JUDAS 1-25
1 JUDAS, ’n dienskneg van Jesus Christus en broer van Jakobus, aan die wat geroep, in God die Vader geheilig en vir Jesus Christus bewaar is:
2 Mag barmhartigheid en vrede en liefde vir julle vermenigvuldig word!
3 GELIEFDES, terwyl ek alle ywer aanwend om aan julle oor ons gemeenskaplike saligheid te skrywe, het ek die noodsaaklikheid gevoel om julle deur my skrywe te vermaan om kragtig te stry vir die geloof wat eenmaal aan die heiliges oorgelewer is.
4 Want sekere mense het ingesluip wat lank tevore al opgeskryf is vir hierdie oordeel, goddelose mense wat die genade van onse God verander in ongebondenheid, en die enigste Heerser, God, en onse Here Jesus Christus verloën.
by Larry Everest
Tensions, threats, and the danger of a U.S. and Israeli attack on Iran are escalating dangerously. The U.S. and Israel say Iran presents a grave danger because it is enriching uranium and—they claim—may be developing the technical capability to build nuclear weapons. “We’re not going to take any options off the table,” President Obama said in an interview broadcast during the Super Bowl, “and I’ve been very clear that we’re going to do everything we can to prevent Iran from getting a nuclear weapon...”
Nuclear weapons in anyone’s hands are dangerous. And Iran’s Islamic Republic is a repressive and reactionary theocracy driven by its own interests to increase its influence and standing (even while those aspirations are well within the operation of the current oppressive world order). But since the U.S. and Israel have raised the issue of nuclear weapons, it’s only fair to look at what the facts actually show about just who is the biggest nuclear threat to the planet by far.
Apartheid die oplossing?
Hierdie artikel is n tyd gelede geplaas sonder dat daar veel ag op geslaan was. In die lig van uitsprake deur Angela Merckel wat onder ons aandag gekom het, is dit interessant om by herhaling weer daarna te kyk, juis omdat die hoofstroom media in Suid Afrika verkies om nie te publiseer wat reflekteer op hulle aandeel in die gemors waarin hulle Suid Afrika help dompel het nie!
Die woord multikulturalisme word doelbewus deur al die politieke swigters en na-lopers van die Brits-Amerikaanse integrasiedrywers gebruik ten einde n erkenning dat hulle politieke kortsigtigheid hulle in die moeilikheid het, te vermy.
Die AVP het al by herhaling gese dat die diepte van die insig van dr. Verwoerd en sy voorgangers nog nie gepeil is nie en dat die moed en volharding van dr. Albert Hertzog en mnre. Jaap en Willie Marais, om by daardie insig te staan of te val, die politieke beleid sal word van elke volk wat sy identiteit en vreedsame naasbestaan voorop stel.
Dit was voor 1986 wat die NG-Kerk sy lidmate gepaai het dat Kommunisme dood is. Dat dit nie meer n bedreiging vir ons volk is nie en dat die aandrang om weg te doen met apartheid en die oopstelling van die kerk vir alles en almal, nie n kommunistiese dryfveer gehad het nie. Dit was in daardie tyd wat die kontrasterende slagspreuk, Kommunisme is dood! Lank lewe die Kommunisme, vir die polities-nugtere Afrikaners die destydse toestand beskryf het.
Vandag blyk dit n feit. Nie net dat Kommunisme nie dood is nie, maar dat dit die grondslag vorm waarvolgens Nasionalisme verweer en geleidelik vernietig word. Kommuniste wat voor 1994 stil en op die agtergrond beweeg het, is nou prominent, vol bravado en uitgesproke in hulle kritiek teen alles en almal wat die bevordering van die kommunisme belemmer.
So spoel Jeremy Cronin in Rapport van 19 Februarie 2012 sy mond uit oor uitsprake van die howe onder die opskrif dat die regbank feilbare mense bevat.
Getalle is uiters handig in die finansiële milieu om begrotings te beplan en berekenings te doen ten einde te verseker dat daar binne perke van inkomste geleef en bestee word. In die berekening van persentasies, statistiek, groei, minderhede en meerderhede, is getalle onontbeerlik.
Dit is egter hier waar die knoop lê. Wanneer getalle in die politiek gebruik word om groepe in minder-en-meerderhede in te deel wanneer hulle in werklikheid volwaardige volke is, moet daar noukeurig gelet word op die motief. ’n Minderheid of meerderheid is ’n getalsbegrip. ’n Minderheid is getalsgewys noodwendig ondergeskik aan die meerderheid, wat noodwendig ’n numeriese wetmatigheid is.
’n Volk kan egter nooit ’n minderheid wees nie. ’n Volk is ’n gemeenskap van inwoners van ’n land wat afstamming, taal, sedes, geskiedenis, kultuur en oorlewering in gemeen het. ’n Groep daarenteen is ’n aantal persone of dinge wat as ’n eenheid beskou kan word, ’n versameling volke, lewende of lewelose dinge met gemeenskaplike eienskappe.
Dr. Lasha Darkmoon www.theoccidentalobserver.net
“An Israeli attack on
“The entire lake will become a killing field…the Gulf will run red with American blood.” — Military specialist Mark Gaffney.
Bombing
Right now,
Iran is perfectly capable of shutting down the Strait of Hormuz if it wishes, doing immense damage to the
Mnr Philippe Van Der Sande van Vlaams Belang:
"Dis ons plig ons christelike erfenis te beskerm"
Politiek secretaris en perswoordvoerder van meneer Filip Dewinter en tevens lid van de partijraad van Vlaams Belang, meneer Philippe van der Sande is bezig met een christelijke Beweging van de grond te krijgen om zo de christenen binnen zijn partij maar ook de christen-democraten binnen de CD&V (Christen-democratisch & Vlaams) een platform en steun te bieden en de thema's: het gezin ,respect voor het leven (o.a in de moederschoot), christelijk onderwijs en evangelisatie voor het voetlicht te brengen.
Meneer van der Sande die vanuit de NSV (Nationalistische Studenten Vereniging en de actiegroep Voorpost en de vroegere Vlaams Blok jongeren opklom in zijn partij, verteld ons desgevraagd dat het idee voor de beweging die thans in oprichting en als naam De Christenunie kreeg zeer nieuw is en dateert vanaf de aankondiging van de Antwerpse CD&V twee maanden geleden, om op de socialistische kieslijst van burgemeester Patrick Janssens van de Sp.a te gaan staan voor de gemeenteraadsverkiezingen van Oktober 2012.