1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9952645

Besoekers aanlyn

Ons het 125 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

INDOKTRINASIE DEEL VAN KOMMUNISTIESE DIKTATUUR

Persverklaring       

Mandeladag - 18 Julie 2011

Eerskomende Maandag sal leerlinge in staatskole verplig word om die afgodslied te sing, die heksevlag te aanskou en dan vir die Kommunis en terroris Mandela te sing. Hy verjaar glo weer.

Dit is natuurlik deel van die kondisionerings- en indoktrinasieproses van die Kommunistiese staat waarvan ons onderwerp is. Gebreinspoelde Blankes sal hieraan meedoen. Die res van ons sal weier dat ons kinders hieraan deelneem.

In die “ou” Suid-Afrika is Swart skoolkinders nooit verplig om vir dr.Verwoerd of vir ander Blanke volksleiers te sing nie. Ook nie om op aandag te staan as ons volkslied gespeel is of ons vlae gehys is nie. Maar vandag se tirannie is “demokrasie” gedoop, terwyl die “ou” Suid-Afrika blykbaar die slegste plek was waarin Swartes kon bly. Dit terwyl Swartes onder die pote van die leeu deur die Kruger Wildtuin na Suid-Afrika gevlug het omdat Mosambiek of Zimbabwe se “demokrasieë” nie so aangenaam was nie.

Sulke optredes deur die ANC-regime bevestig maar net waarheen die land op pad is – ‘n Kommunistiese diktatuur! Maar almal moet elke dag hoor van menseregte. Waar is die Blanke se reg om te disassosieer van sulke gemors? Dit bestaan klaarblyklik nie. Want die liberalis en die Kommunis sal besluit watter menseregte deur die Blanke geniet mag word en watter nie.

Afrikaners word in hulle duisende opgeroep om hierdie stap deur die staat met alles tot hulle beskikking teen te staan!

Afrikaner Volksparty

13 Julie 2011

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie