Hier volg ’n baie interessante en insiggewende waarneming wat lig werp op die omvang van die stryd van die mens op aarde. Ons het baie van wat hier blootgelê word al beleef en sien baie daarvan onbeheersd ontplooi rondom ons sonder om werklik te weet waar dit vandaan kom en veral hoe om ons daarteen te verweer.
As dit sal help om ons opnuut te laat besef dat ons stryd nie teen vlees en bloed is nie maar teen die Magte, die Owerhede, die Wêreldheersers van die Duisternis van hierdie eeu en die Bose geeste in die lug en dan ons hulp by God die Vader, Seun en Heilige Gees gaan soek, dan is hierdie openbaring iets werd! Ons begin deur net vir u die inhoudsopgawe te gee van die beplanning, waarna ons in ’n paar aflewerings die opnames se inhoud vir u sal deurgee vir ingeval u dit nog nie êrens raakgeloop het nie. (Redaksie)
Hierdie is ’n transkripsie van twee van drie bandopnames oor die “Nuwe Wêreld Orde”. Opname een en twee was opgeneem in 1988 en is die herinnerings van dr. Lawrence Dunegan i.v.m. a lesing wat hy bygewoon het op 20 Maart 1988 by ’n byeenkoms van die Pittsburgh Pediatriese Vereniging. Die dosent by daardie vergadering van pediaters (ge-identifiseer in opname drie, opgeneem in 1991), was ’n dr. Richard Day (wat dood is in 1989). Dr. Day was in daardie tyd Professor in Pediatrie by Mount Sinai Medical School in New York. Voor dit was hy Mediese Direkteur van “Planned Parenthood Federation of America.
Dr. Dunegan was aanvanklik ’n student van dr. Day by die Universiteit van Pittsburgh en het hom baie goed geken. Hy beskryf dr. Day as deel van die binnekring van die “Orde” en ten spyte daarvan dat dr. Dunegan se geheue al effe afgestomp was deur die tydsverloop, is hy in staat om genoeg besonderhede van die lesing te onthou om enigiemand wat nugter is genoeg besonderhede te voorsien om te aflei wat die ware doel agter die tendense in ons tyd werklik is. Hierdie is ’n transkripsie van ’n losse, gesellige alleenspraak wat eerder gehoor as gelees behoort te word.
Die Nuwe Wêreld Stelsel
Die transkripsie van opnames een en twee is effens geredigeer, bloot om spraak aanwendsels wat leesbaarheid beïnvloed te verwyder.
Die oorspronklike ongeredigeerde transkripsie kan verkry word by HTTP://100777.com/node/19>http://100777.com/node19
Opname drie is ’n onderhoud deur Randy Engel, direkteur van die “U.S. Coalition for Life, with dr. Larry Dunegan” en was opgeneem op 10 Oktober 1991 in Pittsburgh Penn.
Hierdie stel van drie audio opnames kan bestel word by die “ Florida Pro-family Forum, P.O. Box 1059, Highland City, FL. 33846-1059 ($20.00)
IS DAAR ’N KRAG, ’N MAG OF ’N GROEP MENSE WAT VERANDERING SE RIGTING BEPAAL EN ORGANISEER ?
INHOUD:
ALLES IS IN PLEK EN NIEMAND KAN ONS NOU MEER STOP NIE
MENSE SAL MOET GEWOOND RAAK AAN VERANDERING
DIE WARE EN VERKLAARDE OOGMERKE
BEVOLKINGSBEHEER
TOESTEMMING OM KINDERS TE MAG HÊ
VERANDERING VAN DIE DOEL VAN SEKS
VOORBEHOEDING UNIVERSEEL TOT ALMAL SE BESKIKKING
SEKSVOORLIGTING AS INSTRUMENT VIR WÊRELDREGERING
BELASTINGBEFONDE ABORSIE VIR BEHEER VAN BEVOLKINGSAANWAS
AANMOEDIGING VAN HOMOSEKSUALISME
TEGNOLOGIE
FAMILIES SE BELANGRIKHEID MOET VERDWYN
“EUTHANASIA AND THE DEMISE PILL”
BEPERKING VAN TOEGANG TOT BEKOSTIGBARE MEDIES
BEPLANNING VIR BEHEER OOR MEDISYNE
ELIMINERING VAN PRIVAAT DOKTERS
NUWE, MOEILIK DIAGNOSEERBARE EN ONBEHANDELBARE SIEKTES
ONDERDRUKKING VAN KANKERGENEESMIDDELS AS INSTRUMENT VIR BEHEER VAN BEVOLKINGSAANWAS
AANWENDING VAN HARTAANVALLE AS ’n VORM VAN SLUIPMOORD
ONDERWYS AS INSTRUMENT OM PUBERTEIT EN EVOLUSIE TE VERSNEL
VERMENGING VAN ALLE GODSDIENSTE, OU GELOWE IS UIT.
VERANDERING VAN DIE BYBEL DEUR AANPASSING VAN SLEUTELWOORDE
DIE KERKE SAL ONS HELP
HERSTRUKTURERING VAN DIE ONDERWYS AS INSTRUMENT VAN BE-INVLOEDING
MEER TYD IN DIE SKOOL SONDER OM IETS TE LEER
KONTROLE OOR WIE TOEGANG TOT INLIGTING SAL HÊ.
SKOLE AS SENTRUMS VAN DIE GEMEENSKAP
BOEKE SAL VERDWYN UIT BIBLIOTEKE.
VERANDERING VAN WETTE
AANMOEDIGING VAN DWELMGEBRUIK OM OERWOUD ATMOSFEER TE SKEP
MISBRUIK VAN ALKOHOL
REISBEPERKINGS
DIE BEHOEFTE AAN MEER TRONKE EN GEBRUIK VAN HOSPITALE AS TRONKE
GEEN SEKURITEIT MEER
MISDAAD AS ’n MIDDEL VAN BEHEER OOR DIE BEVOLKING
INKORTING VAN INDUSTRIËLE VOORUITSTREWENHEID
VERSKUIWINGS VAN BEVOLKINGS EN EKONOMIEË- LOSSKEUR VAN SOSIALE WORTELS
SPORT AS INSTRUMENT VIR SOSIALE VERANDERING
SEKS EN GEWELD INGEPRENT DEUR VERMAAK
REISBEPERKING EN INGEPLANTE ID’S
VOEDSELBEHEER
KLIMAATBEHEER (WEER)
WEET HOE MENSE REAGEER-MAAK HULLE DOEN WAT JY WIL HÊ.
VALSE WETENSKAPLIKE NAVORSING
TERRORISME
FINANSIËLE BEHEER
TOESIG, INGEPLANTE TOERUSTING EN BEELDRADIOS WAT JOU BEWEGINGS DOPHOU
HUISEIENAARSKAP IETS VAN DIE VERLEDE.
DIE AANKOMS VAN DIE TOTALITÊRE, WÊRELDSTELSEL.
IS DAAR ’N KRAG, ’N MAG OF ’N GROEP MENSE WAT VERANDERING SE RIGTING BEPAAL EN ORGANISEER ?