrikaners se behoefte vir ‘n eie tuiste. Dus glo hy nie dat alle Afrikaners so ‘n behoefte het nie.
Lesersbrief van Herman Gibson
Ek lees die Afrikaner Volksparty se webwerf gereeld en
Die landwye staking oor salarisverhogings deur die SA Transport and Allied Workers Union, Transport and Allied Workers Union of SA en die Motor Transport Workers Union is besig om ’n ernstige brandstof tekort in die land te veroorsaak. Die vakbonde eis 'n verhoging van 20%. Daar is reeds berigte van verskeie vulstasies regoor die land wat drooggeloop het.