Die Afrikaner Volksparty vind sommige opmerkings in die berig prettig terwyl ander weer nuttig is om perspektief te gee as dit in die regte samehang beskou word.
In die Beeldkoerant van Maandag 1 April 2013, lui ‘n opskrif: “Idasa goud werd, maar verloor sy rol”.
Môreoggend dien ’n anderste likwidasie-aansoek voor die hooggeregshof in Pretoria: Dit is Idasa wat nie kop bo water kan hou nie.
Dat Idasa op sterwe na dood is, noop ’n mens om te vra: Wat sterf hier, hoekom en wat beteken dit?
Die eertydse Instituut vir ’n Demokratiese Alternatief in Suid-Afrika is in Januarie 1987 geregistreer – die jaar nadat dr. Frederik Van Zyl Slabbert en dr. Alex Boraine ’n kopskoot aan die driekamerparlement gegee het deur as parlementslede te bedank.
Idasa het ’n leidende rol gespeel in die Dakar-sending en het gehelp om die kollig uit die parlement te verskuif na die toekomspolitiek: die gesprek tussen die heersersklas en die ANC.
Nogal nie vrot waarnemings van Mike Smith oor die liberaliste en die ANC se sogenaamde Swart bemagtigingsprogram in die werksplek nie.
Hy het dit in sy waarnemings ook oor 'n boekie van Dirk Hermann van Solidariteit oor hoe om die ding goed by die Afrikaners en ander Blankes te laat afgaan en veral 'n opmerking van Wladimir Lenin, dat 'n kommunis daarvan hou om sy eie opposisie te skep, is insiggewend.
Mnr. Smith skryf op sy webwerf:
For years now I have been campaigning tirelessly against the abomination of Affirmative Action and Black Economic Empowerment.
Is Mandela op pad na Stilfontein?
In reaksie in kommentaarkolomme van 'n koerant oor Nelson Mandela se jongste (laaste?) draai in die hospitaal skryf iemand:
Mandela is “op pad” na Stilfontein.
Laat daar gewaag en verklaar word: Mandela is nie “op pad” Stilfontein toe nie – hierdie slag stuur hulle hom. Dit lyk of Mac Maharaj, die tjaaina wat na bewering die aap oor Operasie Vula aan PW uit die mou gelaat het, vir die bomplanter Stilfontein toe stÚÚr. Nogal 'n verskil as net “op pad”. Met ander woorde, Mandela word nie tuis “behandel”
waar te veel mense kan sien hoe die “behandeling” verloop nie, maar glo in 'n onbekende hospitaal. Nou kan daar geraai word hoe hierdie “behandeling” lyk: Dié slag word die masjiene afgeskakel? Sal dit “genadedood” genoem word?
Concerning Mandela's jail sentenceReport sent by South African historical expert living in the United States
1) Concerning Mandela's jail sentence. The crimes he committed were shamelessly criminal, and included no heroic acts. In fact, it is still a mystery why Percy Yutar (the then state attorney) did not file for murder, but manslaughter instead. Based on the facts it is c......
2) They often show Mandela's cell on Robben Island. That is not where he spent most of his time. He later lived in a house under so-called "arrest". It was comfortable if not luxurious, and most people work every day of their lives for the privilege to live in something not nearly as good as that. Why do they never show photographs of that?
Terwyl Afrikanergelowiges Paasfees vier soos wat ons dit uit die Bybel verstaan, woed daar woordestryd tussen Jode en Jode en tussen Jode en Christene en individue. Laat ons egter jubel in Sy opstanding uit die dood wat vir ons ewige lewe beteken, anders het die lewe geen sin nie!
JEWS FOR JUDAISM – THE JEWISH RESPONSE TO MISSIONARIES WHO TARGET JEWS
THE JEWISH MESSIAH...
AND WHY JESUS DOES NOT QUALIFY
Christian missionaries, like Jews for Jesus, claim that Jesus is the Jewish messiah!
Why has Judaism rejected this assertion for 2,000 years?
The concept of the Messiah has its foundation in our Jewish Bible, the Tanach, which teaches that all of the following criteria must be fulfilled before any person can be acknowledged as the Messiah:
● Messiah must be from the Tribe of Judah and a Descendant of King David and King Solomon
The Messiah must be a member of the tribe of Judah (Genesis 49:10) and a direct descendant of King David and King Solomon (2 Samuel 7:12-14; 1 Chronicles 22:9-10). Genealogy in the Bible is only passed down from father to son (Numbers 1:1-18).
There is no evidence that Jesus really had this pedigree, and the Christian Bible actually claims that he did not have a "birth-father" from the tribe of Judah descending from David and Solomon (Matthew 1:18-20).
Die klaarblyklik sinnelose slagting in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) onder sogenaamde soldate uit Suid-Afrika bring die ernstige vraag, waarom voer jy oorlog?
Net om na die name wat aan oorloë en stryd gegee is en word te kyk bring al klaar die besef: daar is al hewige oorloë gevoer vir elke bakatel.
Byvoorbeeld: Die Oorlog van die Oor ('n seestryd tussen die Engelse en die Nederlanders nadat Nederlandse matrose 'n Engelse matroos se oor afgesny het) en die Oorlog van die Byl (aan die ou Kaapse oosgrens).
In Suider-Afrika is die “bos” of “grensoorlog” vir byna twee dekades gevoer. Reeds die gebrek aan 'n duidelike naam vir die stryd gee te kenne die oorlogverklaarders self het maar nie mooi geweet waaroor dit gaan nie.
Suid-Afrikaanse soldate is aanvanklik gemotiveer met die gedagte hulle is Christen-stryders wat teen die bose kommuniste veg, min het hulle geweet hulle is pionne van die Geldmag wat moet verseker die streek se minerale en olie (soos in Angola se Kabinda-enklave) bly in die regte maatskappy (Gulf Oil) se hande.
1174ste dag in die hof.
Die korrektiewe beampte Dries Breytenbach het vandag in die saak getuig. HY is 'n GROOT man. Sy postuur het darem vir bietjie humor in die hof gesorg. Nadat die getuie reeds gesit het in die getuiebank, maak die regter die opmerking, soos hy vir ander getuies ook maak: "U mag maar sit."
Breytenbach het getuig dat hy op 17 Desember 2002 die aand aan diens was op die loopvlak te C-Maks gevangenis, Pretoria. Dit is sy gewoonte om die vensters oop te maak en af te kyk of alles in orde in die sel is.