Groot besighede in Suid Afrika is besig om die regime se plek vol te staan wat gedwonge in-entings betref. Getalle politiek waaronder die blanke en veral die Afrikanervolk, ons bestuur en beheer prys gegee het aan die meerderheid swart kommuniste onder aanvoering van de Klerk en sy genote, het in ons guns gedraai, vir tyd en wyl.
Suid-Afrika se grootste arbeidsfederasie, Cosatu, wat meer as 20 van die land se grootste vakbonde verteenwoordig, het gesê hy is gekant teen verpligte inentings en dat sommige van sy geaffilieerde vakbonde reeds rapporteer dat werkers "gedwing en gemanipuleer word om in te ent" met die bedreiging van ontslag.( Geassosieerde Pers September 3, 2021 )
Hierdie standpunt, saamgelees met die regime se onwettige grondwet, vorm 'n struikelblok vir die regime om die ent af te dwing. Die ANC is nou kwesbaar maar tog nog in 'n gunstige posisie om tenders en kontrakte te weerhou van maatskappye wat nie "gehoorsaam" deelneem aan hulle "versoeke" nie. Die Nuwe Wêreld Orde se beplanning, om deur middel van 'n valse "pandemie", die hele wêreldbevolking deur vrees vir die dood deur 'n valse virus, vrywillig te laat onderwerp aan inenting teen die sogenaamde Covid 19, kan eintlik net suksesvol wees indien hulle daarin kan slaag om almal te oortuig om inge-ent te word.
Die vervanging van 'n konvensionele derde Wêreldoorlog, met 'n "pandemie" is diabolies slim! Met finansiële en ekonomiese beheer deur middel van reserwebanke van feitlik elke land in die wêreld, is politieke beheer van elke regering bloot 'n kwessie van afdreiging, korrupsie en manipulasie, terwyl die publiek deur die banke en bankiers beheer word as gevolg van die mensdom se sug na die materiële! Hoe groter, hoe mooier en hoe duurder hoe beter! Daarmee saam die skudlas ook swaarder. Dit terwyl die Woord ons leer om aan niemand iets te skuld, behalwe om mekaar lief te hê nie!.
'n Oorlog bestaande uit ge-allieerde magte teen 'n gekose vyand, wedersyds met Tenks, pantsers, kanonne en vuurwapens van soorte en dan nog die moontlikheid van kernwapens wat die moontlikheid inhou van die dood of verminking, ook van die magte agter die hele sameswering vir Wêreldoorheersing, is hier in ons geslag netjies omseil met die leuen wat die waarheid vervang het en tog deur die mensdom geglo word! Dit alles in teenstelling met die feit dat ons uit die Bybel verstaan dat die doelbewuste verkondiging van 'n leuen, gelyk is aan die verkondiging van afvalligheid van God ons hemelse Vader en dat dít gestraf word met die dood!!
'n Mens moet werklikwaar stompsinnig wees om in die lig van beskikbare inligting van valse syfers, valse verklarings, valse verduidelikings, steeds nie wil verstaan dat daar iets is wat nie pluis is en verset behoort uit te lok nie. Indien dan nie openlike verset nie, tenminste alle beskikbare inligting opweeg, bestaande effekte en resultate wat wêreldwyd sigbaar is in aanmerking neem en dan vergelyk met regeringsoptrede wat indruis teen alle aanvaarde norme en waardes van gesonde verstand.
Die Illuminati, satan se "hoofbestuur" onder leiding van die WRM (World Revelutionary Movement), oftewel die "ELITE" wat die Vrymesselary, en feitlik elke ander geheime en nie-geheime internasionale intelligensie organisasies beheer is die magte van die duisternis van hierdie eeu, wat die EU as regering geskep het wat die Een Wêreld Regering sal wees wat ons lot moet bepaal wanneer hulle totaal in beheer is van alles en almal.
Dat politiek die sondebok gemaak word, omdat hulle wat in beheer van die politieke beleid van 'n land is toegelaat het, of alternatiewelik daartoe gedwing is, dat die finansies en ekonomie deur die geldmagte beheer word, was 'n veldslag wat die magte van die duisternis gewen het. 'n Veldslag wat hulle in Suid Afrika sou verloor het as hulle dr. Verwoerd nie vermoor het nie.
In Moskou het die man in die straat egter deur niks anders te doen as om by sy huis te bly en gesamentlik besluit om géén van die besighede wat 'n sertifikaat van inenting vereis het om toegelaat te word om daar besigheid te doen of te werk, te boikot. Beide hulle wat ge-ent was, en hulle wat die ent geweier het, het diesulke ondernemings bloot geboikot!
Die effek was só gunstig dat baie van daardie ondernemings tot op die rand van bankrotskap gekom het en die regering begin aanval het vir hulle verlies aan inkomste! Verset bly dus steeds die effektiewe wapen in hierdie oorlog sonder koeëls waaraan ons onderwerp word. Nie samewerking, saampraat, saamwerk met die magte van ongeregtigheid nie, maar saam in verset. Daarin setel die angel waarteen die regime nie bestand is nie.
Indien hierdie regime begin om kinders te ent met wat Professor Michelle Chossudovsky en vele ander "a killer vacine" noem, kan ons dan bloot sit en niks doen om ons kinders te beveilig nie?
The latest official figures (August 30, 2021) point to approximately:
38,488 mRNA vaccine reported and registered deaths in the EU, UK and US (combined) and
6.3 million reported “adverse events”.
The above figures represent more vaccine deaths than those occurred in the entire history of vaccination – in just over eight months, since covid “vaccination” began in mid to late December 2020. And the heartbreaking and criminal truth is that none of these deaths were necessary – because nobody or only very few people died from covid, the same number or less, that die every year from the common flu.
See Dr. Fauci’s peer-reviewed article, “Covid-19 – Navigating the Uncharted”.
The evil cult has set a target of about 70% to 80% of world population being vaccinated by 2023, in order to reach their key targets – which include
(i) Drastic reduction of the world population, either directly through “vaxx” caused deaths, or from the mRNA-inoculations occurring sterilizations and infertility;
(ii) Massive Artificial Intelligence (AI) and robot-driven transformation from humans to “transhumans”, through electromagnetic brain manipulation (this is – no kidding – the plan of the “Great Reset” – plus fully digitized money transactions, making the surviving “transhumans” slaves of the global banking system, to the point where, at completion of the Great Reset, you will arrive at “Owning nothing and being happy” (Klaus Schwab, “The Great Reset”); and finally
(iii) a colossal shift of worldwide assets and capital from the bottom and the center to the top. (See Michel Chossudovsky’s E Book The 2020-21 Worldwide Corona Crisis... (Chapter V)
This is already happening as the world’s ten richest billionaires increased their combined wealth during the plandemic by US$540 billion, while more than half a billion people were plunged into abject poverty – Oxfam report
No jab, no job: Big business pushes for mandatory Covid-19 vaccinations in the workplace
By Ray Mahlaka• 16 September 2021