SIONISTIESE WÊRELDOORHEERSING
Die behoudende Amerikaanse kommentator David Duke, dalk een van die bekendste stemme oor sionistiese wêreldoorheersing, skryf onder die opskrif, Zio-Supremacist Puppets Fail to Stop U.N. Resolution on Israel’s Nukes, Europese lande wat buite stemming in die Verenigde Nasies (VN) gebly het, is “bang” vir die sioniste.
“Die regerings wat heeltemal onder die gesag van die Joodse suprematiste staan – teenoor diegene wat (slegs) onder invloed is van die Jode se meningsdruk, is vandeesweek geopenbaar toe die VN gestem het oor 'n oproep aan Israel dat hy inspeksie van sy kernkraggeriewe moet toelaat en die Kernsperverdrag (KSV) moet onderteken,” verklaar Duke. | “Diegene wat nee gestem het op die voorstel is Amerika, Kanada, die Marshall-eilande, Mikronesië en Palau. Israel, uiteraard, het ook nee gestem.
Die resolusie is egter goedgekeur met 'n stemuitslag van 174 teenoor 6, met ses lande wat buite stemming gebly het.
“Dié buite stemming was Europese state soos Duitsland en Brittanje, lande wat slegs staan onder die invloed van die Sionistiese suprematiste en te bang is om openlik die sioniste teen te gaan.
“Die besluit, Maandag goedgekeur, dagteken 'n ommeswaai vir die Joodse suprematiste en die mislukking van hul poging om Iran swart te smeer as 'n 'gevaarlike kernkragmoondheid'.
“Die leuens wat die sio-suprematiste braak oor Iran se mitiese 'atoombom' het klaarblyklik niemand oortuig nie – behalwe hul popregerings – en in hul gesig ontplof deurdat almal nou besef dat die enigste eintlike ware kernwapen-losloperstaat in die Midde-Ooste Israel is.
“Die resolusie volg op die geslaagde boikot deur Joodse suprematiste van 'n hoë-vlak konferensie ten einde kernwapens in die Midde-Ooste te verbied.
“Die Siriese diplomaat Abdoela Hallak het aan die VN-vergadering gesê sy regering is ontevrede omdat die konferensie nie sal plaasvind nie oor 'die nuk van slegs een party, 'n party met kernplofkoppe'.
“'Ons vra die internasionale gemeenskap om druk te plaas op Israel om die KSV te aanvaar, van sy arsenaal en afvuurstelsels ontslae te raak en vrede en stabiliteit in die streek toe te laat,' het Halak verklaar.
"Volgens berigte het alle Arabiese lande en Iran beplan om die konferensie in middel-Desember in Helsinki, Finland by te woon. Die sio-pop-regering van Amerika het egter op 23 November aangekondig die beraad is afgelas en 'politieke onstuimigheid' in die streek as rede voorgehou (nou wat kon so iets veroorsaak het?), en, ongelooflik, dat 'Iran 'n uitdagende standpuint oor kernwapenuitbreiding huldig'
“Laasgenoemde argument is uiteraard 'n kennelik Joods-suprematistiese leuen en 'n tegniek waarvoor hul lankal bekend is: neem iets wat hulle doen, keer dit om en beskuldig dan iemand anders daarvan, en die leuen so belaglik te maak dat dit geglo word bloot weens die verregaandheid daarvan.”