ONS IS AMPER MIDDEL VAN JUNIE MAAR DIT LYK WAREMPEL OF DIE DESEMBERMAAND REEDS AANGEBREEK IS......
Ons het u reeds in Oktober berig oor die snode planne van die 'ouens' wat baie lief is vir die reënboognasie, om hierdie Kinderfees te teiken. Nou is dit net Junie en hulle begin te eis dat Zwarte Piet aangepas sal word sodat Swart kinders hulle nie meer voel hulle word gediskrimineer deur daardie Swart Kneg van Sinterklaas nie.
Anousha Nzume wat half uit Kameroen en half uit Rusland stam, noem haarself aktiviste, en wil haar wil deursit dat Zwarte Piet heeltemal ontdoen sal word van sy 'rassistiese' wortels sodat alle kinders in Nederland maar ook in Vlaandere dit fees kan vier. Die 'nuwe' Piet het bv. geen kroeshaar meer en ook die oor ringe het verdwyn. Hoewel in Oktober in een dag 'n half miljioen mense in Nederland die sg. Pietitie van mnre. Bas Vreugde en Kevin van Boeckholtz geteken het en binne twee dae nog een en 'n half miljoen, moet hierdie Kindervriend tog plaas maak vir 'n vreemde mannetjie wat die naam Zwarte Piet heeltemal nie werd is nie.

‘n Wind van waansin het deur my kerk gewaai
Eers die Woord verdraai en toe die gemeente verraai
Dominee se hy het Skrif gekry, teologie is nou biologie.
Apartheid was skriftuurlik, nou is dit bloot figuurlik.
Die vorige keiser is kaal, oor hierdie heilige evaluasie
Die nuwe Suid Afrika moet nuut, ‘n basternasie
Want rasse integrasie is noodsaak vir die reënboognasie
Afrika demokrasie is die nuwe inspirasie vir hierdie konsternasie.
Wat sê die Woord van God oor stryd terwyl daar ‘n totale aanslag op ons Afrikanervolk aangelê is?
JEREMIA 50:24
Ek het vir jou ’n strik gespan, en jy is ook gevang, o Babel, sonder dat jy dit geweet het; jy is betrap en ook gegryp, omdat jy jou teen die HERE in die stryd begeef het.
SAGARÍA 10:3
Teen die herders het my toorn ontvlam, en oor die voorbokke sal Ek besoeking bring; want die HERE van die leërskare gee ag op sy kudde, op die huis van Juda, en maak hulle tot sy pragtige perd in die stryd.
ESÉGIËL 13:5
Julle het in die bresse nie opgegaan nie en die muur nie gebou om die huis van Israel, om in die stryd pal te staan in die dag van die HERE nie.
HEBREËRS 12:4
Julle het nog nie ten bloede toe weerstand gebied in julle stryd teen die sonde nie.
In die boekie van David Styles, “Understanding the Freedom Charter”, verduidelik hy die bedoeling en betekenis van die samestellers van die Freedom Charter. Daar sal ‘n vinnige en onomkeerbare herverdeling van rykdom plaasvind, het hy geskryf. In die berig van die Star hieronder en die ontplooiing van Zuma se nuwe kabinet met top Kommuniste in sleutelposte, sal die implementering van die Freedom Charter algaande toeneem.
Daar moet nie uit die oog verloor word dat toe die NP se Willem de Klerk, Willie Esterhuyse en genote in London met die ANC onderhandel het, was dit met Zuma en Mbeki wat top Kommuniste was uit die Politburo van die kommunisteparty. Sonder verset teen die maatreëls wat aangewend word om ons finansieel te vernietig, sal ons aan die banke uitgelewer wees wat in hierdie proses ‘n meedoënlose vyand van die Afrikanervolk is en ongenadiglik beslag sal lê op goed en bloed in die proses om Suid Afrika aan die imperialiste te besorg.
Sedert 1994 is uitgesproke Kommunistiese ministers in beheer van onderwys op alle vlakke.
SO SIEN EK DIT
Opmerking: Bylae A onderaan hierdie artikel sit die onmiddellike Kommunistiese bedreiging van ouer-verbonde private onderwys uiteen. Dit sal sinvol wees om as agtergrond vooraf die Bylae en veral die rooi gedeeltes daarin te lees. Kyk ook die artikel van Frans Cronjé van die South African Institute of Race Relations, oor Die rooi gevaar is terug (of was hy ooit weg?) in Rapport van 1 Junie 2014.
PRIVATE ONDERWYS EN OPLEIDING: VRYE GEHALTEONDERWYS ‘N NOODSAAK
DIE REWOLUSIONÊRE AANSLAG
Skaars is die verkiesing verby of die Kommunistiese Rewolusie kom na vore. Ditsem Nuus berig op 30 Mei: Geharde Kommuniste sit breed en prominent in die nuwe kabinet van die ANC-regering. Die SA Kommunistiese Party se senior leierskap bestaan uit Blade Nzimande, sekretaris-generaal; Jeremy Cronin, adjunk-sekretaris-generaal; Senzeni Zokwana, nasionale voorsitter; Thulas Nxesi, adjunk-nasionale voorsitter en Buti Manamela, jeugleier. Met die aanstelling van Zokwana as Minister van Landbou en Manamela as Adjunk-minister is al hierdie senior SAKP-lede nou in prominente regeringsposisies. Lede van die SAKP se sentrale komitee wat ook ministers of adjunk-ministers is, is Rob Davies, Jeff Radebe en Godfrey Oliphant. Davies is Minister van Handel en Nywerheid met Patel uit Cosatu as Minister van Ekonomiese Sake.
Ver loop die Afrikanerspoor van sterwe en lewe
Vloeke van haat verduur met baie grafte langs die pad
Drie keer ons vryheid verloor en twee keer herwin
Twintig jaar nou die smet van ‘n swart skaduwee wat plunder
Indien dieselfde paralel van die politieke ontplooiing sedert 1966 getrek sou word, sal die uitslag verstommend dieselfde wees!
Wiskunde in die 1970's :
'n Boer verkoop 'n bakkievrag vol brandhout vir R100. Sy produksie-koste is 4/5 van die prys. Wat is sy profyt?
Wiskunde in die 1980's :
'n Boer verkoop 'n bakkievrag vol brandhout vir R100. Sy uitgawes is 4/5 van die bedrag, of R80. Wat is sy profyt?
Wiskunde in die 1990's :
'n Boer verkoop 'n bakkievrag vol brandhout vir R100. Sy uitgawes is R80. Het hy 'n profyt gemaak?
Wiskunde in die 2000's :
'n Boer verkoop 'n bakkievrag vol brandhout vir R100. Sy uitgawes is R80 en sy profyt is R20. Opdrag: Onderstreep die syfer 20.
Wiskunde in 2014:
'n Boer kap 'n pragtige woud af sodat hy 'n profyt van R20 kan maak. Voordat hy dit egter kan verkoop, word hy geskiet en sy bakkie gekaap.
Die kaper verkoop die hout vir R50 en die boer se bakkie vir R800 en maak dus 'n wins van slegs R850. Opdrag: Verduidelik hoekom dit apartheid se skuld is