1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9491755

Besoekers aanlyn

Ons het 116 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

RAMAPOKKERKRASIÉ

Klaas WaarseggerDie Ramapokkerkrasie van die nuwe Suid-Afrika word gekenmerk deur lieg, steel, roof, brand, stakings, verkragting en Afrikanerhaat in die algemeen. Saamgevat is die nuwe Suid-Afrika een groot misdaadtoneel.

Die DA en VF met die swart plus verkeer in ‘n diepe politieke koma, opsetlik onbewus van die bewuste.  Die onregmatigheid van die Ramapokkerkrasié as ‘n gegewe. Niemand kan dit betwis wat by sy volle positiewe is nie. Zondu as ‘n swartman het dit self bekragtig met sy ondersoek .

Daar is geen sin vir kiesers om die DA of VF+ te ondersteun nie. Weet hulle dan nie dat die swart massa die toekoms van ons land sal bepaal solank hierdie huidige bestel as regmatig beskou word nie?  Ten spyte van die regime se roekelose en misdadige wanbestuur word hul telkens ingestem deur onnadenkende stemvee. Volgens die huidige bestel is daar geen moontlikheid om vreemde oorheersing oor die witman te ontdoen nie. En nog minder as géén moontlikheid as die witman in die vorm van die DA en VF+ die Rampokker bystaan met die stook van die vuur onder die “pot met die paddas” daarin!

Die vraag is mos, wat soek die DA en VF+ in die parlement? Gaan dit oor die spreekwoordelike “10 silwerstukke” wat hul maandeliks ontvang? Ek glo so. Soewereiniteit kan nooit as te nimmer in hierdie politieke opset vir die witman verwesenlik word nie.  Hul parlementêre deelname bevestig dat hulle berus het in ANC dwingelandy. Hulle het geen plan op die tafel, om ons uit die “slawehuis” uit te lei nie. Hul bestaan is sonder doelwit, daarom hul fopspeen politiek om ons te bedrieg met onwerklike drome. Hoe dan anders? Die DA integrasie politiek was instrumenteel om die huidige dispensasie te weeg te bring.

Sou die ANC in duie stort onder eie “swaartekrag”, of is dit nie dalk swartekrag nie, sal dit opgevolg word deur slegs ‘n volgende swart bewind.  Rehabilitasie van ons politiek kan slegs bewerkstellig word as die blanke kieser nie gaan stem nie. Die krag van disassosiasie moet nooit onderskat word in die politiek nie. Die antwoord vir vrede, vryheid en voorspoed is gesetel in selfregering in eie grondgebied.

Vreedsame naasbestaan was nog altyd die strewe van die Afrikaner. Die DA se politieke denke van integrasie het klaaglik misluk, en was nog altyd veragtelik vir die Afrikaner. Wat bygekom het, is die verwerping van Afrikaner Vryheid waarvoor ons twee vryheidsoorloë geveg het, deur die VF+. ‘n Kopskuif van selfregering na politieke onderdanigheid. Dit opsigself vloek teen die benaming Vryheids Front, behalwe as die bedoeling vry van nugter politieke denke is en die front, bont!   Dit is tyd dat die DA en “Vryheidsfront” uit hul politieke koma geruk word.

Soos wat die politieke orgie nou aangaan, is die toekoms pikswart, letterlik en figuurlik  As ons doelwit en strewe helder is, sal selfregering weer ‘n werklikheid word.  Slegs doelgerigte optrede kan die status quo verander, en nie swigting voor ‘n ANC regime nie.  ‘n Volk word vernietig deur klein verraad van binne, en nie van buite!!!!

KLAAS WAARSEGGER

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie