1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9319506

Besoekers aanlyn

Ons het 95 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

DIE WERKLIKE DOEL MET DIE INENTING TEEN COVID 19

Sterftes na inentingMet 'n verwikkeling in die politiek,wat reeds vir eeue lank beplan is en openlik in ons tyd propageer word, oordonder dit op die oomblik alle ander verwikkelinge op elke lewensterrein, sodat nugterheid vertroebel word en vervang is met irrasionele optrede wat die Afrikaner se vryheidstryd nie net op die agtergrond dryf nie, maar op die punt is om dit heeltemal van die tafel af te vee!

Behalwe die verlengstukke van die verraderlike Broederbond en F.W. de Klerk Stigting, naamlik Solidariteit, Afriforum en die VF-Positief, wat ingekoop het in die integrasiemodel van die Sappe, later die VP en nog later die PFP,DP en huidig die DA, het die toestand verder versleg. Dié Integrasiemodel het Suid Afrika in die Eenmens-Eenstemstelsel gedompel wat, soos voorspel en by herhaling voor gewaarsku is, die Afrikanervolk en behoudende blankes onmiddellik ondergeskik gemaak aan 'n voortdurende groterwordende swart meerderheid.

Nou het daar ewe skielik "Afrikanerleiers" uit die dampkring van die vyande van die Afrikaner opgestaan om ons te "red"! 'n Selfaangestelde "generaal" Isak van Zyl wat die Boeremaglede gejag en laat toesluit het en 'n dertig jaar lange lid van die ANC, Niel de Beer, wat ook sommer aanspraak maak op toekomstige Presidentskap van Suid Afrika.

Verder is daar 'n Hein Marx wat die Kaapprovinsie wil afskei met die samewerking van Gustav Muller van die Suidlanders.Tussen al hierdie afleiding van die aandag van ons vryheidstryd van verset teen die opgekookte onreg van ontmagtiging, is die ANC onverpoosd besig om sy swart volgelinge op te sweep vir grondgryp sonder vergoeding by die wittes wat dan nou hulle grond sou gesteel het. Geld is daar amper niks meer oor om te steel nie en in elke geval niks om die verpletterde infrastruktuur mee instand te hou, wat nog te sê van herstel of te vervang nie. Daar lê mos 'n verkiesing voor waarvoor stemme benodig word.

Daar is egter nog te veel Afrikaners wat, al is hulle nie meer in die stryd betrokke nie, nie genoeg be-indruk met die verwagtings wat geskep is vir volkstate, afstigtings, ontvlugtings vir die "nag van die lang messe", optogte met swart hemde, ens. nie. Toe verskyn daar 'n Fanie Fondse op die horison! Nog 'n persoon wat ingekoop het in die integrasiemodel. Hulle heil setel volgens hom in Zuma. Kollektief is al hierdie "redders" van Suid Afrika, wetend en onwetend, deel van die sameswering dat die Afrikanervolk moet uit! Die vreedsame wyse is om ons samewerking te bekom en integrasie as beleidsrigting te aanvaar. Sou hulle daarin slaag, is die blanke in elkgeval gedoem tot uitwissing, hetsy deur moord, ditsy deur verdrukking en verbastering.

Ons riglyn uit die geskiedenis is verset teen onreg! Ons dien 'n lewende God na wie toe ons oppad is. Kan ons by Hom uitkom deur hierdie doolhof van onreg? Die aanklag dat ons wat by die begisel van Nasionalisme staan en val, nog niks bereik het nie. Behalwe dat dit nie waar is nie, is die vraag watter van die verraaiers van Nasionalisme het al iets bereik, behalwe agteruitgang, vernietiging, verwaarlosing, moord en verminking? Ongekende ellende en dood as gevolg van 'n dodelike entstof waaroor ons eie mense uit onkunde met mekaar stry op sterkte van misleidende propaganda?

Gaan op u knieë en pleit vir insig by ons hemelse Vader wat ons gedra het, beskerm het en bewaar het toe ons Hom as 'n volk nog met toewyding gedien het, met ons harte en nie net met ons lippe nie! Kom saam met die AVP in verset teen hierdie onreg. Ons benodig u teenwoordigheid, u betrokkenheid, u insig en ondersteuning, maar ook u bydrae waarsonder ons nie werklik kan groei en presteer nie. Ons stry immers nie vir onsself nie maar ook vir u en u nageslag!

The Covid Vaccine Impairs the Performance of U.S. Fighting Forces

“Careful consultation”? With Joe Biden, the Commander in Chief?

Visibly no serious consultations were undertaken.

“Mandatory Vaccination … To Protect”. Nonsensical statement by the Secretary of Defense.

The adverse events and injuries pertaining to the Covid vaccine are amply documented: thrombosis, heart attacks, myocarditis, blood clots, neurological impacts.

Indelibly these vaccine related “health risks” will affect vaccinated military personnel as well as the performance and capabilities of “US fighting forces”.

Pentagon analysts are mum on the subject, because they are told that the “vaccine is safe”.

But the vaccine is not safe. Look at the figures:

USA (December 2020 to end of August 2021. Reported on September 1, 2021: 14,506 Covid-19 injection related deaths and 3,146,691 injuries, (VAERS database).

The official figures (reported by VAERS) are but a small percentage of the actual figures. Based on historical data (Electronic Support for Public Health–Vaccine Adverse Event Reporting System (ESP:VAERS, p. 6):

“Adverse events from drugs and vaccines are common, but underreported. … less than 0.3% of all adverse drug events and 1-13% of serious events are reported to the Food and Drug Administration (FDA). Likewise, fewer than 1% of vaccine adverse events are reported. (emphasis added)

While we are not in a position to establish precise estimates, we are able to establish an order of magnitude.

Kan jy dit waag om in 'n vliegtuig te klim waarvan die vliënier ge-ent is? Indien slegs een persoon wat blakend gesond was voor sy of haar inenting en daarna siek word en sterf, behoort dit nie net kommer te wek nie maar deeglike navorsing om die oorwig van reg of verkeerd te bepaal terwille van jou veiligheid!

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie