Die meesterbreine agter die beplanning was almal wit Joodse kommuniste wat swartes aangehits het.(Nicholas Wolpe.)
Hieroor hoort daar darem iets aan hierdie vuige Gold Coin Exchange gesê te word. Het die landmynopstellers wat die Van Eck-seun se dood veroorsaak het dalk al hulle medalje van die Gold Coin Echange gekry? Kry "plaasaanvallers" na bewindsoorname deur die ANC-terreurregime in 1994, byvoorbeeld die moordenaars van Willemientjie Potgieter, ook goue medaljes van die Gold Coin Echange? Indien nie, wat is die verskil tussen 'n "plaasaanval" voor 1994 en na 1994?
Die berig in Citizen:
Suid-Afrika se "born free" geslag jongmense het geen belangstelling in die land se geskiedenis nie, sê Liliesleaf Trust se hoofuitvoerende beampte Nicholas Wolpe. Die versameling ou wit kommuniste wat 'n gewapende opstand teen die regering van destyds beplan het, het Donderdag die 50-jarige herdenking van die arrestasie van Umkhonto we Sizwe (MK) se leierskap gevier.
"Suid-Afrikaners in die algemeen verstaan nie die belangrikheid van ons geskiedenis nie," het Wolpe gesê. "Ons vier nie wat ons nalatenskap regtig beteken nie, dis duidelik wanneer dit kom by Erfenisdag wat verander het in Braaidag. Ons moet wie en wat ons is, weet wie drie maande voor die inhegtenisname van Nelson Mandela en ander belangrike leiers gebore is, en hulle te identifiseer as leiers van die vryheidsbeweging op 11 Julie 1963." Wolpe sê besoekers aan die plaas is altyd geskok dat daar "wit mense" betrokke was in die bevrydingstryd. Die meesterbreine agter die beplanning was almal wit Joodse kommuniste wat swartes aangehits het.
"Plekke soos Liliesleaf Farm is belangrik vir toekomstige geslagte, want hulle is die behoud van die land se geskiedenis," het Wolpe gesê. "As ons nie voortgaan met gesprekke oor die verlede nie, gaan ons op 'n dag wakker word en ons geskiedenis sal nie meer daar wees nie." Wolpe het nie uitgebrei oor die eensydigheid van sy eie weergawe van die geskiedenis nie. Die herdenking is gekenmerk deur 'n oorhandiging van 'n stel medaljes. "'n Goue medalje herdenk die plaasaanval, 'n silwer medalje die Rivonia-verhoor en 'n goue medalje vereer die ontsnapping uit Marshall Plein," het die Suid-Afrikaanse Gold Coin Exchange se uitvoerende voorsitter Alan Demby gesê. Hy het 'n stel oorhandig aan adjunk-president Kgalema Motlanthe.