1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9951305

Besoekers aanlyn

Ons het 175 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

BRIEF VAN JONG AFRIKANER

Goeie naand mnr. Varkevisser

Ek stuur graag die e-pos aan u, omrede ek my frustrasies en misnoeë te kenne wil gee, aan iemand wat dit wel sal verstaan. Ek is `n jong Christen, Afrikanerman(20),wat trots is op my geskiedenis en herkoms.

Dit steek my dwars in die krop, om op te merk hoe my mede-Afrikanerjeug, mislei en gebreinspoel word om die verlede as “boos” te sien. Ek was ook voorheen mislei en darem het ek dit besef. Die dat ons mede-Afrikaners Nelson Mandela verafgod saam met die Swartes, gaan my verstand te bowe. Die volle waarheid rondom Mandela is glad nie aan ons as jeug, soos u wel weet, bekend gemaak nie.

 Daar word geensins gestel dat hy mense se lewens geneem het met verskeie terreurdade nie, soos die Kerkstraat bom. Ek was in 1990 gebore, die jaar van Mandela se loslating.

 Dit frustreer my dat die Swart, kommunistiese regering ons Afrikaner monumente beskadig, geskiedenis herskryf, ons gedenkdae verwyder ,universiteite en skole verengels, asook die invoer van Swartes in ons eens trotse Afrikanerskole wat `n ryk tradisie en geskiedenis het en dan ONS land wat vanaf `n eerste wêreld land na `n derde wêreld land geneem is na die rooftog van F.W. de Klerk, sy makkers en die Kommunistiese ANC-regering. My oorlede pa het my grootouers altyd ingelig dat hulle nie vir die Nasionale Party moet stem nie, want het hy gesê:” dit is nie meer die NP van dr. Verwoerd nie, Suid-Afrika gaan nog aan die ANC gegee word deur middel van  De Klerk se toedoen.”

Ek doen graag nou navorsing en lees op oor ons geskiedenis, want dit is nie op skool vir ons geleer nie en dit is ontsettend belangrik vir my. Ek was in `n dubbelmedium hoërskool, Hoërskool Akasia, wat eens `n trotse Afrikanerskool was en wat deur `n ruggraatlose skool hoof aan die Swartes oorhandig is. Ek weet nie of u dalk kan onthou ,aan die begin van 2008,was die skool in die nuus oor `n messtekery, waar die twee Kleurlinge, twee Afrikanerseuns met okapi messe gesteek het. Die skool is in die noorde van Pretoria geleë. Die Swartes het baie probleme veroorsaak, omdat hul sogenaamde mag, oor ons gehad het, die hoof het gespring as hulle iets bevel het. Hulle was altyd laat vir Skriflesing en gebed, in die oggende. Hulle het altyd geraas en tekere gegaan as iets nie hul gepas het nie. As een van die hoofde nie van die afkondigings in Engels herhaal het nie, het hul uitgeskreeu:” English English!”. Ons skool tradisies het tot niet gegaan en soos ek verneem het is my skool al pikswart. Hulle het nie respek vir die onderwysers en onderwyseresse gehad nie. Hulle het jou uitgetart. Daar was een van hulle wat `n Afrikaner dame, onderwyseres, met `n skoolbank gegooi het, omdat sy hom aangespreek het oor sy gedrag of huiswerk wat nie voltooi is nie.

 Ek is trots op wie ek is en ek wil net die “skuldgevoel”, wat ek weet onnodig is, afskud. Ek wil kennis hê sodat ek die liberalis kan teenstaan. Ek wil nie mislei of gebreinspoel word nie. Ek lees graag al die berigte op die party se webblad. Dankie dat u en u mede-organiseerders van die party, die webtuiste so op datum hou en interessante artikel plaas.

 Ek wil my Afrikanernasionalisme naamlik Christenskap, Blankeskap en Afrikanerskap ten volle uitleef! Dankie vir al u werk om ons volk gemotiveerd en trots te hou op ons geskiedenis en wie ons is, as Afrikaners. Dankie vir die stryd wat u voer vir die vryheid van ons volk

 Afrikaner groete.

 Ryno van As

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie