Binne jou vel lê ‘n oorsprong wat strek vanuit ‘n verre verlede. ‘n Pigmentasie van interkoneksie wat die verlede met die hede verbind. Dit is ‘n samekoms van voorgeslagte in jou as wese. Jy is nou die ambassadeur van die nagelate spore van ‘n trotse wit nasie. ‘n Oorgeërfde seën het jou te beurt geval. Jy is nou die draer en voortsetting van die glorie van die wit ras. Esteties wit geskape as vingerafdruk van ‘n westerling. Dit is nie enkel en alleen ’n kwessie van pigmentasie nie, maar ook ‘n inhoudelike as ‘n geestelike ingesteldheid teenoor die skepping, geanker in die gees van oorwinning om die toekoms te penetreer, ongeag al die struikelblokke in ons weg gelê. ‘n Intuȉsie dans in jou as gevolg van ‘n sellulêre ervaring wat jou identiteit beklemtoon. Die wete van wie en wat jy is.
Wat ‘n voorreg is dit nie om trots wit te wees. Mag jy dit ook waardig wees. Die kontinuȉteitslyn strek deur middel van bloedhigiëne om ‘n edele toekoms te verseker. Die wandeling in ‘n wit vel is die voortsetting van ‘n simfonie wat moet sing tot in die vérre toekoms. Jy is die manifestasie om ekwilibrium te bring in ‘n veelrassige wȇreld. Geroep vanuit die skeppingsorde om leiding te gee vir geskeidenheid temidde van die geskape verskeidenheid. Laat ons dankbaar wees vir die insig van die witman op aarde, dit was God gegewe, permanent gegiet binne in jou vel. Daar kom jy nie uit nie, behalwe as jy bloedvermeng! Dit is dan dat die gevolg,... ‘n verbastering, jou sin vir waarde en beskaafdheid ‘n knou toedien.
Bly blank my volk. Vervul jou roeping waarin jy geroep is!!
KLAAS WAARSEGGER