1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9964941

Besoekers aanlyn

Ons het 87 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

ONS SOEK JOU BLOED!

Na die feesviering van die ANC op 8 Januarie 2015 in Kaapstad Stadium om die 103de bestaansjaar van die ANC te herdenk, was daar ‘n baie interessante nadraai wat dreig om 2015 in sy aanvang, in ‘n geweldspiraal te laat afdaal tot in ‘n moeras van uiterste ellende.

In Zuma se jaarlikse toespraak by hierdie geleentheid, is dit betekenisvol dat hy sê:  “The constitution has its foundation in the Freedom Charter. We have achieved a government based on the will of the people. The National Development Plan (NDP) is an overarching plan to realise the vision of the Freedom Charter."

Vir die van u wat weet wat in die FREEDOM CHARTER staan, behoort hierdie stelling al reeds kommer te wek.

Zuma says youth of today should be militant, politically clear, courageous but disciplined.

Net plaasmoorde alleen op blankes, was agt binne die eerste twee weke van 2015. ‘n kulminasie van die onwettige “president” van Suid Afrika se persoonlike boodskap aan die swart jeug, wat dienooreenkomstig reageer!

 

Zuma says triple challenges of unemployment, poverty and inequality persist even though SA is better than it was before 1994.

‘n Openlike erkenning dat die land se boom al uitgeval het en dit word steeds beskou as beter as voor 1994. Hierdie stommiteit word telkens deur F.W. de Klerk beaam, wat Zuma dan in “goeie” geselskap plaas maar helaas, die Afrikanervolk se vooruitsig op beterskap in die doofpot stop!

Energy will remain an apex priority for the ANC, President Jacob Zuma said on Saturday.  “Our country needs creative and pragmatic solutions to this problem to guarantee security of supply for our energy needs,” he said.

Nog ‘n bedekte erkenning van onbeholpenheid wat meer skuld, erge frustrasie en ernstige beperkings op produksie sal hê.

“In line with the recommendations of the National Development Plan, the ANC government is accelerating the pace to bring the Medupi and Kusile power stations onto the grid and we are licensing the Independent Power Producers.”

On December 5, Eskom implemented stage three “load shedding”. Stage one allows for up to 1000MW of the national load to be shed, stage two for up to 2000MW, and stage three for up to 4000MW. On December 8, Eskom CEO Tshediso Matona denied that the state utility was in a crisis.

Dit is hierdie Afrikasindroom, oftewel siektebeeld van ontkenning wat die kans op genesing totaal verdring tot in die vergetelheid.

Land to be constitutionally expropriated

President Jacob Zuma on Saturday committed the ANC government to land expropriation, but insisted it would be done within the confines of the Constitution.

Speaking at the ANC’s 103rd anniversary celebrations at the Cape Town Stadium, Zuma devoted at least two pages of his 23-page speech to the emotive land issue.

While some 1.8 million people have benefited from government’s land restitution programmes, the African National Congress was worried about the pace at which land was being redistributed.

“We reassert the correctness of the Constitution, but admit that usage of the ‘willing buyer, willing seller’ policy went on far too long and had unsatisfactory results,” Zuma said. The Constitution was clear that expropriation could not happen without compensation.

“We commit that the land will be returned to our people and the ANC calls on its government to act with necessary speed to put the legislation in place this year,” Zuma said. “Expropriation will be done in line with the Constitution and the Act to be passed this year,” he said.

Terwyl die slagordes in hierdie OORLOG SONDER KOEËLS teen die Afrikanervolk vir 2015 opgestel word, sal dit goed wees om vir ‘n oomblik na hulle sterkste wapenrusting te kyk.

In die eerste plek setel hulle mag in getalle. Dit impliseer egter eensgesindheid, saamhorigheid en harmonie. In die trein op pad terug van die feesviering in Kaapstad, was daar kospakkies teen ‘n bedrag van R43,000.00 deur die ANC voorsien wat ‘n ernstige oorlog tussen die jeugliga en MK-veterane ontketen het. Soveel so dat daar aan die jeugliga gesê is: “Ons soek jou bloed!” Die verdere verdeling met swartes na die DA en Malema se EFF, maak ‘n ingreep op die getalsterkte van die ANC.

Die tweede sterk wapen is die toegang tot die land se inkomste uit belastinggeld waarmee die land bedryf moet word. Kom ons kyk hoe lyk dit daar:

Huidige Nasionale Skuldlas van Suid Afrika ( volgens South Africa Debt Clock)

R. 1,645,872,060,258(Biljoen)

HUIDIGE RENTE PER JAAR OP DIÉ SKULDLAS

R.107,247,210,331 (Miljard)

Rente toename per Sekonde

R.3,401

Skuld per elke landsburger

R.32,592

Skuld as ‘n % van die of BBP

42.55%  (DEFINISIE van BBP:  Die bruto binnelandse produk (BBP) is die geldwaarde van al die klaarvervaardigde produkte en dienste binne 'n land se grense in 'n gegewe tydperk, gewoonlik jaarliks.

 Die som word gemaak deur alle verbruikers- en regeringsbesteding bymekaar te tel, asook al die sakesektor se kapitale besteding en die land se totale netto uitvoere, d.w.s. totale uitvoere minus totale invoere.

BBP:

R.3,868,072,072,740 (Biljoen)

Totale Bevolking

50,500,000

Ter Inligting

6 Nulle = Miljoen (1,000,000)

7 Nulle = 10 Miljoen (10,000,000)

8 Nulle = 100 Miljoen (100,000,000)

9 Nulle = Miljard (1,000,000,000)

10 Nulle = 10 Miljard  (10,000,000,000)

11 Nulle = 100 Miljard  (100,000,000,000)

12 Nulle = Biljoen (1,000,000,000,000)

‘n $1 noot sou 551 keer om die aarde geplak kon word met die huidige skuldlas!

 

Indien $1 note op mekaar gepak word, sou dit ‘n hoogte van 15,460 km. Kon bereik!

Dus, vir u vooruitsig op 2015, weet dat die ANC en sy bondgenote dit ook nie rooskleurig gaan hê nie! In teendeel, 2015 mag dalk die beste jaar word vir die herwinning van ons vryheid, veral as die wêreldgebeure in aanmerking geneem word. Hou dus goeie moed en versterk uself geestelik én fisies!

In hierdie oorlog sonder koeëls is ons bepaald nie sonder wapens nie en ook nie sonder hulp en dus hulpeloos nie. Niks van wat hierbo gebeur het, het enige inset van ons geverg nie. Dit beteken egter nie dat ons geen verantwoordelikheid het nie.

I SAMUEL 2:9
Die voete van sy gunsgenote bewaar Hy, maar die goddelose mense kom om in duisternis; want ’n mens oorwin nie deur krag nie.

SAGARÍA 4:6
Toe antwoord hy en sê vir my: Dit is die woord van die HERE aan Serubbábel, naamlik: Nie deur krag of deur geweld nie, maar deur my Gees, sê die HERE van die leërskare.

Is ons gees en God se gees in harmonie? Indien nie, begin dan u voorbereiding dáár, want dit is die bewys vanuit die geskiedenis wat ons Afrikanervolk het wat ons telkens uit die uiterste krisisse gered het. Sterkte vir 2015 en vir ‘n eensgesindheid soos die inwoners van Oberammergau in 1633 wat hulle verlossing verseker het!

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie