Is ons volksgenote nog steeds vasgevang in Harold MacMillan se vernietigende “winds of change” soos in die laat negentien sestigs? Toe die beginselstandpunt van die HNP onder leiding van mnr. Jaap Marais as “hap-na-pap” en “julle ry nog op die ossewa”, en “tye het verander” en derglike argumente uit die mond van ons volksvyande oorgeneem, die regverdiging was vir afwyking van die enigste bewese suksesvolle politieke beleid.
Is dit steeds na meer as dertig jaar se bewys van die voorspelde mislukking as die beleid van de Villiers Graaf se integrasiebeleid in Suid Afrika implimenteer word, waarom die Afrikaner Volksparty se volharding van in dit wat goed was in die verlede, as onhaalbaar afgemaak? Dat daar eerder na strooihalms gegryp word? Nogmaals QUO VADIS Afrikaner?
Is die vaste geloof dat die Afrikanervolk deur God-Drie-Enig in die lewe geroep, beskerm en gedra is tot die mees vooruitstrewende volk in Afrika, in die doofpot gestop? Was Bloedrivier, Majuba en Magersfontein dan bloot net menslike prestasie? Die uittree uit die statebond en die republiek wat daarop gevolg het maar bloot net die verloop van die geskiedenis?
Is die tendens van die huidige geslag Afrikaners om eerder internasionale politiekke beginsels en beleidsrigtings te volg deur sogenaamde politieke korrektheid te handhaaf as gevolg van vrees vir skelwoorde soos rassis, diskriminasie, mensereg, misdryf teen die mensheid en derglike aantygings? Eerder as reg en geregtigheid teenoor jou eie volk en Godgegewe erfland te handhaaf en uit te bou! Maak dit hierdie geslag Afrikaners dan nie die swakste van al die geslagte wat Suid Afrika in geloof en met God se beskerming en ondersteuning uit die wildernis ontworstel, beskaaf en ontwikkel het tot die mees vooruitstrewende land in Afrika nie?
Selfs noudat die hele internasionale wêreld skarrel om los te kom van massa integrasie waaruit magsdeling onvermydelik voortspruit met die noodwendige aantasting van identiteit, klou sommige Afrikaners steeds aan die grondwet! ‘n Grondwet wat soos Dirk Mudge se Turnhalle ontwerpte grondwet onder die invloed van die Rothchildsioniste “Jodedom” in die maand van Mei 1977, ontwerp was om die blankedom van Suid-Wes-Afrika ondergeskik in ‘n swart meerderheidsregime in te trek. Die voorloper van die 1996 grondwet van Suid Afrika wat ons land reeds redusseer het tot ‘n rommelhoop! En nog ontbreek die insig, of is daar 'n agenda?
Nie by Donald Trump of die VSA wat ‘n reuse aandeel in samewerking met die Britte, wat albei deur die Sioniste beheer word en steeds besig is om Suid Afrika te probeer inpalm deur van die swartes gebruik te maak met hulle strategie van regeringsverandering, is die vryheid en heil van ons volk te vinde nie!
Die oproep is allereers, keer terug na u God, keer terug na u volk en keer terug na uself! Dit is waar die Afrikanervolk se heil setel! Ons kan nooit weer vry en onafhanklik wees solank as wat ons deel het aan 24/7, LBTQ, gebroke huwelike, dwelmverslaafde huisgesinne,vertroue op "prinse" en derglike afdwalings nie! Die besware van getalleoorheersing was nog nooit vir ons hemelse Vader ‘n problem nie!Ons volksgeskiedenis is vol bewyse van getalle meerderhede in ons stryd teen die Britte en swartes wat ons bedreig het in ons groeifase.In die Woord van God lees ons dat vir God kom dit nie daarop aan om deur baie of deur min te verlos nie! Wat Hy van ons verwag is gehoorsaamheid aan Sy gebooie, waarvan ons grootliks afgedwaal het!
Maak u gereed vir’n samekoms van ons hele volk in ootmoed en belydenis van ons oortredinge. Dít is waar ons heil te vinde is! Die wêreldklimaat is besig om te verander en die tyd vir Vryheid en onafhanklikheid is nader as wat ons omstandighede dikteer!