1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9961720

Besoekers aanlyn

Ons het 133 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Godsdiens

WELGELUKSALIG IS DIE MAN WAT:.........

altPSALM 1:1-6

1 WELGELUKSALIG is die man wat nie wandel in die raad van die goddelose en nie staan op die weg van die sondaars en nie sit in die kring van die spotters nie;

2 maar sy behae is in die wet van die HERE, en hy oordink sy wet dag en nag.

3 En hy sal wees soos ’n boom wat geplant is by waterstrome, wat sy vrugte gee op sy tyd en waarvan die blare nie verwelk nie;

4 en alles wat hy doen, voer hy voorspoedig uit. So is die goddelose mense nie, maar soos kaf wat die wind verstrooi.

5 Daarom sal die goddelose nie bestaan in die oordeel en die sondaars in die vergadering van die regverdiges nie.

6 Want die HERE ken die weg van die regverdiges, maar die weg van die goddelose sal vergaan

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie