1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9281836

Besoekers aanlyn

Ons het 214 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

GRONDWETLIKE DIAREE

Klaas WaarseggerSoos ‘n kolonie miere ‘n tor opvreet, so word die blankedom in die nuwe Suid-Afrika “opgevreet”, ekonomies (BBBEE) asook fisies (plaasmoorde). ‘n Doelbewuste poging tot etniese suiwering deur ‘n bose konstitusie.  Openlik word die blankedom geterroriseer om emigrasie te stimuleer.  Suid-Afrika as ‘n eenheidstaat is ‘n verkragting van die geskiedenis en geregtigheid.

  Op grond van getalle word onregmatig aanspraak gemaak op die ganse land as die eiendomlike van swartes.  Die Grondwet is in wese ‘n planmatige handleiding vir diefstal deur wetgewing, hoe onbehoorlik dit ook al is. ‘n Infeksie wat ons in die weermag “jippo guts” genoem het met loopmaag as gevolg!

Die besetenheid en ingesteldheid van die swart massas het nou deur stemreg totale beheer oor die witman en sy grondgebied. ‘n Onreg gepleeg deur FW de Klerk sonder weerga in die geskiedenis van die moderne wêreld.  Soos in die res van Afrika word dit wat opgebou is deur blanke inisiatief, eers geplunder en die land word ‘n mislukte staat.  Die  nuwe Suid Afrika is in ligte laaie. ‘n Fiasko wat voorspelbaar was. Selfs Thabo Mbeki voorspel ‘n arabiese lente in die nuwe Suid-Afrika.  ‘n Toekoms van haglikheid en burgeroorlog staar ons in die oë.

 

Burgerregte in ‘n land is nie iets wat soos ‘n presentjie weggegee kan word nie, maar is iets waarvoor jy moet kwalifiseer in teenstelling met die huidige “gastrogrondwet”.  Dié grondwet is in wese die onregmatige uitwissing van landsgrense.  Suid-Afrika was nooit ‘n eenheidstaat nie.  Een man een stem in ‘n ware demokrasie het slegs geldigheid in ‘n eie land.  Die gastrokrasie systap intelligente mense sodat dom mense kan regeer.  Dit is ook tyd dat die pers ophou om dom mense op te hemel ten spyte van hul onnoselheid.

 

Ongeag die inhoud van die nuwe Suid-Afrika se grondwet, word dit nie nagekom deur die regerende party nie. Dit is die les van Afrika.  Regerings word met reëlmaat vervang deur staatsgrepe.  ‘n Klinkklare bewys dat die swart volke van Afrika nie ryp is vir ‘n demokratiese stelsel nie.  Demokrasie is iets  vreemd vir swart mense wat tradisioneel deur diktators in toom gehou word.  Verantwoordelike regering en aanspreeklikheid ontbreek geheel en al, wat lei tot totale chaos. ‘n Ingesteldheid waar die regerende party verhef word bokant landsbelang.  Noem my een minister wat beter is as ‘n eerlike rower.

 

Politieke geletterdheid, moraliteit en ‘n menslike beskawingspeil is nodig vir enige demokratiese stelsel.  Die nuwe Suid-Afrika het hierdie toets gedop. Demokrasie werk nie omdat dit in naam bestaan nie. Dit is die menslike materiaal wat dit moet laat werk. Hulle is nȇrens te vinde in hierdie  “loopmaagregime” nie. Al wat van hulle sigbaar is, is die diaree, wat soos Donald Trump by geleentheid gesê het, van Suid Afrika ‘n rioolput gemaak het

KLAAS WAARSEGGER

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie