1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
10121689

Besoekers aanlyn

Ons het 84 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

KOMMUNISTE KAN WERKLIK VERTROU WORD

In die SAKP se Grondwet verklaar die Kommuniste hul doelstellings as volg:

“3. AIMS

3.1 The SACP strives to………..achieve socialism.
3.2 ……..
3.3 …….
3.4 The ultimate aim of the SACP is the building of a communist society……in which all the products of human endeavour will be distributed according to need. The attainment of such society will be measured by contribution.”

Ten einde hierdie doelstellings te bereik word die volgende beginsels as basis gebruik:

“4. GUIDING PRINCIPLES
In leading the working class towards national and social emancipation, the SACP is guided by those principles of Marxism-Leninism whose universal validty has been proven by historical experience…………………………………………………..
More particularly , the SACP will work to:

4.1………

4.2…….to ensure the destruction of the legacy of white supremacy……..,
 weaken and ultimately destroy the economic and political power of the capitalist class………………………………………………………………………………………..
4.3……
4.4……..
4.5…….
4.6 Combat racism, tribalism, sex discrimination, regionalism, chauvism and all forms of narrow nationalism.”

Die sogenaamde “blanke organisasies” wat vir die Afrikaner se belange staan, dink nou maar aan die VF+, Sodaliriteit, Radio Pretoria, Afriforum, TLUSA om maar ‘n paar te noem, vertel ons op ‘n gereelde basis dat die Grondwet die beste ding na witbrood is. Die Grondwet is ons “beskermengel” . Die Grondwet sal die minderhede beskerm en ook ons eienaarskap op ons eiendom. Daar is mos ‘n “eiendomsklousule”. Mnr Burger, die Strategiese Studies se “deskundige “ het te vertel dat as ons nie vinniger meer gee nie dan gaan die revolusie versnel en dit gaan op geweld uit loop. Die mense is blatante leuenaars en Judasbokke by uitstek.

Die Grondwet is NIE ons beskerming nie en is inderwaarheid die “bemagtigingsdokument” vir die implementering van die SAKP se doelstellings en versnelling van die revolusie. Jeremy Cronin van die SAKP het al so ver terug soos in 2007 presies gesê wat die Grondwet vir ons beteken:

“The so-called ‘property clause’ (clause 25) in the Bill of Rights has often been interpreted as a clause that prevents expropriation or nationalization. However, as colleagues from the University of Western Cape’s Programme for Land and Agrarain Studies (PLAAS) have correctly noted, it is open to an entirelydifferent reading and could as well be called the “expropriation clause”. Far from prohibiting expropriation of private property, it explicitly allows expropriation “for public purpose or in the public interest”, and it lists the various requirements for expropriation. Although compemsationis required, that compensation does not have to be market-related if other factors are taken into account, including how the property was originally acquired, “the extend of direct state investment and subsidy in the [original] acquisition”, and the use to which it had since been put.”

Die ANC met die SAKP is aan bewind met regters en ander invloedryke persone in elke gesagsposisie wat deur hulle aangestel is. As enige iemand dink dat dié mense, wat hierdie Grondwet onderhandel en geskryf het en wat al ‘n geleentheid gehad het om dit te verander, tevrede sou wees met die Grondwet as dit enige ander betekenis gehad het as wat Jeremy Cronin daaraan gegee het, is hulle of eenvoudig naïef  en polities onkundig. Die mense wat dit uitblaker dat die Grondwet ons beskerm is, om die minste te sê, blatante leuenaars en Judasbokke.

Ten minste is die Kommuniste duidelik en eerlik wat hulle ten doel het en hoe hulle hul doelstellings gaan bereik, soos wat hierbo duidelik blyk. Hulle doelwitte is in die ope en vir almal om te lees en te verkry, anders as die “jingos” onder die Afrikanervolk. Hoekom kan die verraaiers nie maar eerlik wees en vir ons in duidelike terme laat weet wat hulle doel is met opregte Afrikaners nie? Oor hulle papbroeke van die eerste water is en nie die moed van oortuiging het om presies te sê waarvoor hul staan nie. Pleks dat hul maar eerder by die ware kommunis gaan leer het. ‘n Kommunis kan vertrou word om ‘n kommunis te wees en niks anders nie. Laat ons nasionaliste weer nasionaliste wees en duidelik en hard aan almal laat weet wat ons doelstellings is en waarvoor ons staan nl. Christenskap, Blankenskap, Afrikanerskap. Ons doelstelling is om ons vryheid weer te herwin en ons land terug te vat.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie