1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9954928

Besoekers aanlyn

Ons het 120 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

Die toppunt van rassisme

DIE BEELD VAN WARE RASSISME!

Die polemiek wat ontstaan het rondom Franz Jooste se Kommamdokorps wat deur Afriforum se Kallie Kriel op die spits gedryf is, het nou in ‘n mosie van die DA beslag gekry wat deur die “Mpumalanga” wetgewer aanvaar is en deur Anthony Benadie van die DA as ‘n beslissende oorwinning oor rassisme beskryf word.

Hierdie noodsaaklike benadering om jong seuns op te lei om instaat te wees om hulle ouers, grootouers en susters teen verkragting, verminking, marteling en moord te beskerm deur swart moordenaars en verkragters, word nou as ‘n uiterste vorm van rassisme bestempel.boervermoor09-02-10

 

Benadie, ‘n sogenaamde DA-leier, sê in ‘n verklaring dat die Swart provisiale polisiehoof, ltn.genl. Thulani Ntombela elke moontlike wetlike manier wat tot sy beskikking is moet gebruik om die opleidingskamp te sluit hangende ‘n ondersoek na wat daar gebeur het.

Die enigste oorwinning waarvan hier sprake kan wees, is politieke opportunisme oor gesonde verstand.  Daar sou met reg van so ‘n benadering gesê kon word dat mense wat so redeneer se politieke insig hulle intellek te bowe gaan.

Wat is meer rassisties, die opleiding van jong Afrikanerseuns wat ook daarop voorberei word dat dit teen Swart mense is waarteen hy sy mense en homself moet verweer, of Swartes wat doelbewus  Blankes  vermoor en leed aan  doen?

Dit is eenvoudig ongelooflik dat mense so vermetel kan wees om énige blanke, wat welke poging ookal aanwend om homself of sy gemeenskap te beskerm teen die onophoudelike barbaarse aanvalle van feitlik uitsluitlik swart moordenaars, verkragters en rowers, as rassiste te verketter, terwyl daar nie ‘n dag verbygaan sonder een of ander berig van Blankes wat wreedaardig vermoor of vermink is deur Swart geweldenaars nie!

SLUIT ‘HAATKAMP’ SÊ WETGEWER, is die opskrif in die Beeld koerant van 1 Maart 2012.  Die mosie is egter ingedien  deur die DA!  Dit het tyd geword dat Afrikaners opnuut kennis neem van die standpunte wat die DA inneem wanneer veral Afrikaners betrokke is. Die DA wat uit die dampkring van die oorspronklike liberale politieke organisasies van die verlede kom wat hulle van meet af aan be-ywer het om rasvermenging in Suid Afrika afgedwing te kry, is die opslag van die liberale “onkruid” wat gesaai is sedert Cecil John Rhodes, Louis Botha, Jan Smuts en die latere de Villiers Graaf, Vauce Raw, Harry Schwarz, Colin Eglin, Helen Suzman, Frederik van Zyl Slabbert, dr. Zach de Beer en Tony Leon.

Dat ons uit daardie oord moet verwag om verguis en beledig te word, veral nou dat hulle doelwit met integrasie bereik is, kan vanweë hulle politieke kruiperigheid nie anders nie.  Om dit egter te moet beleef van Afrikanerorganisasies en persone, is ‘n bietjie dik vir ‘n daalder! Nie net kom hulle motiewe onder verdenking nie, maar ook hulle integriteit! Met die etniese verdeeldheid wat kennelik besig is om te verdiep, moet Afrikaners van elke moontlike geleentheid gebruik maak om geestelik en fisies paraat te raak.  Waar daar nie ‘n Franz Jooste naby is nie, moet u self inspring en mense paraat maak.  As ons vermoor of vermink is, kan ons geen bydrae tot verset of ons volk se vryheidstryd lewer nie.  Moet u dus nie laat afskrik deur die vroompraters en onderhandelaars nie.  Ons het niemand se toestemming nodig om onsself te verdedig nie.  Daar is géén groter bewys van rassisme as die wreedaardige en onophoudelike moorde van Swartes op ons weerlose ou mense vrouens en kinders nie en sou ons ons nie daarteen verweer nie, het ons as ‘n volk nie bestaansreg nie! 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie