1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9319473

Besoekers aanlyn

Ons het 93 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

DIE RNE SE DONKER DUISTERNIS

Die onteenseglike realitieit is dat die DA en VF+ resonansie gevind het met die ANC se visie vir die Afrikaner. Kollektief word saamgesit om die gifbeker vir ons om te stuur. Die DA en Klaas WaarseggerVF+ as woke divisie van die Afrikanerdom propageer dat ons heil te vinde is in die swart gedomineerde politiek, ten spyte van hul kwaadwillige voetspoor die afgelope drie dekades. Hulle hallusineer dat natuurlike onderskeid van afkoms, geloof, kultuur en leefwyse deur papierwette weggevee kan word.

Die woke Afrikaner groepering openbaar ‘n diep skokkende gebrek aan Afrikaner trou. Soveel so, dat beide die DA en VF+ verkiesings massas van anderskleuriges najaag, instede van Afikaner selfbeskikking. Hul reënboognasie konsep vereis immers volkome assimilasie. Een volk met elf moedertale, so asof jy elf moeders gehad het. Gekkegrens oorskreiding.
Hierdie wokers het ons Afrikaners op die mespunt van voortbestaan geplaas. Beheer oor ons eie lot is verraderlik in die hande van die swart gepeupel geplaas met katastrofiese gevolge. Afrikaners verlaat ons land nou as vlugtelinge. Die rede: wit woke misdadigers in die Regering van Nasionale Eeheid, wat witmense uitgelewer het aan ongekende barbarisme. Die tyd is hier om vir hulle te sȇ ons verwerp julle, deur hulle te verag by die stembus, deur nie te stem nie. Die Slovo grondwet bring geen uitkoms nie. Dit is in wese ‘n kontrak met Afrikaner-haters.
Die hoogste strewe van ‘n volk is om vry, en homself te wees, en nie ‘n onderdaan van ‘n kriminele staat. Om deel te wees van die Regering van Nasionale Eenheid, is ‘n openlike ondersteuning van die “Black Power Movement” in Suid-Afrika. Die era van die spies, soos die embleem van die ANC aandui. Ten slotte: Pieter en John, julle moet ophou om ANC “setpille” te drink, dan sal julle ook minder k@k praat.

KLAAS WAARSEGGER

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie