II KORINTIËRS. 5:1-8
1 WANT ons weet dat as ons aardse tentwoning afgebreek word, ons ’n gebou het van God, ’n huis nie met hande gemaak nie, ewig, in die hemele.
2 Want om hierdie rede sug ons ook en verlang om met ons woning uit die hemel oorklee te word,
om.
3 as ons ten minste gekleed en nie naak bevind sal word nie.
4 Want ons wat nog in die tent is, sug en voel beswaard, omdat ons liewer nie ontklee nie, maar oorklee wil word, sodat die sterflike deur die lewe verslind kan word.
5 Maar Hy wat ons juis hiervoor toeberei het, is God, wat ons ook die Gees as onderpand gegee het.
6 Daarom het ons altyd goeie moed en weet dat as ons in die liggaam inwoon, ons van die Here uitwoon.
7 Want ons wandel deur geloof en nie deur aanskouing nie.
8 Maar ons het goeie moed en verkies om liewer uit die liggaam uit te woon en by die Here in te woon.
Ons dank U O Vader, vir die wete dat daar vir ons ‘n woning by U is en vir die Onderpand wat ons daarvoor voorberei. Amen.
The Committee of 300 looks to social convulsions on a global scale, followed by depressions, as a softening-up technique for bigger things to come, as its principal method of creating masses of people all over the world who will become its "welfare" recipients of the future.
Die webtuiste van die FW de Klerk-Stigting verklaar daardie stigting bevorder standpunte van De Klerk tydens sy termyn as staatshoof.
Dit, hierdie verdediging van De Klerk se standpunte tydens sy presidentstermyn, is nogal 'n onderneming!
Want in daardie tyd kon De Klerk net sowel by die sirkus as 'n tuimelaar gewerk het, so vinnig het sy beleidsveranderings mekaar gevolg.
Daar was die toespraak in die Parlement (1991?) toe De Klerk met die hand op die hart verklaar het hy en sy party staan nie vir 'n eenvoudige meerderheidsbestel waarin die kommuniste (of die Guptas!) alles gryp en hardloop nie.
Dag Almal!
USAID en die versekeringsgroep SANLAM, gestig met die slagspreuk Uit die (Afrikaner-!)volk vir die volk
Die Boliviese president Evo Marales het die voorbeeld van sy Russiese ampsgenoot Wladimir Poetin gevolg en Amerika se hulpagentskap USAID hierdie Suid-Amerikaanse land verbied.
Die verbod is ook in reaksie op Amerika se John Kerry se uitlating dat Latyns-Amerika Amerika se agterplaas is. Kerry het die uitlating verlede maand tydens 'n vergadering van Amerikaanse kongreslede gemaak toe hy wal probeer gooi het teen Amerikaanse besnoeiings aan die streek.
Morales voer aan USAID “manipuleer” Boliviese politieke groepe ten einde Bolivië te destabiliseerInto the Cannibal’s Pot
A former South African on the new South Africa
South African-born Ilana Mercer is the daughter of a rabbi who was active in the fight against apartheid. Within a year of the establishment of black rule, however, she saw what was coming and decided to move out. Now a columnist based in the US , she writes regularly for World Net Daily, VDare, and her own weblog (barelyablog.com), and has published one previous book, a collection of libertarian essays called Broad Sides: One Woman’s Clash with a Corrupt Culture. She had considerable difficulty getting this new book published because of its unfashionable criticism of majority rule and insufficient praise for leftist icon Nelson Mandela.
Oorgeneem uit: KOERS IN LEER- EN LEWENSKWESSIES
– Alpegro
Die Nasionale Woordeboek (De Villiers, Smuts, Eksteen en Gouws) verklaar die woord propaganda as ″werksaamheid om bepaalde denkbeelde, oortuigings te versprei″.
Op 21 Maart 2013 is Adele Changuion se artikel met die titel ″Die kriminalisering van die Afrikaner se geskiedenis″ as kommentaar oor Radio Pretoria uitgesaai.
Hierdie artikel is ook op Radio Pretoria se webwerf gepubliseer.
Ek haal met volle erkenning en dank die volgende inleidende paragrawe hieruit aan:
″Dit is vandag die herdenking van die Sharpeville botsing op 21 Maart 1960. Daar kan verwag word dat hierdie tragiese voorval weereens gebruik gaan word om die ANC se propaganda-weergawe van die verlede te probeer omskep in die amptelike geskiedenis.
″Daarom is dit nodig om weer goed te kyk na die werking van Propaganda.Op die voorblad van die Sunday Independant
Is dit aanmatiging vanweë finansiële status of het dit te make met politieke en/of obskure rugkrappery iewers langs een of ander tender of konsessie of aankope van iets waarin daar weerskante toe voordeel was? Wat dit ookal was, was dit seker die duidelikste voorbeeld van Piesangregering, ongeëwenaard op die Afrika vasteland!
Geluk aan die de Klerkregering vir die uitmuntende prestasie en vertoon van uitnemende politieke insig en versig in die vestiging van hierdie sigbare bewys van hulle “bekwame” oordeel wat verdien om in die anale van Suid Afrika se geskiedenis, en veral in die geskiedenis van die Afrikanervolk se leierskap opgeteken te word. Daarin sal die AVP die de Klerkstigting behulpsaam wees!