Wanneer hierdie artikel gelees word sal dit goed wees om in gedagte te hou dat met die jag op Muamar Gadafi, het hy sy land regeer sonder die bestaan van ‘n reserwe bank. Terwyl hy op vlug was en selfs voordat hy vermoor is, was die eerste oefening van die geldmag om ‘n reserwe bank in Libië te vestig!
A WHISTLE-BLOWER HAS REVEALED THE TRUTH ABOUT THE SOUTH AFRICAN RESERVE BANK.
"Inside the South African Reserve Bank - It's Origins and Secrets Exposed" is a fascinating and must-read book.
Most people have no idea what the purpose of the Reserve Bank is. It's high time they learned the truth. Author, Stephen Goodson, paints the South African Reserve Bank as an insidious institution full of back-handing, back-stabbing, corrupt, power hungry psychopaths... (pretty much like any other bank!)
Goodson is a former Director of the Reserve Bank and, according to his book:
1. It is absolutely clear that the Board of the Reserve Bank has absolutely no idea how the money creation process works. In other words, they do not actually understand that, when a commercial bank creates a loan or an overdraft, the customer spends the money into existence. In other words, a bank loan creates brand new money.
Dit is nou al geruime tyd dat ons blootgestel word aan een “Wêreldtiran” na die ander wat deur sogenaamde “vredebewaarders” deur propaganda gebrandmerk word en daarna onder internasionale gejuig van die toneel verwyder word. Die mees onlangse, Saddam Hoesein van Irak, Moebarak van Egipte, Muamar Gadafi van Libië en Asad van Sirië waarmee hulle nou besig is. Die honderde duisende menselewens wat in die proses verlore gaan, is vir die propagandamasjinerie irrelevant! Hierdie gebeure in Irak, Egipte, Jemen, Sirië, Libië en ander Noord-Afrika en Midde Oosterse lande waar leiers vervang word met manne uit die Bilderbergers, Trilateral Commision en ander “New Age” drywers, is ‘n net ‘n voortsetting van Gorbatchef van Rusland se Glasnost en Perestroika, waar die doel die middel heilig soos nou weer in die Oekraïne!
In ‘n beproewende tyd vir gelowiges waarin die waarhede van die Bybel en die bestaan van God betwis word, verdag gemaak word, deur kerke en kerkleiers verdraai word, uit die skole geban word en deur regerings gering geskat en selfs geïgnoreer word, kom maak professor H.G. van der Westhuizen weer die ankers vas wat die ongelowiges en ateïste poog om los te ruk! Die AVP vind dit noodsaaklik om die dertien dagstukkies wat prof. Van der Westhuizen geskryf het te plaas as bevestiging en versterking van ons wat glo en weerlegging van hulle wat dwaal.
Hoog bo die engele
1 Petrus 2:1-10 Vers 5: “en laat julle ook soos lewende stene opbou, tot ‘n geestelike huis, ‘n heilige priesterdom, om geestelike offers te bring wat aan God welgevallig is deur Jesus Christus.” ‘n Jong volk met ‘n baie ryk geskiedenis het van ons een van die trotsste volke in die wêreld gemaak ten spyte van die feit dat ons so ‘n geringe volkie is. In getallewig het ons nog nooit swaar geweeg nie, maar ons karakter het menigmaal kop en skouers bo ander volke uitgestaan. ‘n Karakter wat ‘n mens net kan ontwikkel wanneer jy waarlik glo in die lewende God van hemel en aarde. ‘n Karakter wat kenmerkend is aan ‘n doelgerigte volk – ‘n volk met duidelike riglyne; ‘n volk met onveranderlike riglyne; ‘n volk met ‘n onveranderlike en onsterflike, ewige, almagtige God en koning as Leidsman.
Skole word toenemend geteiken om anti-Christelike agendas te volg. The Telegraph berig dat daar onlangs ’n Christen skool in Engeland onder druk geplaas is om ander godsdienste bekend te stel met die dreigement dat die skool afgegradeer gaan word indien dit nie gebeur nie.
In Suid-Afrika is daar tans ’n hofsaak aan die gang om alle godsdienstige oefeninge uit die skole te verban. Hierdie aanslag teen die Christendom neem toe in intensiteit en Christene sal toenemend moet waak en bid teen hierdie aanslae van die satan. Die sogenaamde “menseregte” en toleransie word as ’n hefboom gebruik om ons kinders van ons God af weg te lei.
Christian school 'downgraded for failing to invite an imam to lead assembly'
http://www.telegraph.co.uk/news/religion/11173102/Christian-school-downgraded-for-failing-to-invite-an-imam-to-lead-assembly.html
A successful Christian school has been warned it is to be downgraded by inspectors and could even face closure after failing to invite a leader from another religion, such as an imam, to lead assemblies, it is claimed.
SGP FAKSIEVOORSITTER MNR. LUKASSE: "OP HIERDIE OOMBLIK IS DAAR NET EEN WINKELIER WAT WIL OOPMAAK OP SONDAG".
Ons het 'n insiggewende onderhoud in die Nederlands met meneer Johnny Lukasse, faksievoorsitter van die Staatkundige Gereformeerde Party (SGP) van die stad Goes wat lê in die Nederlandse provinsie Zeeland. Ons hou dit vraaggesprek omdat 'n bakker op alle Sondae sy winkel oop wil sluit. Dit is teen die raadsbesluit in wat stel dat winkels nie alle dae oop mag maak nie.
"Meneer Lukasse zou u iets over u zelf kunnen vertellen?".
Die afgelope onmin in die parlementêre debat wat grootliks handel oor Zuma wat nie vrae wil antwoord oor die R247 miljoen wat bestee is aan die opgradering van sy persoonlike woonplek nie, bring Afrika politiek na die voorgrond vir almal om te sien. Verbale geweld wat kulmineer in fisiese geweld sal toenemend meer die reël as uitsondering word soos waar dit reeds buite die parlement hoogty vier en sigbaar is in die aantal politieke moorde wat gepleeg word in die stryd vir posisie wat toegang tot voorspoed spel.
Dit is wanneer van die swart opposisielede na die ANC as “African National Criminals” verwys, nadat Ramaphosa die vorige dag daarin kon slaag om die opposisie te oorreed om by parlementêre reëls te bly en die orde in die debatvoering te handhaaf, dat daar begrip behoort te realiseer vir Afrikapolitiek maar veral ook vir die ervaring van voormalige politieke leiers wat gepoog het om in een stelsel alle rasse se wel en weë te akkommodeer.