Persverklaring
ERFGELD IS SWERFGELD!
Dit is ʼn ou gesegde wat weer nuut bewys word. Die ou mense het gesê dat as jy nie vir iets gewerk het nie, trek jy dit gewoonlik deur jou gat ek na die staat toe, dan is dit waar dit by uitstek gebeur! Vyf biljoen rand geblaas op partytjies deur die swart deurbringers, terwyl die land se infrastruktuur in duie stort.
Teen die tempo waarteen partytjies en reiskoste befonds word uit die staatskas met belastingbetalers, hoofsaaklik blanke belastingbetalers se geld, is dit geen wonder dat bitter min amptenare beskikbaar is vir vergaderings, en wanneer iemand wel opdaag sit en slaap hulle deur die vergadering. Daar kan weinig tyd of krag oor wees vir konstruktiewe werk as daar tot watter tyd gerinkink word op ander se koste!
Tussen 34 staatsdepartemente is daar R194 miljoen spandeer op onthaal, R31,7 miljoen op vermaak en R4.4 biljoen op reis en verblyf. In hierdie proses van vertoon van onverantwoordelike tyd-en-geldbesteding aan die wêreldse genot, in teenstelling met die mees basiese wat van ʼn regering vereis word om finansieël te kan slaag en veral in beproewende ekonomiese omstandighede te bly voortbestaan, is ook die bewys van die swart ras se samestelling waarvan Afrika as aanskouingsles reeds vir eeue as waarskuwing vir die blankedom dien. ‘n Aanskouingsles waaraan de Klerk en syne geweier het om hulle te steur en liewer voorkeur te verleen aan hulle internasionale besoldigers .
As hierdie blatante vermorsing van swaarverdiende belastinggeld, saamgesien met die aantal wapens wat uit polisie besit verdwyn het en die onverpoosde en toenemende wrede en moorddadige aanvalle op blankes deur swartes, het ons die sekerste resep vir omvangryke verval wat noodwendig moet eindig in anargie en chaos en die uiteindelike vernietiging van die Blankedom in Suid Afrika..
Dat die media hierin nie ʼn klein aandeel het nie is sekerlik een van die mees tragiese verskynsels van ons tyd en behoort die Afrikanerdom tot grepe te kom met ʼn proses van verset wat in die praktyk effek sal hê om weer polities in beheer van Suid Afrika te kom. Dit behels maatreëls wat die uitwissing van die verskille tussen rasse weer om te keer omdat die proses van gelykstelling van die verskille tussen rasse, die een aangeleentheid is waarheen al die huidige probleme in Suid Afrika herlei kan word.
In reaksie op die “intelligente” waarneming van Julius Malema dat ons blankes die swartes se grond moet teruggee omdat ons nie met grond onder ons arms in die land ingekom het nie, wys die AVP hom net daarop dat dit wat vir hom soos grond onder ons arms voorgekom het, eintlik net hare is! Dit is nie moontlik dat enige ander intelligente reaksie tot hom sal deurdring nie.
Danie Varkevisser
19 Oktober 2012