Romeine 8: 31
31 WAT sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons wees?
32 Hy wat selfs sy eie Seun nie gespaar het nie, maar Hom vir ons almal oorgegee het, hoe sal Hy nie saam met Hom ons ook alles genadiglik skenk nie?
33 Wie sal beskuldiging inbring teen die uitverkorenes van God? God is dit wat regverdig maak.
34 Wie is dit wat veroordeel? Christus is dit wat gesterf het, ja, meer nog, wat ook opgewek is, wat ook aan die regterhand van God is, wat ook vir ons intree.
Die waarde van ‘n demokratiese verkiesing in die post Perestroika era van de Klerk en Gorbachev, is ernstig onder verdenking.
Met die aandag af van die verkiesing en die ANC oënskynlik stewig in die saal, het die DA volgens al die politieke ontleders, met hulle veldtog om swart stemme te werf as die amptelike opposisie uit die stryd getree met Malema wat in hulle nekke blaas.
Dit is egter betekenisvol dat die AVP wat deurgaans gepleit het dat blankes en veral die Afrikanervolk moet wegbly van die stembus, in opvolg van die HNP se slagspreuk, “Stem reg, bly weg”, soos wat beide mnre. Jaap en Willie Marais se HNP standpunte, vir voor-die-handliggende redes was en waarvan die AVP die verlengstuk geword het, nêrens in die hoofstroom media aandag gekry het nie. Geen politieke ontleder het die wegblystem verreken, waarskynlik om die betekenis daarvan stil, stil te laat verbygaan. Die waarde van ‘n demokratiese verkiesing in die post Perestroika era van de Klerk en Gorbachev, is egter ernstig onder verdenking. Neem maar die geknoei in Suid Afrika met die referendum van 1993 en 1994 verkiesingsuitslae en daarmee saam die demokratiese verkiesing wat Morsi in Egipte en Asaad in Sirië gewen het en die mees onlangse in Cremea en die Oekraïne waar die uitslae tot geweldige lewensverlies gely het. Moderne “demokrasie” het destabiliserende instrumente in die hande van die imperialiste geword.
Erna Solberg, blanke eerste minister van Noorweë, wat standpunt inneem teen immigrasie en volksvreemde kriminele deporteer, word saam met José Eduardo van Angola ‘n beskaming vir die “politiekkorrekte” wêreldleiers van ons tyd wat hulle eie volke offer aan die integrasie god ten koste van wêreldvrede! AVP.
The Patriot June 2, 2014
The African nation of Angola has officially become the first country to ban Islam. The nation’s president recently declared that the move was “the final end of Islamic influence in [the] country.”
President Jose Eduardo also ordered that any mosques in the country be demolished. According to Eduardo, Islam runs “contradictory to the customs of Angola culture.” The predominant religion in Angola is Christianity, but there are currently around 90,000 Muslims living in the country.
MNR REKER VAN DIE LYS PIM FORTUYN: "ONS DEEL BEKOMMERNIS VAN WYKBEWONERS"
Die Woningbou Vereniging Trudo wil in die Eindhovense wyk Bennekel 'n komplex bou wat net vir Turkse ouere bestem is. Daar kom glo 14 woonstelle en die Nederlandse ou mense moet nou, as hulle nie meer selfstandig in hul huise kan bly woon nie buite die wyk gaan woon. hierdie belaglike voorstel kom van die Wethouer Van Dorst wat het gemeen dit is reg in hierdie multikulturele buurt. Die komplex word geplaas in die Lassusstraat teenoor huise waar Nederlanders woon.
Ons het 'n vraaggesprek met mnr Rudy Reker van die Lys Pim Fortuyn, wat saam met die Provinsiale Staten faksie van die Party vir die Vryheid, as enigste politieke party geprotesteer het teen die huidige gang van sake.
Meneer Reker: "Wanneer het u geweet van die bou van hierdie komplex wat net vir Turkse ou mense is bestem?".
"Ons het in Mei 2013 alarmerende berigte gekry van meerdere bewoners uit die wyk 'De Bennekel' dat daar 'n outehuis vir Turke gebou sal word.
NOG DEPORTASIES VAN VOLKSVREEMDES Hierdie optrede is al wat werk teen misdaad en werkloosheid. Deur van die honderdduisende buitelanders wat hier werk te deporteer sal dit onmiddellik tot gevolg hê dat daar honderdduisende werkgeleenthede geskep word. Dit gaan ook onmiddellik misdaad bekamp aangesien die meeste dwelmsmouse dan ook gepos sal word. Dit moet egter nie net op swartes van toepassing wees nie, maar Mafiabase soos Agliotti en sy gespuis insluit.
Die tragiek is egter dat die politiekdowwe NP van F.W. de Klerk en genote ‘n groep Swart Kommunistiese Terroriste onwettig in beheer geplaas het wat met hulle getallemag, net een doel voor oë het en dit is om Suid-Afrika te vernietig deur die Afrikanervolk uit te wis! Wegbereiders vir die geldmag en in die interim, die Sjinese.
NORWAY: NEW RIGHT WING GOVERNMENT IS KICKING OUT FOREIGN CRIMINALS, MOST OF THEM MUSLIMS
See what happens when you kick the leftists out of government and replace them with a real conservative. Erna Solberg, leader of Norway’s Conservative Party, took office as new prime minister in October, and introduced a new cabinet that ‘represents the entire country.’
INTEGRASIE, MULTIKULTUUR, RASVERMENGING, GELYKHEID, VRYHEID EN ALGEMENE “BROEDERSKAP” WORD DIE DEBAT VAN ONS TYD!
Die AVP het geruime tyd terug al gevra oor die onrus van veelvolkigheid. Waarom swyg die Suid Afrikaanse media?
Apartheid die oplossing? Hierdie artikel is n tyd gelede geplaas sonder dat daar veel ag op geslaan was. In die lig van die huidige wêreldwye debat en uitsprake wat onder ons aandag kom , is dit interessant om by herhaling weer en weer daarna te kyk, juis omdat die hoofstroom media in Suid Afrika verkies om nie te publiseer wat reflekteer op hulle aandeel in die gemors waarin hulle Suid Afrika help dompel het nie!
Die woord multikulturalisme word doelbewus deur al die politieke swigters en na-lopers van die Brits-Amerikaanse integrasiedrywers gebruik ten einde n erkenning dat hulle politieke kortsigtigheid hulle in die moeilikheid het, te vermy. Die AVP het al by herhaling gese dat die diepte van die insig van dr. Verwoerd en sy voorgangers oor Afsonderlike ontwikkeling nog nie gepeil is nie en dat die moed en volharding van dr. Albert Hertzog en mnre. Jaap en Willie Marais, om by daardie insig te staan of te val, die politieke beleid sal word van elke volk wat sy identiteit en vreedsame naasbestaan voorop stel.
REPUBLIEKDAG EN HENDRIK FRENSCH VERWOERD
Met erkenning aan Marthinus van Bart en die Praag webblad waarop hierdie waardige oorsig oor dr. H.F. Verwoerd verskyn het, plaas die AVP dit graag om weier gelees te word. By talle vorige geleenthede het die AVP dit benadruk dat die diepte van dr. Vewoerd se politieke insig oor die vreedsame naasbestaan van volkere, nog nie gemeet is nie en dat dit nog wereldwyd toegepas sal word deur dié volke wat dit as belangrik beskou om te handhaaf en besorg is oor wie en wat hulle is.
Junie 1, 2014 - Marthinus van Bart.
Dr. Verwoerd voor Groote Schuur, Kaapstad
deur Marthinus van Bart
Op 31 Mei 1961 het Suid-Afrika ‘n republiek geword. Daarmee het hy sy algehele onafhanklikheid van die Britse Ryk verklaar, en hom losgemaak van die langarm-regering deur Londen wat selfs ná Uniewording in 1910 steeds gegeld het.