AFRIKA AS AANSKOUINGSLES
“In swart Afrika is die twee klasse, nie Swartes teen Blankes nie, maar eerder die bolaag, die opgeleide klas en troepe teen die plaasarbeiders. Die bolaag minderheid wat die regering beheer, deel nie mag met die volk nie.”
Bokassa was daarvoor bekend dat hy gereeld sy vriende op mensvleis onthaal het. Nadat sy bewind beëindig is, is ʼn reuse koelkamer by sy villa te Kolongo oopgebreek. In die koelkamer is menslike liggaamsdele gevind “opgehang en gereed vir braai”
In die stede het Mobutu die standbeelde van Blankes verwyder en die dorpe en stede nuwe Afrika name gegee.
Die Hutu hoof van die leër het byvoorbeeld aan VVO troepe toestemming verleen om gewonde siviele Watusis na veiligheid te bring. Hutu soldate het die konvooi voorgekeer en die gewondes beveel om uit te klim. Die Watusis is hierop met kapmesse van kant gemaak. Die soldate het gesê hulle vat nie bevele van die hoof van die leër nie.
In die stede het Mobutu die standbeelde van Blankes verwyder en die dorpe en stede nuwe Afrika name gegee.
Volgens Idi Amin kon lande nie bankrot gaan nie, omdat die staat die geld druk en die staat kan altyd meer geld druk.
“Ons is vasbeslote om die tekens van Blanke beskawing te vernietig. Die riviere van Zimbabwe moet rooi gekleur word deur die bloed van Blanke tiranne en hul kinders,” so het Joshua Nkomo, leier van die Zanu beweging in 1973 verklaar. (Hoofstad, 27.2.1973)
Die hele Afrika is ‘n aanskouingsles daarvan dat die regeerders nie die vermoë het om die minimum beskaafde norme wat in die Westerse samelewing geld, te beskerm en te handhaaf nie.
Mnr. Jaap Marais