1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9961719

Besoekers aanlyn

Ons het 133 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

KLEPTOMANIA OF KORRUPSIE...WAT HET ONS HIER?

alt‘n Wyse ou Basoetoe sê eendag vir my met verwysing na die loslaat van Mandela: “ Auk oubaas, ek verstaan julle Afrikaners nie! Julle dink jy kan die jakalas vang en sit hom by die hoenderhok hy sal nie die hoenners vang nie? Eishh!

Kleptomania: ‘n Sieklike neiging om te steel, ‘n abnormale steeldrang.

Korrupsie: Omkoping, bederf, vervalsing Corrumpere: sleg, bedorwe, omkoopbaar, verdorwe.

SA gee pas aan met korrupsie | Rapport

www.rapport.co.za/Suid-Afrika/.../SA-gee-pas-aan-me...‎

Jul 13, 2013 - TI het bevind 47% van die respondente in Suid-Afrika het die afgelope 12 ... Boonop glo 54% korrupsie het die afgelope twee jaar toegeneem.

Nuuskommentaar: Koste van SA-korrupsie in Rand en sent ...

www.koerant.co.za/.../nuuskommentaar-koste-van-sa-...‎

Korrupsie in Suid-Afrika kos die land jaarliks die bedrag van R657 biljoen – min of meer die ekwivalent van wat die Inkomstediens jaarliks soos bloed uit 'n klip ...

 

Beeld : 'Korrupsie kelder SA ekonomie'

www.beeld.com/.../2013-09-10-korrupsie-kelder-sa-e...‎

Sep 10, 2013 - SUID-AFRIKA is een van vier lande op die Afrika-vasteland – die ander drie is Nigerië, Kenia en Zimbabwe – waarin 74% van die kontinent se ...

Korrupsie verongeluk Suid-Afrika se Ontwikkelingsplan - Die Voorblad

dievoorblad.co.za/.../753-korrupsie-verongeluk-suid-a...‎

Manuel meen die ontwikkelingsplan is deur die grootste meerderheid landsburgers aanvaar as Suid-Afrika se pad na sukses. Hy sê tydens 'n Oos-Kaap ...

Hoekom is daar so baie korrupsie in ons land? - Solidariteit Blog

https://blog.solidariteit.co.za/hoekom-is-daar-so-baie-k...

Jul 26, 2013 - Korrupsie trek ons af, maak ons moedeloos en gedemotiveerd! ... In Suid-Afrika is dit oneffektief omdat korrupsie toenemend voorkom en nie ...

Suid-Afrika moet korrupsie soos kanker hanteer, sê Openbare ...

blogs.sun.ac.za/.../south-africa-has-to-deal-with-corru...‎

Apr 4, 2012 - Korrupsie is wydverspreid in ons land – in beide die privaat- en openbare sektor, maar deur korrupsie openlik as ʼn siekte te beskou, kan ...

Die reg se oënskynlike onvermoë om korrupsie in ... - LitNet

litnet.co.za/.../die-reg-se-onskynlike-onvermo-om-kor...‎

Mar 29, 2013 - Opsomming. Ten spyte van 'n aansienlike aantal afdwingbare regsreëls wat staatsverkryging in Suid-Afrika reguleer, word hierdie aspek van ...

“Juridiese korrupsie in SA nader breekpunt” | Maroela Media

maroelamedia.co.za/.../juridiese-korrupsie-sa-nader-br...‎

Jan 3, 2014 - Kutner wys daarop dat Suid-Afrika 'n grondwet het wat internasionaal hoog aangeslaan word, en 'n vurige onafhanklike regstelsel, maar te ...

Iets is vrot in die regering - Finweek

finweek.com/2013/05/24/iets-is-vrot-in-die-regering/‎

May 24, 2013 - Die jaarlikse korrupsiepersepsie-indeks toon dat korrupsie 'n wêreldwye pandemie is – 'n siekte wat Suid-Afrika sukkel om te genees.

 

Suid-Afrika in 'n donker woud van korrupsie, misdaad en hebsug ...

www.boerevryheid.co.za/.../showthread.php?...Suid-A...‎

Sep 26, 2010 - 10 posts - ‎7 authors

Om die regte pad te kies 2010-09-24 21:58. Marida Fitzpatrick In China is daar 'n sêding: Elke land moet sy eie pad vind. Suid-Afrika het ...

 

By geleentheid het dr. Willie Lubbe op ‘n vraag van my geantwoord: “ ’n Mens moet nooit jou gewete ignoreer nie, want jou gewete is geskool uit die Bybel”. Myns insiens sou dit dus nie vergesog wees om die afleiding te maak dat daar ‘n aansienlike verskil moet wees tussen gelowiges en ongelowiges nie, veral ten opsigte van wat ‘n mens se gewete jou sou toelaat al dan nie.

 

Daarmee wil ek nie te kenne gee dat gelowiges altyd aan hulle gewetes gehoorsaam is nie, inteendeel het veral die vorige, of liewer die laaste Afrikanerregering bewys gelewer tot watter mate hulle bereid was om hulle gewetes te ignoreer! Feit is egter dat daar sonder twyfel ‘n baie tasbare en sigbare verskil bestaan tussen diegene met en die sonder gewete.

 

Wanneer bekende leiersfigure wat selferkende gelowiges is, menseregte bo sy gewete wat uit die Bybel geskool is verkies, is die feitlike toestand soos wat in Suid Afrika ontplooi het sedert 1994, die resultaat. Die nuutste bekende bewys is die van die toestand in die SABC wat deur die Citizen koerant van 18 Februarie 2014 se voorblad as ‘n “damning report of dishonesty” bestempel word, terwyl die kommunis Alec Erwin voor die Seriti kommissie getuig dat die wapentransaksie wat ondersoek word oor aantygings van korrupsie, hoofsaaklik te make het met werkskepping. Dit is verstommend dat: “corvettes, submarines, light utility helicopters and other aircraft” aangekoop word terwyl die kundige mense wat opgelei is om daarmee te werk afgedank of uitfaseer is om plek te maak vir onbevoegdes wat daardie toerusting nou onbruikbaar laat verroes sonder enige waarde vir Suid Afrika.

 

Die vraag wat ontstaan is wat is die ergste? Dié wat ‘n Sieklike neiging om te steel, ‘n abnormale steeldrang het, omkoping, bederf, vervalsing, sleg, bedorwe, omkoopbaar of verdorwe van aard is, of diegene wat ‘n gewete het maar dit ignoreer en sy hele volk met land en al, aan die bo-genoemdes oorhandig terwille van wat ookal? Dit vergelyk goed met ‘n definisie van ateïsme wat ek onlangs gelees het: “Die geloof dat daar niks was, en niks met niks gebeur het nie en toe wonderbaarlik niks vir geen rede ontplof het en alles laat ontstaan het wat hulleself wonderbaarlik sonder enige oorsaak reorganiseer het in reproduserende stukkies wat in dinosourusse verander het. Maak perfek sin, of hoe?

Dit is soos vir ‘n Afrikaner om te gaan stem in hierdie een-mens-een-stem-verkiesing in Suid Afrika, want as jy nie stem nie. is dit ‘n stem vir die ANC! Bid jou aan! This shop is closed because it’s not open. EISHHH!! ‘n Wyse ou Basoetoe sê eendag vir my met verwysing na die loslaat van Mandela: “ Auk oubaas, ek verstaan julle Afrikaners nie! Julle dink jy kan die jakalas vang en sit hom by die hoenderhok hy sal nie die hoenners vang nie? Eishh!

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie