1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9491417

Besoekers aanlyn

Ons het 117 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

DIE DELEMMA VAN RASSE-INTEGRASIE

Klaas WaarseggerDie bestaan van rasse assulks is nie ‘n probleem nie, maar wel die integrasie van rasse-groepe. Die mens is in wese dit wat hy doen, Sy doen word beȉnvloed deur genetika, geloof, kultuur, opvoeding en vele ander eksterne invloede. So word die inherente natuur van ‘n ras gemanifisteer. Magnetiese bestaansdrang is homogenitiet soekkend. Met ander woorde, ek is ek, omdat ek, ek is. Jou natuur is dus ‘n voorkeur vir jou geskapenheid en gemeenskap wat soos jy is.

Jy is lief vir jou vrou en kind, nie omdat hulle mooier, slimmer of beter as ander is nie, maar omdat hulle joune is. Só geld dit ook vir ‘n volk of ras. Rasse-eienskape is nie alleen visueel sigbaar nie, maar ook psigies verskillend. So is dit hoe die menslike natuur gemanifisteer is. Die mensdom is nie ‘n eenheid nie, maar ‘n verskeidenheid met ‘n eiesoortige ingeseteldheid en voorkeur.

Wanneer ‘n gemeenskap gekonfronteer word met vreemde gedrag, optrede en ‘n volksvreemde lewenswyse, veroorsaak dit konflik. Konflik of wrywing kom tot uiting omdat die oortuigings van die rassegroepe nie dieselfde is nie, en ontaard in geweld. ‘n Interaksie van teenstrydighede vind plaas wat nie deur politiek besweer kan word nie. Die aanvoeling van verpligtinge en sosiale uitlewing is nie dieselfde by alle rasse nie. Die kollektiewe sentiment van rasse wat verskil, veroorsaak wedersydse slegte interaksie. Minaging en afguns as gevolg van botsende belange word sodoende op ‘n spits gedryf. ‘n Interrassige onversoenbaarheid is die uiteinde.

Abraham Lincoln ‘n gewese president van Amerika het dit só gestel aan die Negers: ”You and we are different races. We have between us a broader difference than exist between almost any other two races. This difference is a great disadvantage to us both, as I think your race suffer very greatly, many of them by living among us, while ours suffer from your presence. In a word, we suffer on each side”.

Integrasie bring beduidende en geldige griewe van die een ras teenoor die ander. Hierdie feitlikheid stimmuleer geweldadige opstandigheid wat die rasgetrouheid van lede verhoog waar oorheersing dan die uiteindelke doelwit is. Soos die konflik eskaleer, is die persepsie dat die doel heilig die middele. Die optrede skuif nou na woede en brutale geweld. Voorbeelde van etniesie suiwering in die wȇreld is legio.

Die enigste staatsregtelike oplossing vir hierdie sosiale probleem is om stemreg te koppel aan ‘n eiesoortige ras met ‘n eie grondgebied. Dit gee konteks aan die innerself op politieke vlak en vermy wedersydse diskriminasie, hetsy van ‘n minderheid oor ‘n meerderheid, ditsy van ‘n meerderheid oor ‘n minderheid.

KLAAS WAARSEGGER

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie