The scales began to fall from my eyes. I came to realise that the Left was not on the side of truth, reason and justice. (Melanie Phillips.)
As Dawie de Villiers se nabetragting in oënskou geneem word, kan ‘n mens nie anders as om stomgeslaan te wees dat Afrikaners iemand met só ‘n ontoereikende insig oor die politieke implikasies vir sy eie volk wat gelykstelling sou meebring, kon verkies en vertrou dat hy die heersende belange van sy volk sou bevorder en beskerm. Dit ten spyte van dr. Verwoerd se onomstootlike argumente wat selfs wêreldwyd nie weerlê kon word nie en waaraan hulle almal deurlopend blootgestel was.
Vir bykans vier dekades is Suid Afrika vasgevang in die web van die liberalisme, met vernietigende gevolge. Met die sigbare tekens en selfs die onderwerping aan die dekadente, korrupte en barbaarse invloed wat die liberalisme in ons land tot gevolg gehad het, wat die Afrikanervolk, ons land, maar erger nog, ons selfrespek gekos het, is daar nou nog mense wat deur die DA en ander instellings, die “Nuwe Suid Afrika” op die beginsel van gelykheid probeer maak werk!
Dat 1994 in Suid Afrika die fout van die eeu was, word al meer openlik betuig, hoewel nog net nie erken nie. As Rapport selfs die “regses” insluit in hulle huldiging, is daar bepaald ‘n kentering. Om ‘n morsige, mank, voortstrompelende en gevaarlike “eerste demokrasie” as iets te beskou wat voor geveg moet word, kan Rapport egter steeds as polities terminaal siek beskou word met bitter min hoop op herstel. Sou daar werklike nasionaliste oftewel regses wat regtig regs is, bereid is om binne die huidige grondwetlike demokrasie te probeer veg, is hulle reeds so gekontamineer dat daar selfs vir hulle min hoop op herstel is.
RAPPORT SÊ: HIERVOOR MOET ONS NOU VEG
Nêrens in die Bybel is die verootmoedigende praktyk van vas in die ban gedoen nie. Dit blyk asof dit net eenvoudig in onbruik verval het, ten spyte van die waarde daarvan. Israel wat oor die vroeë geskrifte en talle profete beskik het, het desnieteenstaande in sonde verval terwyl die stad Nineve slegs eenmaal deur ‘n profeet aangespreek is en deur hulle met vas en in sak en as bekering tot God verootmoedig het, ‘n hele stad gered.
HANDELINGE 13:1,2.
1 EN daar was in die plaaslike gemeente in Antiochíë sekere profete en leraars, naamlik Bárnabas en Símeon wat Niger genoem word, en Lúcius, die Cirenéër, en Manáen, wat saam met Herodes, die viervors, grootgeword het, en Saulus.
2 En terwyl hulle besig was om die Here te dien en te vas, het die Heilige Gees gesê: Sonder nou Bárnabas en Saulus vir My af vir die werk waarvoor Ek hulle geroep het.
VLADIMIR PUTIN: RUSSIA IS NEITHER EUROPE NOR ASIA
Novosti. Aleksey Nikolskyi
18:13 23/04/2014
MOSCOW, April 23 (RIA Novosti)
New principles of Russia’s policy on culture should establish a single cultural space in the country, Russian President Vladimir Putin said at a meeting with his cultural adviser Vladimir Tolstoy Wednesday.
meets with Vladimir Tolstoy
Culture is the main essence uniting a nation. It doesn’t much matter what is written in a nationality box. What’s important is how does a person identify himself? In which environment did he grow up and what are his moral guidelines? In this sense it’s very important for us to create a single cultural space," Putin said. The President also underlined the necessity of developing cultural institutions and support for cultural events.
Of hierdie verkiesingsadvertensie werklik is, kon die AVP nie vasstel nie. Dit is egter vir ons aangestuur soos wat dit volgens die bron daarvan op Facebook verskyn het. Die inhoud daarvan strook egter 100% met wat in Suid Afrika aan die gang is onder ANC “bestuur”. Met die haatveldtog teen die Afrikaner wat reeds jarelank deur die buiteland en plaaslike media gevoer is, is daar ruim drie geslagte kinders wat nou kan stem, wat vir so ‘n oproep te vinde sal wees.
Enkele jare gelede betree ʼn paar rowers ‘n bankgebou in ‘n klein plattelandse dorpie. Een van hulle beveel: "Moenie beweeg nie! Die geld behoort aan die bank. Julle lewens behoort aan julle” Onmiddellik gaan almal stil op die vloer lê sonder enige paniek.
Hierdie is ‘n voorbeeld van hoe die regte bewoording van ‘n sin die massa kan oortuig om hulle siening van omstandighede te verander. ( Gedenk die referendumvraag).
Een van die vrouens het op ‘n verleidelike wyse op die vloer gaan lê. Die rower stap na haar toe en se, "Mevrou, hierdie is ‘n rooftog, nie ‘n reeksverkragting nie. Gedra jou asseblief dienooreenkomstig."
Hierdie is ‘n voorbeeld van hoe om professioneel en gefokus op die doel, op te tree. (Gedenk hoe die Grieke de Klerk sy fokus laat verloor het)
U moet mooi kyk hoe lyk hierdie Afrikaner en blanke hater, Tony Ehrenreich. Hy erken dat die blanke instaat is om hulleself ekonomies te handhaaf hoewel hy te skaam is om die regte redes te noem. Sy eie onvermoë steek hy weg agter die demografie, wat ook die enigste en aller rede is waarop die huidige “democracy” kan staatmaak. Sy opportunisme verduister sy verstand sodat hy glad nie besef dat die revolusionêre wiel onverbiddelik aanhou draai nie. AVP.
Cape Argus
Johannesburg - If the ANC wins the Western Cape in the 7 May general election, Cosatu will ask it to fire more than half the white senior civil servants, the Cape Argus reported on Thursday.