Nie die kwessie van die aanskaf en vertroeteling van honde nie, maar die fokus op die handhawing van eie kultuur en karakter wat jou onderskei van ander soos wat dit in die skepping bedoel was. Alles volgens hulle soorte, plante, diere, insekte, voëls en uiteindelik ook volke.
Dit is betekenisvol dat die hoofstroom media dit goedvind om Zuma oor hierdie spesifieke uitspraak aan te val en te verneder deur dit te trek oor die boeg van die troeteldier, nl. Die hondjies waarna Zuma verwys het. Dit is egter ooglopend duidelik dat Zuma die voorbeeld van die hond gebruik het om sy vermaning aan sy eie volksgenote en veral die jeug te versag om nie afstand tussen hom en die jeug te vergroot nie.
Die wêreldwye neiging onder swart jeugdiges om soos blankes te probeer lyk en optree waar hulle al meer deur die gelykstellingsdogma van die liberale blanke in die stroom ingesuig word, is onteenseglik besig om die swartes van hulle kultuur en tradisionele bande los te skeur en te versamel buite hulle volksverband in heterogene “African Americans” en African enige iets anders as die volk waaruit hy gebore is. In Suid Afrika staan hulle eerder bekend as South Africans as bv. Zoeloes of Xhosas, Vendas, Basoeto’s of wat ookal.
As jy as ʼn volk wil bly voortbestaan kan daar nie fout gevind word met Zuma se standpunt dat hulle eerder op die familie moet fokus nie. “Daar is 'n nuwe generasie van jong Afrikane wat probeer ander leefstyle aan te neem en selfs probeer om soos ander te lyk”, het hy gesê. Dit geld net so vir baie Blankes! Daaruit volg die wetmatigheid van verdeeldheid en verval deur die navolging van gedragspatrone en denkrigtings wat heeltemal volksvreemd is en toenemende spanning en afstand skep tussen mense van dieselfde volk.
Zuma se uitspraak strook dus nie met die brugbouers en nie-rassige reënboognasiedrywers nie. Sy geskenke wat hy uitdeel om guns te genereer, saamgelees met die verskuiwing van 26 Desember se feesvierings na 18 Desember wat voortaan aangewend gaan word om: “Zuma said that every December 18 there would be a gathering in KwaNxamalala, near Impendle, where the youth would be educated about the importance of preserving African culture”, dui op ʼn versterking van sy mag maar ook op die verstewiging van sy greep op sy eie ondersteuningsbasis wat etnies-gebaseer is .
Hoewel die AVP saamstem met sy uitlating oor die handhawing van die kultuureie deur nie soos ander te probeer wees nie, beteken dit nie dat Zuma se uitspraak enigiets goeds vir die Afrikanervolk inhou nie. Dit dui eerder op groter finansiele bydraes uit die belastingkoffers waartoe Afrikaners milde bydraers is, om hierdie nasiebouplan van Zuma te finansier.
TROETELHONDE NIE VIR SWARTES – ZUMA
2012-12-27 09:40
Durban – Om geld te spandeer om 'n hond te koop en om dié hond na die veearts en op uitstappies te neem, hoort in die wit kultuur, het pres. Jacob Zuma gesê.
Zuma het Woensdag in 'n toespraak in KwaZulu-Natal gesê dít is nie wat Afrikane moet doen nie en dat hulle eerder op die familie moet fokus.
Daar is 'n nuwe generasie van jong Afrikane wat probeer ander leefstyle aan te neem en selfs probeer om soos ander te lyk, het hy gesê.
"Al gebruik jy enige room en maak jy jou hare reguit, sal jy nooit wit wees nie," het Zuma gesê.
Zuma het verder gesê 'n persoon wat waardigheid en ubuntu verloor, sal waarskynlik respek en liefde vir sy medemens verloor. Hy het gesê swart mense moet ophou om die gewoontes van ander kulture aan te leer.
Hy het mense, wat honde meer as mense liefhet, beskryf as mense wat 'n "gebrek aan menslikheid het".
Terwyl hy die toespraak gelewer het, het duisende mense gelag en hom toegejuig.
Dit was Zuma se eerste openbare verskyning sedert hy verlede week in Mangaung tot 'n tweede termyn verkies is.
Pet dogs not for blacks - Zuma
December 27 2012 at 07:55am
By Bongani Hans and Yusuf Moolla
THE MERCURY
Zweli Mkhize, newly elected ANC treasurer-general, shared the platform with President Jacob Zuma at Impendle on Wednesday.
Related Stories
Maharaj defends Zuma’s dog comments
Zuma comments cause canine chaos
Durban - Spending money on buying a dog, taking it to the vet and for walks belonged to white culture and was not the African way, which was to focus on the family, President Jacob Zuma said in a speech in KwaZulu-Natal on Wednesday.
There was a new generation of young Africans who were trying to adopt other lifestyles and even trying to look like others, he said. “Even if you apply any kind of lotion and straighten your hair you will never be white,” Zuma said. Instead, a person lost dignity and ubuntu, and was also likely to lose respect and love for his fellow human beings. He said black people should stop adopting the habits of other cultures.
Zuma described people who loved dogs more than people as “having a lack of humanity”.
As he talked, the audience of thousands – attending the annual commemoration of the induction of Inkosi Sibongiseni Zuma – laughed and applauded.
It was Jacob Zuma’s first public appearance since being re-elected ANC president in Mangaung a week ago. On marital problems, Zuma said families should resolve issues instead of running to religious leaders. Young people should also respect each other, he said. KwaZulu-Natal Premier Zweli Mkhize, the newly elected ANC treasurer-general, congratulated Zuma for taking the ANC through a “peaceful” conference.
“People had predicted that the ANC would be disrupted after this conference, but that did not happen,” he said.
Zuma said that every December 18 there would be a gathering in KwaNxamalala, near Impendle, where the youth would be educated about the importance of preserving African culture.
“We normally have this day (the commemoration) on December 26; from next year we are going to bring it forward to December 18. We need to use it to correct each other and protect our culture,” he said.
The president showered residents with gifts including groceries, wheelchairs, blankets and lawnmowers. One family was given a four-roomed house and a bed.
National SPCA spokeswoman Christine Kuch said she could not comment on Zuma’s statement as she had not heard him speak, but added that many South Africans felt deep compassion for their animals.
“We cannot have compassion for animals if we do not have compassion for children and the elderly,” she said.
Kuch said care given to animals, in most cases, benefited people.
“If donkeys are better cared for, they are in better condition to carry water or carry a child to school; when dogs are taken to vets for vaccination, it protects people. Caring for an animal and a person goes together.”
Zuma is known for making controversial comments. In an SABC3 television interview in August, he said it was “not right” for women to be single and that having children provided them with “extra training”.
He was speaking about his daughter Duduzile’s marriage, saying he was happy for her.
“I wouldn’t want to stay with daughters who are not getting married. You’ve got to have kids. Kids are important to a woman because they actually give an extra training to a woman, to be a mother.”
In 2006, as the ANC deputy president, Zuma told an audience during Heritage Day celebrations in KwaDukuza in KwaZulu-Natal that when he was growing up “an ungqingili (gay person) would not have stood in front of me. I would knock him out”.
Zuma later apologised unreservedly “for the pain and anger that my remarks may have caused”, adding that he did not intend his comments to be interpreted as homophobic.