1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9964252

Besoekers aanlyn

Ons het 93 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

TOTALE INEENSTORTING VAN INFRASTRUKTUUR IN SUID AFRIKA ONVERMYDELIK.

RUG AF??Dit is reeds geruime tyd dat daar deurlopend berigte in die media verskyn oor plaaslike owerhede wat bankrot is en deur die sentrale owerheid gestut moet word. Berigte van gesondheidsdienste wat só verswak het dat pasiënte vir ure en soms dae in die portale en/of gange van hospitale op aandag lê en wag en uiteindelik sterf. Dat skole teen die einde van ‘n skooljaar nog nie boeke ontvang het nie is na 21 jaar standaard praktyk. Onderwysers wat nie opdaag en konstante  verandering aan leerplanne, swak opgeleide, indien enige opgeleide leerkragte wat die  standaard van opleiding ernstig benadeel, word gelate verdra.  Indien die huidige  berigte oor die Poskantoor wat op sy laaste bene is, saamgelees word met die Suid Afrikaanse lugdiens, Telkom, Transnet, Waterwese, Eskom en die land se finansiële wanprestasies, is daar werklik nie veel oor van wat de Klerk en genote, vry, gratis en verniet aan die Swart ANC terroristebende oorhandig het en wat hulle lustig verteer deur buitensporige salarisse, luukse motors en sommer in die algemeen, finansiële uitgawes van miljarde rande waarvoor geen goedkeuring verkry is of rekenskap gegee kan word nie.

Die remedie wat aangewend word wanneer dié sake op die lappe kom, is lank en uitgerekte kommissies van ondersoek met vol betaling  van die oortreder, waarby verhogings van status en inkomste inbegrepe is terwyl die tekorte aangevul word deur die blanke se belastings en tariewe te verhoog. Om af te rond is die strooi vir die kameel se rug die tolhekke.

 

As daar dan ontledings kom van gefrustreerde Engelstaliges soos hier onder, dan word dit duidelik dat de Klerk en genote se “democracy lokomotief “ die spoor verlaat en ‘n porseleinwinkel van standaarde, moraliteit, vooruitgang en beskawing binnegedring het. Die uiteinde indien dit nie gestuit word nie, is in die woorde van die inleier van hulle integrasiegesang, “to ghastly to contemplate”!

19 YEARS OF INCOMPETENT LEADERS

Sad but so true……one can’t argue the facts !!

South Africa

 

HERE ARE THE ANC's LIST OF ACHIEVEMENTS THE PAST 19 YEARS.

 ... READS LIKE A FAIRY TALE, MR ZUMA

 

  • 19 years of ANC rule unemployment has gone up by 60% !!

 

  • South Africa is now the rape capital of the world

 

  • After 19 years of ANC rule we have achieved the dubious distinction of being 140th on a world list of 144 countries for our education department.

 

 

  • we are officially the country where the most hijacks take place

 

  • We are also on the top ten list for the most murders

 

  • In 19 years the rand/dollar has gone from R3.41 to R10.00

 

  • During ANC rule the petrol price has gone from R1.73 to R13.23 per liter

 

  • In 19 years our defense force has gone from being the iron fist of Africa to a laughing stock that can't

  • defend Disneyland from an invasion of fluffy toys

 

  • On the list of most corrupt governments they have given us a special place right at the top

 

  • In 19 years we have ten times more people in squatter camps and 1000% more illegal immigrants

 

  • In 19 years our roads, railways, military, police, municipal services, old age homes, hospitals and

  • orphanages have literally fallen apart and are worth nothing anymore

 

  • No other country on the planet has more convicted criminals in their parliament than us!!

 

  • 25% of all South African school girls are HIV+

 

  • Our school girls had 100 000 abortions last year

 

  • We have one of the highest unemployment rates in the world

 

Viva ANC Viva!!

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie