Velkleur is ‘n visuele indikator van jou rasse afkoms en geesteswêreld. Die vel omsluit jou inhoudelike fisies en psigies. Hierdie diversiteit het niks te make met rassisme nie, veel eerder konstateer dit ‘n menslike realiteit wat nie ontken kan word nie. ‘n Zoeloe is nie ‘n Engelsman nie, en ‘n Engelsman is nie ‘n Zoeloe nie. Dit is ‘n feit soos ‘n koei.
Genetiese oordrag het te doen met fisiese en geestelike oorerwing. Dit is ‘n natuurlike programmering van die mensheid. Minderwaardigheid of meerderwaardigheid is nie hier ter sprake nie. Rassisme bestaan bloot omdat rasse bestaan. Provinsialisme bestaan omdat provinsies bestaan. Dit het te make met die psige van die mens. Die psigiese ingesteldheid is juis dit wat jou menswees konkretiseer en lojaliseer, ook ten opsigte van ras en bestaan.
Ooglopend verskil die Afrikaȉse mentaliteit van die Europese mentaliteit. ‘n Koue kyk na Afrika bring die A-Etiese inhoudelike faktor na vore. Die selfwaarde het geskuif na die “ander”. Dit verteenwoordig ‘n ingesteldheid van hulpbehoewendheid. ‘n Enorme verantwoordelikheid word geplaas op die ander vir oorlewing. Tekortkominge in die inhoudelike word die skuld van ander. Van ekonomiese selfbeskikking is daar geen sprake nie, want ‘n radikale passiwiteit is die geldende etiese benadering in die subjek se denke. Hy bevind hom getraumatiseerd met die ontmoeting met die ander. Die self is ontneem van die egoȉstiese kern ter verplettering van homself. Sy etiek is nie gesetel in die rasionele nie, maar eerder in ‘n aanspraak op ander se inisiatief en innovasie.
Sy realiteit word subjektief van bewuste waarneming en intensionaliteit. Die inherente identiteit is versteurd. Die siel is verwyder van rasionele en outonome begrip. Die eindige is vervang met die oneindige. Die substansiële self se onttroning skep ‘n obsessie tot beskuldiging en vervolging van ander sonder selfskuld. Dit gaan gepaard met psigiese liggaamstaal van bakhand staan, met verwyte teenoor die ander. ‘n Selfopgedisde relasionele etiek van steniging en belediging. Dit belemmer die outopersonifikasie van die immanente proses om in etiese verhouding te tree met die ander. Selfversorgendheid word nie as haalbaar gesien nie, daarom moet die ander daarvoor instaan.
Voor die tussenkoms van die ander, is die eksistent verdoem tot ‘n volslae aktualisering van sy Ateȉstiese potensiaal. Die subjek is egter nie on-eties nie, maar a-eties, dit wil sê, ‘n sin vir die etiese ontbreek. Daar is geen bewustheid van reg of onreg van die eie egoisme nie. Alles moet figureer as middele tot eie voorbestaan sonder inset. Eie verantwoordelikheid word uitgedoof soos ‘n sonsverduistering. Dia-chronies word die subjek radikaal hopeloos. Die “nou” word dwanggedrag ten opsige van ander, ter oorlewing as gevolg van ‘n eties onbekwame persepsie.
‘n Eties gestremde subjek is nie vanself in staat, en dus afhanklik van die “ander” se ingryping. Die ander in die self, word sy predisponensie tot alteriteit. Die ander moet die vermoeȉende verantwoordelikheid oorneem. Die idee van vatsoenlikheid kom kort, as gevolg van ‘n ontbrekende insig. Die eksplisiete klem oor voorskriftelike morele kodes word as oneties beskou.
Self redsaamheid sal ewig sweef en nooit grond vat nie, blyk dit te wees. Die swaarheid van bestaan moet ontsnap word deur verplasing van verantwoordelikheid, op ‘n paradoksale manier deur homself te onthef, van enige verantwoordelikheid. Sy las wil hy onredelik bevredig deur ander se inset. Die wesenlike bestaan neem die vorm aan van parasitering op ‘n uiterlike wêreld, om ‘n innerlike te kostitueer. Die vervulling van behoeftes moet deur die ander gelewer word. ‘n Onuithoudbare sware materialiteit wat altyd op die punt van selfinploffing balanseer. ‘n Verlange ontstaan om die ander te wees, as ’n onhaalbare droom. Dit alles kom neer op die eie onvaardigheid en selfvoldane ingesteldheid veranker in ‘n hopelose uitkoms, met betrekking tot die toekoms.
Gevange en bevange van die eie self. Hy slaan sy öe op na die geesteswêreld en vra waar sal sy hulp vandaan kom, sonder die ander? ‘n Realm wat vasgesteek het in die psige sonder ‘n moontlikheid aan selfverwesenliking. Al wat dus oorbly is die onteiening van besit deur gesag wat verkry is met onderhandeling van die A-etiese waansinnige gedeelte van die ander, met die persepsie van die moontlikheid sonder vergoeding met bloed!
KLAAS WAARSEGGER