Response to an editorial Tim du Plessis of Beeld wrote about Clive Derby-Lewis
Derby-Lewis en Shaik hoort albei in tronk
Dear Mr. du Plessis,
For more than twenty years now I've watched you undermine Afrikanerdom. It was very clear to me in 1993, and it is even clearer to me now, that you are an agent of influence. I called you that then, and I reiterate that now.
I often wondered how a person of your limited ability could somehow attain the position of editorship, given the character restrictions you are so obviously saddled with. It only makes sense when there is some other agenda. No real patriot - be he Palestinian, Egyptian or anyone else - could so systematically undermine his own people, to the extent that you have, and get away with it.
Reuters
Londen - Suid-Afrika funksioneer nie reg nie en sal ineenstort binne die volgende 15 jaar met meer ernstige gevolge as Libië, sê Toscafund, een van die Verenigde Koninkryk se hoë-profiel verskansingsfondse. Dit sal kommoditeit-ryk Rusland en Australië bevoordeel.
Die hoofekonoom en vennoot Savva Savouri, wat navorsing gedoen het oor Suid-Afrika se ekonomie, het die emigrasie van professionele werkers en die “tekort aan gesentraliseerde leierskap” hiervoor blameer.
By Charles Dodgson
The BBC documentary on Enoch Powell’s 1968 “rivers of blood” speech in Birmingham, currently featured on The Occidental Observer, reminds us of how White loyalism has been systematically defeated since the Second World War throughout the West (though with some recent exceptions in Switzerland, Denmark, Sweden, and even Britain). It also reminds us of the tragic failure of our elites to respond to prophetic, principled voices such as Powell’s. Nevertheless I think Enoch Powell is an inappropriate role model for White activists.
WAS HY ‘N LEIER?
Die opskrif in Rapport van 6 Maart 2011 lui: Die moed van ‘n leier wat weet wanneer om uit te tree. Dít is die afleiding van Bill Keller van die New York Times wat hierdie artikel geskryf het.
Hy sê onder andere in die berig dat sowel Gorbatsjof as de Klerk het begin as hervormers, oftewel politici wat ‘n aaklige stelsel minder aaklig wou maak, eerder as om dit af te skaf. Hy sê verder dat as ‘n mens kyk na vandag se outokrasieë in die Midde-Ooste, het de Klerk en Gorbatsjof die bykans ondenkbare vermag. Die vraag wat dadelik by ‘n mens opkom is, wat is die motivering vir só ‘n berig wat deur Rapport geplaas word van ‘n vyandige Amerikaanse verslaggewer, juis nou?
by Prof Michel Chossudovsky
The US-NATO Attempted Coup d'Etat in Libya?
The US and NATO are supporting an armed insurrection in Eastern Libya, with a view to justifying a "humanitarian intervention".
This is not a non-violent protest movement as in Egypt and Tunisia. Conditions in Libya are fundamentally different. The armed insurgency in Eastern Libya is directly supported by foreign powers. Of significance:, the insurrection in Benghazi immediately hoisted the red, black and green banner with the crescent and star: the flag of the monarchy of King Idris, which symbolized the rule of the former colonial powers. (See Manlio Dinucci, Libya-When historical memory is erased, Global Research, February 28, 2011)
The Obama administration in consultation with its allies is assisting an armed rebellion, namely an attempted coup d'Etat:
GEDENKLESING gehou op 19 Februarie 2011
Deur Johan Bekker
Aanhalings uit die boek “AFSPRAAK MET DIE TOEKOMS”
Al wat in 1994 gebeur het, was dat die hedendaagse joiners en hensoppers uit Afrikanergeledere oorgeloop het na die vyand en nou skouer aan skouer met die kommuniste teen ons veg. Totdat ons besef: die haat teen die Afrikaner loop diep en breed in die geledere van die vyande van die Afrikaner, want ons verteenwoordig dít wat hulle nie kan wees of kan bereik nie. Hoe meer die strewe na ’n sosialistiese paradys vasval in die onvermoë, hoe nydiger sal die sosialistiese elite op die Afrikaner word....Kan dit anders in ‘n ideologie wat gebou is op naywer, haat en immoraliteit?
Deur Leonard vd Dussen
Volgens berigte wat uit die tuisskool geledere ontvang is, gaan die hofsaak oor onderwys wat al jare lê (van die BCVO, ‘n tuisskoolouer en CVO Skool Pretoria teen die minister van onderwys) uiteindelik aangehoor word van 7 – 9 Maart 2011. Die saak gaan kortliks daaroor om aan te toon dat die regering volgens sy eie grondwet nie een kurrikulum op almal mag afdwing nie. Dieselfde geld ook vir assesseringsmetodes.